Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Vuurtoren

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Mariaan Geverifieer

Eiendomme 45

Resensies 347

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir De Vuurtoren
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Bernice B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice B

Kon lekker vuurmaak terw jy sit en 'n glasie wyn geniet met 'n wonderlike seeuit.

Wat 'n juweel van 'n plek! Perfek gelee, en was mal oor die dekor van De Vuurtoren. Die gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik. Alles was netjies en nog soveel meer!

Abri B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abri B

Amazing place! If we are in Yzerfontein again, we will definitely stay at De Vuurtoren.

Wonderful view, friendly people. The whole town was friendly and we enjoyed Yzerfontein so much! Such an amazing place to stay at!

De Vuurtoren se terugvoer

Hi Abri
So glad you enjoyed your stay!

De Vuurtoren
Yolande S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande S

Die blyplek was fantasties.

Die eienaar het baie moeite gedoen met die atmosfeer en versiering van die blyplek. Dit is heeltemal uniek. Hul het tot voorsiening gemaak vir die beurtkrag sodat mens ten minste lig het en 'n koppie koffie kan drink.

Yolandi O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandi O

Gepas vir familie van 4.

Ligging is incredible. Kinders het lekker gaan stap, selfs in die aande. Plek self, het als wat nodig is, dalk net tee lepels wat gekort het. Gasheer kon dalk meer vriendelik en considerate wees. Voertuie reg voor ons uitsig met klomp werksmense wat kliphard praat.

De Vuurtoren se terugvoer

Hi Yolandi
So bly julle het die kuier geniet!

De Vuurtoren
Hardus D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hardus D

Skatkis vol juweeltjies.

Wat 'n ondervinding! Hierdie is 'n skatkis gelaai met juweeltjies, ver verwyderd van die gewone. Hierdie is voorwaar 'n ondervinding op sy eie - "steampunk"-styl. Die ligging is onverbeterlik, heerlike beddens en 'n verskeidenheid interessanthede soos die koperpype en -krane, industriële uitleg en dekor, te veel om op te noem. 2 TV's met DStv. Veilige parkering agter hoë hekke, braai terwyl jy vir die see kyk, ens. Ons sal beslis terugkeer. Ons gasvrou was super vriendelik met prettige sê-goed. Ons het haar terdeë geniet. Baie dankie vir die pragtige, skoon en interessante akkommodasie, en veral die geselsies - dit het ons dag gemaak en ons skerts steeds oor die koddige sê-goed.

Hugo T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo T

Perfect

Creative space located on the beach with exactly what you need.

Mc L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mc L

Mooi, netjies, lekker naby die see, naby staproetes.

Vriendelike diens.

Vanaf R1 600
R1 600 R1 440
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 600
R1 600 R1 440
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lutie Katz-weg 87, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA096d894b42bc3f1dd27b404190303bd6db31a1150a3eeed25ebcc064987ccdfc23310f121225dfe929a406080d29bc9b3ff0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 440 per nag, vir 4 mense 7 5 1 5 87 Lutie Katz Road Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.3535669 18.1503339

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang