Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Vrolike Vark

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 73 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Liezel O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Ongelooflik bied 'n kalmte wat net die natuur kan verskaf. Die vrolike vark is 'n besonderse plekkie. Ons het dit verskriklik geniet; dit was vir ons 28ste huweliksherdenking en die plek is besonders uitgelê. Hulle het die spasie baie goed gebruik. Ek sou dalk net daaraan dink om 'n gasstofie ook daar te sit vir die kere wat die krag dalk af is. Die plekkie is besonders netjies en die mense se reëlings is vlot; ons het met niks gesukkel nie. Sal dit definitief aanbeveel vir enige iemand wat die natuur van naby wil geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mandy
De Vrolike Vark
Baie dankie vir jou mooi terugvoer, ek waardeer. Ongelukkig mag ons geen gas in die eenheid hê nie a.g.v. 'n brandgevaar vir die grasdak. Groete

Terry-anne O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

We had an issue with our signal, but other than that we loved our stay. Very pleasant, we loved our stay. Will definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mireldi V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Perfekte wegbreek. Baie lekker gebly en sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrina D
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Feb 2025

Dit was 'n absolute fantastiese ervaring. Oggendkoffie saam met vlakvarkies en bok. Dit was 'n baie aangename ervaring. Sou graag 'n "hot plate" wou gehad het om ontbyt te maak.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Pj N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Amazing location. Very friendly and well organised.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Fun. Ons het verskriklik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Je J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Bliss, harmony and bushveld is the best! Wow, what an amazing, clean, and well-organised place to stay for a weekend or even a week! It’s so convenient and beautifully decorated—truly a gem. I could easily see myself staying here for a long time. Thank you for sharing this wonderful find with us and allowing us to experience this piece of heaven. Again, this is so bliss in the heart of the bush, and experiencing the wonders of nature and what it has to offer. Love the bush braai area, and the lovely stoep area. The aircon and kitchen are just a plus point. There is nothing to complain about. Thank you for having us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanbené S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Dit was baie lekker en gaan beslis weer kom en die eenheid boek! Sal beslis weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Wonderlike ervaring in 'n rustige omgewing. Die Vrolike Vark bied uitstekende verblyf aan in 'n baie skoon, netjiese, goed ingerigte eenheid. Kommunikasie met eienaars was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Mandy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 73

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elephant Lodge 261, Mabalingwe, R516 Rooiberg, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c8b3a92c4aa39cc683bfc80228f8cbd2c85a6567af0a83f9d35c565cc2752de49290c2e17fcfee08bef28f6245b782b41ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 73 5 1 5 261 Elephant Lodge Mabalingwe, R516 Rooiberg 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.849583159317 28.042704954426

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang