De Waterkant Mountain View Apartment
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandstraat 117, Kaapstad-middestad, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
De Waterkant Mountain View Apartment bied selfsorgverblyf in 'n veilige gebou in die middestad van Kaapstad. Die gebou is ideaal geleë naby 'n verskeidenheid ontspannings- en sakegeriewe in en om die middestad.
Hierdie woonstel is op die 12de verdieping geleë en beskik oor 'n oopplan-leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die oopplan-kombuis is toegerus met toestelle om maaltye voor te berei en sluit 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër in.
Die aangrensende sitarea het 'n etenstafel met sitplek, 'n rusbank en 'n TV. Die groot vensters bied 'n lieflike uitsig op die berge en oor die stad. Gratis WiFi
en veilige parkeerplek in die gebou is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
Badkamer
- Stort
- Toiletware
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Anna & Bertus Geverifieer
Eiendomme 58
Resensies 76
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Strandstraat 117, Kaapstad-middestad, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Kaapstad Middestad Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandstraat 117, Kaapstad-middestad, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap