Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Vreugd

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Samantha Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 34

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 27 resensies vir De Vreugd
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5
Larochelle H - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Larochelle H

Oulike plekkie met vriendelike mense!

Die plekkie is so oulik, en die bed, oh my goodness, slaap so gemaklik dat ons sommer ook so matras wil koop. Mense is baie vriendelik! Ons sal beslis weer hulle gebruik.

De Vreugd se terugvoer

Baie dankie.
Ons hoop julle kom gou weer vir ons kuier!

De Vreugd
Monique V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique V

Relaxing.

It was brief as we had to attend a family funeral.

Louise S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise S

Pragtig netjies.

Pragtig netjies. Net raserig met restaurant langs aan. Goeie ligging.

De Vreugd se terugvoer

Dankie, Louise.

De Vreugd
Ben T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben T

Uitstekende plek.

Baie baie dankie, was mooi skoon en die mense baie behulpsaam en vriendelik!

Ina D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina D

Lekker ontbyt ingesluit by prys en stapafstand van Life Eugene Marais.

Ongelukkig die verkeerde kamer gekies. Direk langs die restaurant, kombuis en ingang. Weet dit was die 14de Februarie en die restaurant was besig. Waarsku voornemende gaste vooraf. Kry geen rus nie.

De Vreugd se terugvoer

Môre Ina

Dankie vir die terugvoer.

Neem asb. kennis dat hierdie inligting wel op ons instansie se samevatting aangedui word: "Daar is ook 'n De Vreugd Restaurant & Kroeg op die perseel."

De Vreugd
Colleen H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen H

Very comfortable.

Very pleasant. A bit noisy on Friday nights. The mat next to the bed, close to the door, has something sharp in it. Otherwise, lovely stay. I was grateful for the extra hour for check-out time on Sunday.

Anne M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne M

Excellent service and hospitality from De Vreugd.

The service from De Vreugd was excellent. Samantha from De Vreugd went the extra mile and delivered the keys to me at the hospital when I arrived from Durban to see my daughter in ICU. She also checked in on me via WhatsApp. The accommodation was great. My only uncertainty was as a female on my own there I just felt a bit vulnerable and isolated at night, as there was no one around after the restaurant closed.

Liza J - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza J

Soos bo. Was regtig baie oulik en waarde vir geld.

Plekkie was mooi ingerig, bed en kussings was goeie kwaliteit en het heerlik geslaap. Baie dankie.

Nellis - Martie J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nellis - Martie J

Heerlike ontbyt.

Die kamer is ruim en die badkamer is skoon. Die bed en beddegoed is sag en skoon. Ons het heerlik daar geslaap. Dit het 'n klein yskassie wat 'n bonus was vir ons koeldrank en vrugte. Die kok het 'n ekstra myl geloop om by ons dieet aan te pas. Ons het 'n heerlike vegetariese ontbyt geniet wat by die prys ingesluit was. Die feit dat die restaurant op dieselfde perseel is, was 'n pluspunt. Ons het ons ander etes ook daar geniet. Ek het net 'n probleem gehad met die trappe wat na die kamer gaan, maar dit sal ander gaste nie pla nie. My man is swaksiende en die trappe was moeilik vir hom. Baie dankie vir julle gasvryheid.

De Vreugd se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer, Nellis!

De Vreugd
Etienne K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Etienne K

Netjies en skoon maar kamer nie geskik vir rus nie.

Kamer is groot en ruim. Baie netjies. Een muur grens aan 'n kroeg waar gerook en gekuier word tot laat. Ander muur grens aan die restaurant se kombuis waar tot laat gewerk word. Kamer het na ou rook geruik met aankoms. Besoekers aan die kroeg loop direk onder die badkamervenster deur. Geen vars drinkwater beskikbaar nie. Moes water vir die ketel in die badkamer tap. Geen handeseep soos geadverteer nie.

Brendan M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brendan M

Friendly and easy check-in with Eben.

It was perfect for what I was looking for. It is also a restaurant, so convenient for food and drink. The only thing I would have liked is free WiFi, but all in all, good value for money.

De Vreugd se terugvoer

Hi Brendan!

Thank you for the review and for being a lovely guest.
Our wi-fi is being installed today - so if you ever head our way again, please consider choosing us for your stay.

Regards,
Eben & Sam

De Vreugd
Daleen B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen B

Was nie baie daar nie, net geslaap.

Baie gawe mense van De Vreugd.

Nella R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nella R

Lekker plek.

Lekker gerieflik en naby Eugene Marais hospitaal. Aircon is 'n wenner in die hittegolf.

Wilma P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilma P

Was baie lekker gewees.

Hulle diens is goed en baie netjies en die kos is baie lekker en goedkoop.

Sharizma N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sharizma N

It was lovely.

Everyone was very helpful and friendly. Loadshedding was not a problem at all.

Willie R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Willie R

Sein swak daar, geen TV.

Koningingrootte-bed sal lekker wees.

De Vreugd se terugvoer

Hallo Willie.
Dis jammer om hierdie slegte resensie te kry, na jy dieselfde aand per Whatsapp genoem het dat alles in orde was. Om 17:22 het u die volgende per Whatsapp gestuur, na ek gevra het of als in die hak is - " Ons is heeltemal happy,nie vol nonsens mense nie ".
Ons het eers die Maandag gesien die DSTV gee probleme - ons sou dadelik kom help as u ons net in kennis gestel het.

Die bed in die kamer is 'n Koningin Grootte bed. Sealy Posturepeadic om presies te wees. Daar is geen rede vir ons om oor die grootte van ons bed aan te dik nie.

Groete, Samantha

De Vreugd
Elza C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elza C

Voel soos huis.

As jy by gewone mense wil bly, is dit die plek. Plat op die aarde gasvryheid van personeel met warm harte.

De Vreugd se terugvoer

Hallo Elza
Dankie vir die mooi woorde.
Mag ons jou weer, onder ander omstandighede, verwelkom.

De Vreugd
Gert E - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert E

Rustig en baie veilig.

Sal net aanbeveel vir plek om koppies en so te was, geen bord of eetgerei om uit te eet nie, betaal volprys elke dag maar het net genoeg koffie, melk en suiker vir 1ste dag, geen skoonmaak van kamer oor 4 dae gewees nie, moes koppies in wasbak in badkamer was. Die sekuriteitsman was baie vriendelik en behulpsaam, baie dankie. Baie mooi en lekker kamer.

De Vreugd se terugvoer

Môre Gert.
Baie dankie vir u resensie. Ons sal beslis meer aandag gee op alle areas.
Ons het glad niks klagtes van u ontvang terwyl u daar was nie, wat ’n jammerte is. In daardie geval kon ons voorkom dat u ’n onplesierige ervaring gehad het.
Let wel, ons is 'n B&B, nie selfsorg nie en daarom is daar geen bord of eetgerei nie.
De Vreugd Groete,
Samantha

De Vreugd
Annelize L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize L

Was waarde vir geld, sal beslis weer daar bly.

Baie bly om daar te kon bly, was fantasties.

De Vreugd se terugvoer

Hallo Annelize, baie dankie vir u terugvoering. Groete. Sam

De Vreugd
Sunel M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunel M

Almal was baie vriendelik en behulpsaam. Lekker geslaap en geëet.

Baie dankie vir vriendelike mense wat ons tuis laat voel het, en uit hul pad vir ons gegaan het. Ons sal verseker weer van De Vreugd gebruik maak as ons Pretoria toe gaan.

De Vreugd se terugvoer

Hallo Sunel
Dankie vir u positiewe terugvoer - dis goed om te hoor dat u tevrede was.
Ons sien uit om julle sommer gou weer te sien.
Groete,
Samantha

De Vreugd
Jan K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan K

Aangenaam en rustig met 'n mooi tuin.

Kan gerus meer kamers aanbou sodat meer gaste gehuisves kan word.

De Vreugd se terugvoer

Hallo Jan
Dankie vir u terugvoer.
Op hierdie stadium is die spasie baie beperk, ons hoop om in die toekoms meer kamers te hê.
Groete, Sam.

De Vreugd
Dan S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dan S

Uitstekend geleë vir besoek aan Eugene Marais Hospitaal.

Geen staf was teenwoordig na ongeveer 18:00 op 27 Januarie 2022 nie.

De Vreugd se terugvoer

Hallo Marietjie
Dankie vir die gradering!
Die restaurant het ten tyde van jou besoek nie in die aande handelgedryf nie. Al die inligting om ons te kontak was in die kamer beskikbaar indien jy ons nodig gekry het.
Ons is 'n bed & ontbyt en nie 'n hotel of gastehuis nie, daarom is daar ongelukkig nie personeel in die aand nie.
Groete,
Samantha

De Vreugd
Josephine R - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Josephine R

Kamer is gerieflik en netjies.

Gerieflik naby Eugene Marais Hospitaal.

Charne K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Charne K

Hospitaal inboek.

Goed geleë vir vroeg inboek by Eugene Marais Hospitaal.

De Vreugd se terugvoer

Hallo Charne
Dankie vir u positiewe terugvoer
Groete,
Samantha

De Vreugd
Marthie E - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Marthie E

Ek het nie geweet dis 'n eetplek en kuierplek ook. Harde musiek tot na 23:00. Moes bel om af te sit. Musiek afgesit, maar geraas van mense het voortgegaan.

As jy wil kuier, besoek die plek.

De Vreugd se terugvoer

Hallo Willie
Ons is jammer om te verneem dat jou aand by ons nie 'n plesier was nie.
In ons beskrywing word daar wel aangedui dat daar 'n Restaurant & Kroeg op die perseel is:
"Daar is ook 'n De Vreugd Restaurant & Kroeg op die perseel."
Groete,
Samantha

De Vreugd
Wilna W - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna W

Dit was 'n tuiskoms weg van my huis af. Ons het dadelik tuis gevoel en dis sentraal geleë. Naby alles.

Ek sal definitief weet van hulle gebruik maak. Baie dankie.

De Vreugd se terugvoer

Hallo Wilna,
Baie dankie vir u resensie. Hoop om julle sommer gou weer te sien.
Groete, Samantha

De Vreugd
Henriette W - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henriette W

Baie netjies.

Baie gerieflik geleë naby die Eugene Marias Hospitaal.

De Vreugd se terugvoer

Hallo Henriette
Baie dankie vir u resensie.

Hoop om julle sommer gou weer te sien.

Groete, Samantha

De Vreugd
Vanaf R700
R700 R630
per nag, vir 2 mense
Vanaf R700
R700 R630
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fred Nicholson-straat 404, Mayville, Pretoria, 0084, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa12fa05685223811acae32c3bd53338c6b5fc482566ac71af0ec9c5838984ef655d2595bdcbc6db0b1d81f3a916bc636f41a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R630 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 404 Fred Nicholson Street Mayville 0084 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.708592526151 28.197140663125

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang