Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Vuur Gastehuis

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Stockenstroomstraat 40, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Vanaf R500 R400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

De Vuur Gastehuis is in die historiese dorpie Colesberg geleë op die N1-hoofweg, ongeveer halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg. Die Gastehuis is in 'n stil doodloopstraat geleë.

Daar is 'n afleweringsdiens vanaf Allards vir aandete en is stapafstand vanaf die meeste restaurante in die dorp geleë.

Die verblyf word aangebied in 6 eenhede elk met verskillende geriewe om in elke gas se behoeftes te pas, van begroting tot luukse kamers. Bykomende geriewe sluit 'n swembad, 'n gimnasium en 'n gemeenskaplike braai-area in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Restaurant op die perseel

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 661 resensies

Goed

Netheid
3.9
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.8
Veiligheid
4.0
Gaste se hoogtepunte
Marius V
5.0
Goeie budget bly plek altyd lekker daar. Sien sterre.
Jan 2025
Petra W
Saam met lewensmaat
5.0
Goed. Dis net 'n warm dorp (ek moes opgelet het dat die kamer nie aircon insluit nie, hulle het darem vir ons 'n losstaande aircooler ding gegee) maar...
Sien meer
Jan 2025
Dries V
Gesin met tieners
5.0
Baie gerieflik. Lekker gebly in 'n skoon kamer.
Jan 2025
Andre L
Saam met lewensmaat
5.0
Sal die plek vir enigeen aanbeveel. Was heerlik. Swembad ook 'n wenner gewees.
Des 2024
Hennie B
5.0
Goeie prys, netjies, veilig. Baie stil, veilig en goeie diens.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Surita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 661

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Stockenstroomstraat 40, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink De Vuur Gastehuis het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
R 500 R 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf R500
R 500 R 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Stockenstroomstraat 40, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc3MzBmNDM0LWRkZWYtNDAwOS04M2MyLTVlZmNiZTA0NjYyNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R500 nouVanaf R400 per nag, vir 2 mense 661 5 1 4 40 Stockenstroom Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 09:00 -30.723035899218 25.094148093254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang