De Vreugd
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Samantha Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 34
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Larochelle H - Sep 2024
Algehele gradering
Oulike plekkie met vriendelike mense!
De Vreugd se terugvoer
Baie dankie.
Ons hoop julle kom gou weer vir ons kuier!
Monique V - Aug 2024
Algehele gradering
Relaxing.
Louise S - Jun 2024
Algehele gradering
Pragtig netjies.
De Vreugd se terugvoer
Dankie, Louise.
Ben T - Mrt 2024
Algehele gradering
Uitstekende plek.
Ina D - Feb 2024
Algehele gradering
Lekker ontbyt ingesluit by prys en stapafstand van Life Eugene Marais.
De Vreugd se terugvoer
Môre Ina
Dankie vir die terugvoer.
Neem asb. kennis dat hierdie inligting wel op ons instansie se samevatting aangedui word: "Daar is ook 'n De Vreugd Restaurant & Kroeg op die perseel."
Colleen H - Jan 2024
Algehele gradering
Very comfortable.
Anne M - Aug 2024
Algehele gradering
Excellent service and hospitality from De Vreugd.
Lees meerLiza J - Mei 2024
Algehele gradering
Soos bo. Was regtig baie oulik en waarde vir geld.
Nellis - Martie J - Jun 2024
Algehele gradering
Heerlike ontbyt.
Lees meerDe Vreugd se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoer, Nellis!
Etienne K - Apr 2024
Algehele gradering
Netjies en skoon maar kamer nie geskik vir rus nie.
Lees meerBrendan M - Sep 2023
Algehele gradering
Friendly and easy check-in with Eben.
De Vreugd se terugvoer
Hi Brendan!
Thank you for the review and for being a lovely guest.
Our wi-fi is being installed today - so if you ever head our way again, please consider choosing us for your stay.
Regards,
Eben & Sam
Daleen B - Mrt 2023
Algehele gradering
Was nie baie daar nie, net geslaap.
Nella R - Nov 2023
Algehele gradering
Lekker plek.
Wilma P - Okt 2023
Algehele gradering
Was baie lekker gewees.
Sharizma N - Jul 2023
Algehele gradering
It was lovely.
Willie R - Mrt 2023
Algehele gradering
Sein swak daar, geen TV.
De Vreugd se terugvoer
Hallo Willie.
Dis jammer om hierdie slegte resensie te kry, na jy dieselfde aand per Whatsapp genoem het dat alles in orde was. Om 17:22 het u die volgende per Whatsapp gestuur, na ek gevra het of als in die hak is - " Ons is heeltemal happy,nie vol nonsens mense nie ".
Ons het eers die Maandag gesien die DSTV gee probleme - ons sou dadelik kom help as u ons net in kennis gestel het.
Die bed in die kamer is 'n Koningin Grootte bed. Sealy Posturepeadic om presies te wees. Daar is geen rede vir ons om oor die grootte van ons bed aan te dik nie.
Groete, Samantha
Elza C - Aug 2023
Algehele gradering
Voel soos huis.
De Vreugd se terugvoer
Hallo Elza
Dankie vir die mooi woorde.
Mag ons jou weer, onder ander omstandighede, verwelkom.
Gert E - Aug 2023
Algehele gradering
Rustig en baie veilig.
De Vreugd se terugvoer
Môre Gert.
Baie dankie vir u resensie. Ons sal beslis meer aandag gee op alle areas.
Ons het glad niks klagtes van u ontvang terwyl u daar was nie, wat ’n jammerte is. In daardie geval kon ons voorkom dat u ’n onplesierige ervaring gehad het.
Let wel, ons is 'n B&B, nie selfsorg nie en daarom is daar geen bord of eetgerei nie.
De Vreugd Groete,
Samantha
Annelize L - Okt 2022
Algehele gradering
Was waarde vir geld, sal beslis weer daar bly.
De Vreugd se terugvoer
Hallo Annelize, baie dankie vir u terugvoering. Groete. Sam
Sunel M - Mrt 2022
Algehele gradering
Almal was baie vriendelik en behulpsaam. Lekker geslaap en geëet.
De Vreugd se terugvoer
Hallo Sunel
Dankie vir u positiewe terugvoer - dis goed om te hoor dat u tevrede was.
Ons sien uit om julle sommer gou weer te sien.
Groete,
Samantha
Jan K - Jul 2022
Algehele gradering
Aangenaam en rustig met 'n mooi tuin.
De Vreugd se terugvoer
Hallo Jan
Dankie vir u terugvoer.
Op hierdie stadium is die spasie baie beperk, ons hoop om in die toekoms meer kamers te hê.
Groete, Sam.
Dan S - Jan 2022
Algehele gradering
Uitstekend geleë vir besoek aan Eugene Marais Hospitaal.
De Vreugd se terugvoer
Hallo Marietjie
Dankie vir die gradering!
Die restaurant het ten tyde van jou besoek nie in die aande handelgedryf nie. Al die inligting om ons te kontak was in die kamer beskikbaar indien jy ons nodig gekry het.
Ons is 'n bed & ontbyt en nie 'n hotel of gastehuis nie, daarom is daar ongelukkig nie personeel in die aand nie.
Groete,
Samantha
Josephine R - Feb 2022
Algehele gradering
Kamer is gerieflik en netjies.
Charne K - Mrt 2022
Algehele gradering
Hospitaal inboek.
De Vreugd se terugvoer
Hallo Charne
Dankie vir u positiewe terugvoer
Groete,
Samantha
Marthie E - Jul 2022
Algehele gradering
Ek het nie geweet dis 'n eetplek en kuierplek ook. Harde musiek tot na 23:00. Moes bel om af te sit. Musiek afgesit, maar geraas van mense het voortgegaan.
De Vreugd se terugvoer
Hallo Willie
Ons is jammer om te verneem dat jou aand by ons nie 'n plesier was nie.
In ons beskrywing word daar wel aangedui dat daar 'n Restaurant & Kroeg op die perseel is:
"Daar is ook 'n De Vreugd Restaurant & Kroeg op die perseel."
Groete,
Samantha
Wilna W - Nov 2021
Algehele gradering
Dit was 'n tuiskoms weg van my huis af. Ons het dadelik tuis gevoel en dis sentraal geleë. Naby alles.
De Vreugd se terugvoer
Hallo Wilna,
Baie dankie vir u resensie. Hoop om julle sommer gou weer te sien.
Groete, Samantha
Henriette W - Mei 2021
Algehele gradering
Baie netjies.
De Vreugd se terugvoer
Hallo Henriette
Baie dankie vir u resensie.
Hoop om julle sommer gou weer te sien.
Groete, Samantha
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fred Nicholson-straat 404, Mayville, Pretoria, 0084, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang