Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Vreugd

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fred Nicholson-straat 404, Mayville, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Vanaf R700 R630 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

De Vreugd is in Mayville, Pretoria en bied B&B-verblyf aan sakereisigers en oornaggaste. Dis naby verskeie winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede.

Die verblyf beskik oor 'n ruim slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kamer het ook 'n TV met DStv, lugversorging en 'n alarmstelsel. Gratis Wi-Fi beskikbaar.

Daar is 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Standaardontbyt is by die tarief ingesluit, maar ongelukkig nie vir beprekings wat met blits-aanbiedinge gemaak is nie. Ander maaltye is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar om te geniet.

Gaste het toegang tot veilige, onderdakparkeerplek op die perseel.

Daar is ook 'n De Vreugd Restaurant & Kroeg op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Blaaibord
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Wat gaste dink
Larochelle H
Saam met lewensmaat
5.0
Oulike plekkie met vriendelike mense! Die plekkie is so oulik, en die bed, oh my goodness, slaap so gemaklik dat ons sommer ook so matras wil koop. Me...
Sien meer
Sep 2024
Monique V
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing. It was brief as we had to attend a family funeral.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Louise S
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtig netjies. Pragtig netjies. Net raserig met restaurant langs aan. Goeie ligging.
Jun 2024
Ben T
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende plek. Baie baie dankie, was mooi skoon en die mense baie behulpsaam en vriendelik!
Mrt 2024
Ina D
5.0
Lekker ontbyt ingesluit by prys en stapafstand van Life Eugene Marais. Ongelukkig die verkeerde kamer gekies. Direk langs die restaurant, kombuis en i...
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Samantha Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 34

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Fred Nicholson-straat 404, Mayville, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Gaste dink De Vreugd het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
R700 R630
per nag, vir 2 mense
Vanaf R700
R700 R630
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fred Nicholson-straat 404, Mayville, Pretoria, 0084, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa12fa05685223811acae32c3bd53338c6b5fc482566ac71af0ec9c5838984ef655d2595bdcbc6db0b1d81f3a916bc636f41a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R630 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 404 Fred Nicholson Street Mayville 0084 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.708592526151 28.197140663125

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang