Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Ware Jacob

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 400 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Fiona D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Heerlik ontspan in die vyfster plek! Wonderlike mooie plek! Sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernita W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Pure bliss. Break away and visit De Ware Jakob. It is worth every cent because it brings tranquillity, calm, and much more.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liana H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Stylvolle verblyf in Jacobsbaai. Ons het alles omtrent ons verblyf by De Ware Jacob en in die mooie Jacobsbaai geniet: stylvolle dekor en unieke, kunstige elemente; die heerlike 'hot tub' en die pragtige gemeenskaplike area rondom die swembad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kavan K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Nothing short of amazing. Our stay was nothing short of amazing. De Ware Jacob really ticked all the boxes.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reginald W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Great value for money spent. From the moment we arrived, we already loved the place. It was clean and the host was very accommodating and responsive to our requests. This place is really beautiful and well taken care of. We thoroughly enjoyed the hot tub!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Candice A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Clean, welcoming and very private! We really enjoyed our stay. The place was very clean on arrival and we had absolute privacy for the entire weekend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2025

Ons het heerlik gekuier en ontspan in 'n pragtige suite. Ons het heerlik gebly in die tuin suite. Die plekkie is pragtig ingerig met stylvolle afwerking. Perfekte wegbreek vir romantiese naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ralph D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2025

Great! The ants by the hot tub were a bit of a nuisance, further than that, wonderful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Amanda C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
0.0
Jan 2025

Rustig, waarna ons gesoek het. De Ware Jacob is ideaal vir 'n paartjie wat kwaliteit tyd met mekaar wil spandeer. Herlaai, ontspan en net rustig wil wees. Bietjie die rustige dorpie wil geniet. Hier vat jy dit op 'n rustige pas. Jul tyd, geen haas, net ontspan. Vriendelike en behulpsame gasheer en gasvrou. 2 oulike restaurante. Nie naby die see nie.

Netheid
0.0
Diens
0.0
Ligging
0.0
Veiligheid
0.0
Waarde vir geld
0.0

Geralise V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Dit was die perfekte romantiese wegbreuk. Ons het ongelooflik lekker gebly! Ons kan sommer nie wag om weer te gaan nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Joane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 400

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Titius-draai 1, Jacobsbaai, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2bfe52e95280118a80bbeeb9fe0baecfcb6c95d1da5d710aa43ac29efac32665d1b4bc94ce469bcfd3493baf80285e04e4bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 400 5 1 5 1 Titius Turn Jacobs Bay 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.972074736381 17.892720054232

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang