Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Vrolike Vark

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Mandy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 59 resensies vir De Vrolike Vark
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Chanbené S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanbené S

Dit was baie lekker en gaan beslis weer kom en die eenheid boek!

Sal beslis weer kom!

Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Jan C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan C

Wonderlike ervaring in 'n rustige omgewing.

Die Vrolike Vark bied uitstekende verblyf aan in 'n baie skoon, netjiese, goed ingerigte eenheid. Kommunikasie met eienaars was baie vriendelik en behulpsaam.

Hendrik N - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik N

Mooi fotos! Moet weer gaan!

ñ Wonderlike plekkie! Baie lekker gebly en vriendelike diere ontmoet. Sal enige tyd weer terug wil gaan.

Zelna D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelna D

Dit was regtig baie rustig.

Ons het vreeslik lekker gebly - alles was perfek.

Monique T - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique T

Bosveld bly lekker.

Baie lekker, baie netjies en gemaklik.

Rick M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rick M

Great!

We had a wonderful stay. Not that easy to find but once we arrived it was great.

Sanet E - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet E

Baie gerieflik, skoon, netjies en baie rustig met die skone natuur.

Baie lekker gebly. Alles was daar wat ons nodig gehad het, skoon en netjies. Mense is baie vriendelik. Ons het dit regtig baie geniet en sal enige tyd weer terugkom.

Meriesha L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meriesha L

Rustig, veilig, mooi.

Baie lekker plek vir 2.

Cindy E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy E

Gemaklik. Mooi. Lekker.

Dit was fantasties. Mens is so deel van die natuur, die diere kuier op jou stoep.

Christine J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine J

Bosveld bliss.

Ons het 'n wonderlike tyd gehad, die huis was netjies en die beddens baie gemaklik. Sal weer wil gaan om die stilte van die bosveld te geniet. Die privaat boma vir elke huis was beslis 'n bederf!

Jp S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp S

Rustig.

Baie lekker gebly, eenheid was netjies en skoon. Sal beslis weer daar bly.

Brigit B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brigit B

Beautiful, comfortable accommodation.

We stayed at De Vrolike Vark's B unit for a weekend and loved it. The unit was clean on arrival, very tastefully decorated, and it had all we needed for a very comfortable stay. The unit also has a lovely patio and its own lapa, which is only a few meters away. There is plentiful bird life and game walking past on the lawn in front of the units. It is also just a short stroll away from the swimming pool, shop, and other activities/entertainment offered there.

Nadine V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine V

Goeie ervaring in Mabalingwe.

Dit was baie skoon en netjies. Dit is direk oorkant die hoofswembad en put-put-area, so die ligging is wonderlik. Die enigste nadeel vir my is dat die boma nogals ver van die huisie af is, maar dis verstaanbaar omdat dit 'n grasdakplekkie is. Ek sal vir seker weer daar bly.

David P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David P

Clean and well-equipped accommodation. Well situated.

Very good. Peaceful. A plenty of wildlife.

Shante V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shante V

Ongelooflik.

Baie baie lekker. My broer se meisie van Rusland het dit ongelooflik geniet.

Jaco B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B

Klein plekkie met liefde.

Die De Vrolike Vark bied 'n uitsonderlike ervaring in 'n skoon, modern en gerieflike omgewing. Die WiFi is betroubaar, die beddegoed is skoon en wit. Die nabyheid van die diere en die privaat boma voeg 'n unieke element van genot by. Ek sal beslis hierdie verblyf aanbeveel aan enige iemand wat 'n liefde vir die natuur het, maar ook die gerief van 'n huisie met 'n huislike atmosfeer waardeer.

Benita P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Benita P

Heerlike wegbreek.

Het elke oomblik geniet, van die bespreking tot ons vertrek. Mandy het my met alles op hoogte gehou, wat 'n great naweek! Sien julle binnekort weer. Dankie.

Tracey H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tracey H

Baie lekker nie jammer vir probleme maar was vinnig opgelos.

Airconditioner remote het nie gewerk nie, stort was geblokkeer, water het nie afgedraai nie. Was 'n geskenk aan iemand, het sleg gevoel dat hulle moes probleme ondervind.

Wayne L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Wayne L

Cute on the surface until you dig deeper.

I'll kick off with the positives. The shower and bathroom are beautifully done, and there was WiFi. The room on the surface looks very nice, but digging deeper, we found some issues. A lot of the taps and fittings would leak and were very loose. There is also no place to hang clothing, which is very odd considering there is a big open wall that could easily have four hooks installed. The separation of the bed area and lounge is also very unsafe. There should be a safety railing there to prevent anyone from falling over the edge. The step going out the back is also very high, so anyone with a bad knee will struggle. The braai area also needs chairs; the concrete is fine for short bursts, but it's too far from the fire to sit and braai, so we had to stand and bend over to braai. All of that we could have worked with, but the real issue was the bed. It was advertised as a long, but it's just two singles squeezed together. The website says two single beds, but the same write-up exists on both chalets. So when I read king, I expected a king. Those two singles are not meant to be used as a king, and sleeping across that gap was impossible due to it digging into you. So my partner and I basically slept apart on what are also very uncomfortable and hard single beds. We tried to then sleep on the pull-out beds, but those are far worse. If the bed was great, I would consider staying there again, but mixing a poor night's sleep with all the other issues, I wouldn't consider or recommend it to friends or family.

De Vrolike Vark se terugvoer

Apologies for any inconvenience experienced. The photos on the site accurately depict the unit and boma as they are. They show the height difference between the bedroom and living room levels, they do not display any cupboards for hanging clothes and they do not show any additional loose chairs in the boma. There are extra hooks in the bathroom for hanging clothes. All taps are new, but we will attend to any leakage. The bed does consist of two single beds that are joined, but we have not previously received complaints about discomfort. The new sleeper couches are not intended for adults to sleep on. Wishing you all the best!

De Vrolike Vark
Nicky W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky W

Highly recommend this excellent spot in Mabalingwe, close to JHB.

Outstanding place - sparkling clean, modern, attention to detail even up to power-saving globes. Amazing hosts, friendly and went out of their way. Location brilliant, so close to the entertainment area. Affordable game drives, simply an amazing getaway!

Jacobus V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus V

Lekker wegbreek week.

Het baie lekker gebly. Daar was aanvanklik 'n paar probleme by die huis, maar die eienares het dadelik mense gestuur om dit gou reg te maak.

Christiaan T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan T

Fantasties! Ontspannend!

Die verblyf by De Vrolike Vark was fantasties. Alles is splinternuut en pragtig. Dit is 'n rustige en ontspannende omgewing. Alles was daar wat ek nodig gehad het. Die kommunikasie vanaf die eienaars was baie goed en behulpsaam. Ek sal weer daar gaan bly en beveel die plek ten sterkste aan.

Esmeralda V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmeralda V

Ontspannend. Lekker.

Eerste keer in Mabilingwe en dit was absoluut die reis werd.

Tharien D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tharien D

Baie mooi plek.

Baie mooi blyplekkie. Klein, maar oor as genoeg.

Ernst N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ernst N

Baie lekker ontspan vir 4 dae.

Baie lekker gebly. Eienaar het klein probleempies dadelik aandag gegee. Diere, insluitende olifante op jou voorstoep. Sal aanbeveel vir paartjies met klein kinders ook.

Lee-anne J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lee-anne J

Relaxing and enjoyable.

We enjoyed our stay, it was a good break away.

Nj P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nj P

Definitely, it's a comeback.

Very good and peaceful.

Hannelie M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelie M

Gemaklike langnaweekwegbreek.

Ons as gesin het 'n langnaweekwegbreek gereël met verblyf by De Vrolike Vark. Verblyf was netjies en skoon en gerieflik geleë.

Gordana M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gordana M

We had nice weather, good company, and a lot of fun.

For the amount of money we paid for the accommodation, we didn't expect a 5-star unit, but the unit was not clean. The unit needs renovation, door frames were in bad condition due to termites.

De Vrolike Vark se terugvoer

The unit has a new owner. It was completely renovated in July 2023.

De Vrolike Vark
Otto B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Otto B

Baie wild wat kom kuier. Olifante was awesome.

Die vlakvarke was regtig vrolik.

Chalmyne C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chalmyne C

Great getaway.

Worth every cent - will definitely be back. Would recommend that cutlery be available in both units and the shower (water pressure unit 13) needs attention.

Willem P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem P

Baie aangenaam.

Het bespreek en enige vrae of raad of enige iets was die eienaar baie behulpsaam. Plek is netjies en was 'n plesier om daar te kom langnaweek hou.

Cornelius S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Cornelius S

Ons het ongelooflik lekker gebly.

Dit is so rustig. Chalet het so bietjie TLC nodig. Ook ekstra kombers per bed. Alles was skoon. Sal definitief weer hier wil kom kuier.

Anonieme gas - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Natasja L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Natasja L

Baie rustig.

Kan dalk net van die toestelle vervang.

De Vrolike Vark se terugvoer

Die eenheid het 'n nuwe eienaar en is in Julie 2023 heeltemal oor gedoen. Daar is ook 'n bykomende boma gebou en elke eenheid het nou sy eie boma. Die kombuis is uitgebou met 'n deur in die kombuis wat die twee eenhede met mekaar verbind. Daar is nou twee toegeboude kombuise. Die eenhede kan nou afsondelik gehuur word of as 'n geheel. Die ligte is vervang met nuwes, asook alle skakelaars, alle breekware, eetgerei, linne en gordyne. Die stoepe is uitgebou en elkeen is nou 4,6m lank en 4 meter breed en is nou heeltemal onder dak. Die stoepmeubels is ook vervang.

De Vrolike Vark
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Karine V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Karine V

Bitter teleurgesteld, swakste akkommodasie denkbaar. Geen waarde vir geld.

Ingang na eenhede onversorg. Ons het 2 slaapkamers verwag, nie 2 aparte eenhede (valse beskrywing). Baie ongemaklik. Van die ligte het nie gewerk nie. Moes rapporteer. Deksel van pot het 'n skroef vir vashouplek. Mikrogolfoond te hoog op yskas. Klerekas in "kombuis area" Nie ordentlike opdienspasie vir etes. Piekniek tafels buite is nice, maar as dit reën kan mens nie daar eet. Nie ander plek om te eet. Planke voor wasbakke is los en val- doeke en plastiekbakke binne in die gate. Die linkerkantste eenheid se hout wou nie oplig dat ons die stoofplate kan gebruik nie, so ons moes hele tyd na eenheid langsaan loop om kos te maak. Kan nie al twee badkamers gelyktydig gebruik nie, net een kan bad, geen water by stort of net so dun straaltje. Water was ook baie vuil op 'n stadium. Daar was hare in die wasbak van die regterkantste eenheid - nie ordentlik skoongemaak. Paadjie na boma is nie ordentlik uitgeplaveisel soos ander eenhede. Kon glad nie boma gebruik, sementvuurplek stukkend, draad om oor vuur te sit om vleis te braai, se pote is af. Ek het baie sleg gevoel teenoor my Ma en suster vir die swak akkommodaie. Ons wou ry, maar dan verloor ons ons geld en kon nie op kort kennisgewing ander akkommodasie kry. Ek het foto's geneem van bg, sal dit vir julle e-pos. Die wildsritte was heerlik en die natuur en diere is pragtig. Akkommodasie pateties. Die Vrolike Vark het baie opknapping nodig en tlc.

De Vrolike Vark se terugvoer

Die eenheid het 'n nuwe eienaar en is in Julie 2023 heeltemal oor gedoen. Daar is ook 'n bykomende boma gebou en elke eenheid het nou sy eie boma. Die kombuis is uitgebou met 'n deur in die kombuis wat die twee eenhede met mekaar verbind. Daar is nou twee toegeboude kombuise. Die eenhede kan nou afsondelik gehuur word of as 'n geheel. Die ligte is vervang met nuwes, asook alle skakelaars, alle breekware, eetgerei, linne en gordyne. Die stoepe is uitgebou en elkeen is nou 4,6m lank en 4 meter breed en is nou heeltemal onder dak. Die stoepmeubels is ook vervang.

De Vrolike Vark
Retief S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retief S

Lieflike verblyf, skoon en netjies.

Die vlakvarke raak lastig en aggressief as daar kos gemaak word weens mense wat hulle voer. Dagbesoekers bederf swembadgeriewe. Verblyf is baie lekker sentraal geleë en loopafstand vanaf swembad, tennisbaan, springsak, putt putt, kafee en koffiewinkel. Reëlings van eienaar was vroegtydig en baie volledig deurgegee, alles was maklik om daar te kom en in te skrop.

Pieter H - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter H

Baie aangenaam

Wonderlike ontspanne ervaring, ons het die Bosveld regtig baie geniet.

William H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William H

Baie rustig in die natuur.

Alles wat mens nodig het. Baie lekker braai-area. Loopafstand na swembad en ander geriewe. Diere wat gedurig verbykom. Nie nodig om rond te ry om diere te sien nie. Beddens was lekker gemaklik.

Thinus D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thinus D

'n Netjiese klein vakansiehuisie om uit die besige stad te kom vir 'n vinnige naweekwegbreek.

Mabalingwe is 'n rustige omgewing met pragtige natuurskoon. De Vrolike Vark is goed geleë in die oord naby al die geriewe, dus kan die ouers ontspan en die kinders besig bly.

Sandy P - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandy P

A pleasant stay

Affordable accomodation. The place needs a bit of a revamp, as well as good upkeeping. The fact that it's self catering and that there was no stove available was a bit of a let down. Close to everything within the resort. The elephants coming by was quite an enjoyable surprise for us. We enjoyed every moment of our stay, and will be going back again.

De Vrolike Vark se terugvoer

Hi Sandy, thank you for the feedback. We are, in fact, planning a bit of a revamp this year. As you will see in the info, there are two 2-plate stoves. They are right next to the washing up basins under the wooden protective covers.

De Vrolike Vark
Lydie M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lydie M

Great place - friendly service!

See stars.

Barry H - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Barry H

Baie lekker gekuier!

Die huisie kort bietjie aandag!

De Vrolike Vark se terugvoer

Die eenheid het 'n nuwe eienaar en is in Julie 2023 heeltemal oor gedoen.

De Vrolike Vark
Lee-anne J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Lee-anne J

Mabilingwe is awesome, customer service and game viewing is amazing. However I found De Vrolike Vark disappointing.

Unfortunately De Vrolike Vark layout is completely impractical. Especially the outside "kitchen area" which is not really a kitchen. It is very difficult to cook while checking to see if the monkeys are not going to steal your food, which is what happened to my husband. Secondly the Boma is far from the house, I felt the pictures where very misleading in this regard. I would recommend that the accommodation be upgraded like a lot of the neighbouring houses to enclose the kitchen and that the outside seating area be given more attention plus lighting by the path to the Boma. The whole time I felt I was glamping (glamorous camping) which is not what I was expecting or wanting.

De Vrolike Vark se terugvoer

The unit has a new owner. The property was completely renovated in July 2023 and two separate enclosed kitchens were built. Another boma was built and exterior lights were added.

De Vrolike Vark
Lauren G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lauren G

Mabalingwe is a great place that offers entertainment for all ages. Great family destination.

We had an enjoyable stay, but did find the accommodation to be a bit on the run down side. Maintenance needs to be done on door frames, the 2-plate stove was missing from number 14, there were no cutting knives and other basic utensils were short. Lacking on the general maintenance side.

De Vrolike Vark se terugvoer

The unit has a new owner and was completely renovated in July 2023. All crockery, cutlery and utensils were replaced.

De Vrolike Vark
Cilia W - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Cilia W

De Vrolike Vark het aandag nodig. Die gras moet gesny word veral na die braaiplek toe. Ons was teleurgesteld met die uitleg van die chalet.

Ons het die wild en natuur baie geniet.

De Vrolike Vark se terugvoer

Die eenheid het 'n nuwe eienaar en is in Julie 2023 heeltemal oor gedoen. Daar is ook 'n bykomende boma gebou en elke eenheid het nou sy eie boma. Die kombuis is uitgebou met 'n deur in die kombuis wat die twee eenhede met mekaar verbind. Daar is nou twee toegeboude kombuise. Die eenhede kan nou afsondelik gehuur word of as 'n geheel. Die ligte is vervang met nuwes, asook alle skakelaars, alle breekware, eetgerei, linne en gordyne. Die stoepe is uitgebou en elkeen is nou 4,6m lank en 4 meter breed en is nou heeltemal onder dak. Die stoepmeubels is ook vervang.

De Vrolike Vark
Neels D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels D

Lekker weg breek plek

Ons het die paar dae baie geniet. Sal dit vir ander mense aanbeveel. Mooi natuur en baie diere gesien, soos blouwildebeeste, buffels en baie rooibokke ens.

Ronel F - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel F

Gerieflik

Die diere voor die eenheid het ons lekker vermaak. Gerieflik en als wat jy nodig het is beskikbaar. Lekker reën gehad Saterdag aand. Ons het die renosters ook gesien, eerste keer wat ons hulle gesien het, ons naweek was gemaak. Dankie Lindie vir seepgladde inboek reëlings.

Barbara B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara B

Wonderlike vreedsame kuier gehad

Geniet die verskeidenheid diere besoekers voor die deur! Die eenheid is gerieflik en het als wat nodig is en is naby alles. Kan nie wag vir die volgende kuier nie!

Peter L - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter L

De Vrolike Vark is 'n awesome plekkie. Dit was ons 2de keer daar en ek sal weer soontoe gaan.

De Vrolike Vark is lekker geleë. Naby die kaffee en swembad. Maak gebruik van die wild ritte. Hulle laai jou 'n paar tree vanaf De Vrolike vark op. Wilde diere soos vlakvarke, njalas, koedoes en bosvarke en soms olifante word gesien vanuit jou sitkamer. Die eenhuid was elke dag gediens. Mabalingwe is 'n uitstekende plek vir 'n wegbreek en ontspanning. Die mense en die diens was puik. Die wildritte kan ek sterk aanbeveel. Die rangers het baie goeie kennis en was almal baie aangenaam.

Paula S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paula S

Die eenheid is pragtig, maar die bure het die hele naweek harde musiek gespeel.

Ons was daar om die bos the geniet, maar moes heel naweek na almal se musiek luister. Die bure het van alle kante geraas, van vroeg tot laat, dit was regtig onaagenaam. Ek sal beslis nie vining terugkeer nie.

Jon W - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Jon W

Poor experience with this unit.

The unit was dirty upon arrival. Geyser and DStv were both turned off. We had to turn on the geyser ourselves and wait for hot water. Reported DStv problem several times without help.

De Vrolike Vark se terugvoer

Good day Jon. Thank you for your feedback. I am truly sorry for your bad experience. I am not sure who you reported any of these problems to, seeing that you did not contact me once during your stay. Unfortunately it is impossible to sort out problems that I am not aware of. Regards Lindi

De Vrolike Vark
Carita D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carita D

Excellent value for money with the best game viewing from your bedroom window!

De Vrolike Vark provided excellent value for money, with daily servicing. It is rustic and could possibly do with a bit of updating, but was completely satisfactory for a family holiday.

Peter L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter L

Awesome.

Ons het lekker gebly. Pragtige natuur en baie diere.

Hermanus S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermanus S

Value for money and excellent service.

De Vrolike Vark is excellent accommodation which has exceed all our expectations and the midweek specials made it affordable for people who normally cannot afford this quality of accommodation.

Basil H - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Basil H

Had a restful weekend breakaway. The venue is close enough to Gauteng to get away and know that you are in the bush.

The venue is close enough to Gauteng to have weekend getaways, by far enough away to have the sense of “inni bos”. We will be using the venue again.

Nico V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico V

Ontspan en geniet.

Baie geniet met goeie diens.

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elephant Lodge 261, Mabalingwe, R516 Rooiberg, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c8b3a92c4aa39cc683bfc80228f8cbd2c85a6567af0a83f9d35c565cc2752de49290c2e17fcfee08bef28f6245b782b41ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 59 5 1 5 261 Elephant Lodge Mabalingwe, R516 Rooiberg 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.849583159317 28.042704954426

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang