Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Vrolike Vark

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Je J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Bliss, harmony and bushveld is the best! Wow, what an amazing, clean, and well-organised place to stay for a weekend or even a week! It’s so convenient and beautifully decorated—truly a gem. I could easily see myself staying here for a long time. Thank you for sharing this wonderful find with us and allowing us to experience this piece of heaven. Again, this is so bliss in the heart of the bush, and experiencing the wonders of nature and what it has to offer. Love the bush braai area, and the lovely stoep area. The aircon and kitchen are just a plus point. There is nothing to complain about. Thank you for having us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanbené S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Dit was baie lekker en gaan beslis weer kom en die eenheid boek! Sal beslis weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Wonderlike ervaring in 'n rustige omgewing. Die Vrolike Vark bied uitstekende verblyf aan in 'n baie skoon, netjiese, goed ingerigte eenheid. Kommunikasie met eienaars was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Mooi fotos! Moet weer gaan! ñ Wonderlike plekkie! Baie lekker gebly en vriendelike diere ontmoet. Sal enige tyd weer terug wil gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelna D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Dit was regtig baie rustig. Ons het vreeslik lekker gebly - alles was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Bosveld bly lekker. Baie lekker, baie netjies en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rick M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Great! We had a wonderful stay. Not that easy to find but once we arrived it was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Baie gerieflik, skoon, netjies en baie rustig met die skone natuur. Baie lekker gebly. Alles was daar wat ons nodig gehad het, skoon en netjies. Mense is baie vriendelik. Ons het dit regtig baie geniet en sal enige tyd weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Meriesha L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Rustig, veilig, mooi. Baie lekker plek vir 2.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Mandy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elephant Lodge 261, Mabalingwe, R516 Rooiberg, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c8b3a92c4aa39cc683bfc80228f8cbd2c85a6567af0a83f9d35c565cc2752de49290c2e17fcfee08bef28f6245b782b41ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 63 5 1 5 261 Elephant Lodge Mabalingwe, R516 Rooiberg 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.849583159317 28.042704954426

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang