De Walvis Villa
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Mariaan Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 18
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Rene S - Jun 2024
Algehele gradering
Heerlik.
Quintus D - Mei 2024
Algehele gradering
Wonderlik.
Graeme R - Apr 2024
Algehele gradering
Perfect for us.
Jenny T - Mei 2024
Algehele gradering
Relaxing.
Eva H - Sep 2023
Algehele gradering
Dit was heerlik om die walvisse van die balkon af te kon sien.
Bianca J - Mrt 2023
Algehele gradering
Pragtige uitsig. Ontspannend.
De Walvis Villa se terugvoer
Dankie Bianca, dit was lekker om julle daar te he.
Erica B - Mrt 2023
Algehele gradering
Amazing! Hoogs aanbeveelbaar.
De Walvis Villa se terugvoer
Baie dankie Erica, julle was lekker gaste.
Jonathan H - Okt 2023
Algehele gradering
Die rustigheid het ons geniet.
James J - Aug 2022
Algehele gradering
Lekker gemaklik en mooi.
Lukas O - Apr 2022
Algehele gradering
Gerieflike verblyf met pragtige see-uitsig.
De Walvis Villa se terugvoer
Eks bly julle het dit geniet Lukas!
Liesl S - Jul 2022
Algehele gradering
Heerlike, ontspanne omgewing en plekkie met die mooiste uitsig oor die see. Ons was selfs bevoorreg genoeg om walvisse te kon sien. Ek sal enige tyd weer terug gaan.
Coenie K - Mrt 2022
Algehele gradering
Salig, rustig en veilig!
Amanda H - Mrt 2022
Algehele gradering
It was awesome.
Roslyn B - Okt 2022
Algehele gradering
Great place to see the whales.
Adrienne T - Okt 2022
Algehele gradering
Ontvangs was vriendelik en alles was netjies.
Gabriel O - Feb 2022
Algehele gradering
It is real quiet if you want to find yourself, peaceful.
Johmine D - Nov 2021
Algehele gradering
Het heerlik ontspan en uitgerus. Alhoewel die kombuisie baie klein is, bied dit iets van als. Heerlike matrasse op die beddens en het soggens uitgerus opgestaan. Gratis WiFi was baie goed. was
John S - Aug 2021
Algehele gradering
Pragtige uitsig, woonarea baie koud en klein vir 4 volwassenes.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Kusweg 19, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang