Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Walvis Villa

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Mariaan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 18

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 18 resensies vir De Walvis Villa
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Rene S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene S

Heerlik.

Heerlik, mooieste uitsig.

Quintus D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quintus D

Wonderlik.

Super lekker gebly en die see uitzig geniet.

Graeme R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graeme R

Perfect for us.

Our host was very welcoming and made sure all was good. She even made sure we saw the dolphins swimming by! She was flexible in allowing us a late departure (we went shark diving and did not want to leave our car loaded up and unattended at Kleinbaai). Showering and packing up after the diving was much appreciated. Thanks again!

Jenny T - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jenny T

Relaxing.

Great. Comfortable. Beautiful hot shower.

Eva H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eva H

Dit was heerlik om die walvisse van die balkon af te kon sien.

Ons het lekker gebly. Baie rustig.

Bianca J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca J

Pragtige uitsig. Ontspannend.

Netjiese plekkie, genoeg vir 'n vinnige wegbreek. Pragtige uitsig. Rustige omgewing. Ons het lekker ontspan, dankie!

De Walvis Villa se terugvoer

Dankie Bianca, dit was lekker om julle daar te he.

De Walvis Villa
Erica B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica B

Amazing! Hoogs aanbeveelbaar.

Ons het ons kuier geniet en sien uit om weer by De Walvis Villa te bly. Vriendelike diens, baie skoon en netjies met amazing sea views. Sentraal geleë. Hoogs aanbeveelbaar.

De Walvis Villa se terugvoer

Baie dankie Erica, julle was lekker gaste.

De Walvis Villa
Jonathan H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jonathan H

Die rustigheid het ons geniet.

Ons het só lekker geslaap. Soggens 05h30 sit ek met 'n lekker koppie koffie en hou die walvisse dop.

James J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James J

Lekker gemaklik en mooi.

By die see. Goeie gasheer in Deon. Lekker en gemaklik gekuier.

Lukas O - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas O

Gerieflike verblyf met pragtige see-uitsig.

Baie gerieflike en goed toegeruste eenheid. Vriendelik ontvang deur eienaar. Uitstekende waarde vir geld maar daai pragtige see-uitsig wat voor jou uitgestrek lê. Sal beslis weer daar tuisgaan.

De Walvis Villa se terugvoer

Eks bly julle het dit geniet Lukas!

De Walvis Villa
Liesl S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl S

Heerlike, ontspanne omgewing en plekkie met die mooiste uitsig oor die see. Ons was selfs bevoorreg genoeg om walvisse te kon sien. Ek sal enige tyd weer terug gaan.

Leefarea, kombuis en slaapkamers is perfek vir net ons 2 wat weggebreek het. Mens het niks meer nodig nie. Daar is warm water en WiFi, selfs tydens kragonderbrekings.

Coenie K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenie K

Salig, rustig en veilig!

Regtig op die see! Stilte en wonderlike sonsondergange!

Amanda H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda H

It was awesome.

This is a lovely place to stay in. To wake up every morning to the view of the sea. Sit on the balcony and enjoy a cup of coffee. Even at night you can hear the waves. Lovely hiking walks along the beach. Everything is close to you. I am definitely going to stay here again.

Roslyn B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roslyn B

Great place to see the whales.

We spent 3 nights in Gansbaai. The place was right opposite the ocean. We could see the whales in the bay from the balcony. The place was small, but perfect for 2. We had everything we needed and felt very safe where we were. I would definitely recommend staying here if you are looking for a comfortable place to stay while you watch the whales, or just want to relax.

Adrienne T - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adrienne T

Ontvangs was vriendelik en alles was netjies.

Goeie warde vir geld. Puik diens en die uitsig is pragtig.

Gabriel O - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gabriel O

It is real quiet if you want to find yourself, peaceful.

They just need to upgrade with realty measures concerning DStv and not look at what they need to spend because I pay to stay.

Johmine D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johmine D

Het heerlik ontspan en uitgerus. Alhoewel die kombuisie baie klein is, bied dit iets van als. Heerlike matrasse op die beddens en het soggens uitgerus opgestaan. Gratis WiFi was baie goed. was

Eenheid bied fantastiese uitsig oor see. Die rustigheid van die area laat jou baie gou ontspan. Heerlik om voor die dag begin, net oor die pad te stap en lekker ver langs die see te stap.

John S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John S

Pragtige uitsig, woonarea baie koud en klein vir 4 volwassenes.

Kombuis ook baie klein vir 4 mense. Gratis WiFi was baie swak.

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kusweg 19, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe181130516f9417d87479856d9e5340675e2caa50bb6e447d1819430c2ae2ada0c5b20e0a85e7cde99c8d2a57e54f740bf74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 18 5 1 5 19 Kus Road Perlemoenbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 11:00 -34.573243812249 19.348278042328

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang