Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Vuur Gastehuis

Gastehuis

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 607 resensies

Goed

Netheid
3.9
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.9
Veiligheid
4.0
Magda Ann L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Ons het net een aand oorgeslaap, baie lekker en veilig. Een aand oorgeslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annatjie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Dankie, dit was lekker. Al wat bietjie gepla het, was die geraas van die gym by d. Dankie, dit was lekker. Al wat bietjie gepla het, was die geraas van die gym by die kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Vriendelik ontvang, skoon en netjies. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lelona M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Amazing. It was peaceful and Suene was very kind and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christian S
1 nag
5.0
Jul 2024

Had fun. I enjoyed it, was everything I needed for a night's stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anamieke H
1 nag
5.0
Jul 2024

Lekker geëet by Inni Kraal restaurant, en goed uitgerus. Die kamer was baie netjies en goed toegerus vir 1 of 2 persone. Die self in-check en uit-check was baie gerieflik, aangesien ek op roete was na die Oos Kaap, en ek moes vroeg die volgende oggend weer oppad wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle L
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Baie gemaklik, skoon en waarde vir ons geld. Die gastehuis was baie mooi skoon en netjies. Ons het alles gehad wat ons nodig gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Real value for money! Nice!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michiel D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Voldoende rustig en veilig. Was heel rustig. Die fassiliteit voldoen aan die hoof doel naamlik oorslaap tydens 'n lang afstand reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinka P
1 nag
5.0
Mrt 2024

Lekkerste oorslaap ooit vir iemand wat vir die eerste keer so ver gery het. Ek en my 2 katte het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Surita
De Vuur Gastehuis
Marina, baie dankie vir jou resensie. Jy en jou katte is wonderlike gaste.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Surita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 607

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R700
R700 R560
per nag, vir 2 mense
Vanaf R700
R700 R560
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Stockenstroomstraat 40, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc3MzBmNDM0LWRkZWYtNDAwOS04M2MyLTVlZmNiZTA0NjYyNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R560 per nag, vir 2 mense 607 5 1 4 40 Stockenstroom Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 09:00 -30.723035899218 25.094148093254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang