De Wawielhuis Calitzdorp
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Shadley Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 51
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Gert H - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlik geslaap.
De Wawielhuis Calitzdorp se terugvoer
Dankie Gert.
Stoffel C - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
De Wawielhuis Calitzdorp se terugvoer
Genoteer, dankie.
Helena G - Des 2021
Algehele gradering
Rustig en vreedsaam
De Wawielhuis Calitzdorp se terugvoer
Dankie, Helena. Ons waardeer.
Welma G - Mrt 2021
Algehele gradering
Skitterend
De Wawielhuis Calitzdorp se terugvoer
Dankie, Welma.
Peter H - Feb 2021
Algehele gradering
Great friendly service.
De Wawielhuis Calitzdorp se terugvoer
Noted Peter.
Pierre B - Nov 2021
Algehele gradering
Ons het Kothuis 1 bespreek op 9 September, maar moes tevrede wees met kothuis 2 toe ons arriveer. Ons is nie voor die tyd ingelig nie.
Wessel P - Nov 2021
Algehele gradering
Hoofstad van port en appelkose.
De Wawielhuis Calitzdorp se terugvoer
Genoteer en neem kennis. Dankie.
Talita M - Des 2020
Algehele gradering
Gerieflik, baie goeie waarde vir geld.
De Wawielhuis Calitzdorp se terugvoer
Baie dankie Talita, jou terugvoer word waardeer.
Orpa H - Nov 2020
Algehele gradering
Veilig en gerieflik.
De Wawielhuis Calitzdorp se terugvoer
Dankie Orpa
Nicky D - Nov 2020
Algehele gradering
Pratige plek in ’n pragtige dorp.
De Wawielhuis Calitzdorp se terugvoer
Dankie Nicky
Eloise B - Sep 2020
Algehele gradering
This was a wonderful place - loaded with every imaginable possibility for a comfortable stay. There is a large outside braai area that is well covered and boasts a generous dining room table and comfy couches. It was fabulous!
De Wawielhuis Calitzdorp se terugvoer
Much appreciated Eloise!!
Nico S - Sep 2020
Algehele gradering
Interessante dorp.
De Wawielhuis Calitzdorp se terugvoer
Dankie Nico - kom kuier gerus weer.
Groete
Wessie en Alta
Adele R - Nov 2020
Algehele gradering
Oornag en was definitief die geld werd.
De Wawielhuis Calitzdorp se terugvoer
Dankie Beulah
Ruan D - Des 2019
Algehele gradering
Gemaklike tradisionele Karoo-blyplek
De Wawielhuis Calitzdorp se terugvoer
Baie dankie Ruan - sien julle weer! Wessie & Alta
Piet K - Jun 2019
Algehele gradering
Plattelandse gasvryheid op sy beste.
De Wawielhuis Calitzdorp se terugvoer
Dankie Petrus, julle terugvoer word hoog op prys gestel.
Wessie en Alta
De Wawielhuis
James V - Mei 2019
Algehele gradering
Baie lekker, dankie.
De Wawielhuis Calitzdorp se terugvoer
Dankie James kom kuier gerus weer.
Wessie
Willem B - Mei 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld en kliëntediens uit die boonste rakke.
De Wawielhuis Calitzdorp se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer die terugvoering. Groete, Wessie en Alta.
Cara P - Jan 2019
Algehele gradering
Heerlik rustig, privaat en pragtig gerieflik!
De Wawielhuis Calitzdorp se terugvoer
Dankie Cara.
Jaco C - Des 2019
Algehele gradering
Baie netjies.
De Wawielhuis Calitzdorp se terugvoer
Dankie Jaco, kom kuier gerus weer.
Linda M - Okt 2019
Algehele gradering
Well situated, quiet and clean.
Glynn A - Sep 2019
Algehele gradering
Ruim, skoon, vriendelike diens, en elke gerief wat mens benodig. Stapafstand van aantrekkings, en lekker groot braaigeriewe!
Maretha L - Okt 2019
Algehele gradering
Hier is alles wat nodig is wanneer jy oorslaap op R62.
Dirk S - Sep 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik. Vriendelike, gasvrye gasheer en gasvrou.
De Wawielhuis Calitzdorp se terugvoer
Dankie Dirk,
Ons neem kennis van jou beswaar, ons "lees" gaste en dit sal nie gebeur
Wessie
Hugo Amos V - Des 2018
Algehele gradering
Rustige omgewing en puik verblyf.
De Wawielhuis Calitzdorp se terugvoer
Baie dankie Hugo, ons waardeer julle kuier. Groete Wessie & Alta
Johan B - Des 2018
Algehele gradering
Rusige plekkie. Alles wat mens nodig het.
De Wawielhuis Calitzdorp se terugvoer
Baie dankie Johan, kom kuier gerus weer.
Groete
Wessie
Soekie S - Des 2018
Algehele gradering
Heerlik rustig en gerieflik.
Jj N - Okt 2018
Algehele gradering
Voorwaar 'n plesier om hier te mag bly.
De Wawielhuis Calitzdorp se terugvoer
Dankie, jou terugvoer word hoog op prys gestel.
Groete
Alida E - Apr 2018
Algehele gradering
Netjies, veilig, vriendelik.
Jannie C - Mrt 2018
Algehele gradering
A wonderful stay to remember.
Lees meerDe Wawielhuis Calitzdorp se terugvoer
Jannie, thank you so much for the kind review.
Much appreciated.
Wessie & Alta van der Westhuizen
Maria M - Mrt 2018
Algehele gradering
Na 'n dag se reis was dit so lekker om net op die stoep te sit.
De Wawielhuis Calitzdorp se terugvoer
Thank you for your review.
We have found that people come to Calitzdorp for the tranquility and the rustic atmosphere.
Regards, Wessie.
Annari B - Jan 2018
Algehele gradering
Oorskry verwagtinge. Sal graag weer oorstaan en beveel heelhartig aan vir moeë reisigers deur die Klein-Karoo.
Lees meerHeidi V - Apr 2018
Algehele gradering
Rustigheid van self.
Helet G - Des 2018
Algehele gradering
Baie aangename gasheer en gasvrou. Hulle het ons tuis laat voel en so ook hulle jong hondjies!
De Wawielhuis Calitzdorp se terugvoer
Helet
Jammer vir enige ongerief, soos verduidelik is die uitleg soos gebou deur vorige eienaars.
Groete
Wessie en Alta van der Westhuizen
Kristiaan S - Mei 2018
Algehele gradering
Netjiese verblyf met alles wat ons nodig gehad het en uitstekende gasvryheid vanaf Wessie.
Madelaine S - Aug 2018
Algehele gradering
Die gasheer het alles in sy vermoë gedoen om dit vir ons so aangenaam moontlik te maak.
Yvonne N - Sep 2018
Algehele gradering
Glad nie waaraan ons gewoond is nie.
Lees meerDe Wawielhuis Calitzdorp se terugvoer
Yvonne, jammer vir enige ongerief wat julle ervaar het tydens julle verblyf.
Ons moet egter 'n paar regstellings maak, die beddegoed is nie oud nie en is minder as 'n jaar gelede aangekoop. Die beddegoed was egter skoon en netjies. Ons het die gas geyser agterna getoets en dit is in werkende orde.
Die huis en kothuis is oor 'n 100 jaar oud en van die sash venster mag probleme gee, ons sal daarna kyk.
Die erf is baie klein en dit is juis wat die uniekheid van Calitzdorp is. Ons het wel u sleepwa veilig bewaar, by die ander huis met die hoë mure.
Jammer oor die onrustigheid, daar was egter geen probleme nie.
U was vriendelik ontvang en n komplimentêre Port aangebied. U het braai geriewe gehad en ons het spesiaal vir u die braailig kom aanskakel.
Groete
De Wawielhuis
Dries D - Des 2017
Algehele gradering
Absoluut perfek!
De Wawielhuis Calitzdorp se terugvoer
Baie dankie Dries, ons waardeer julle terugvoering. Groete, Wessie en Alta.
Carel H - Des 2017
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
De Wawielhuis Calitzdorp se terugvoer
Hi Carl,
Dankie vir jou terugvoering. Ons waardeer dit.
Wessie en Alta
Jakobus S - Okt 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
De Wawielhuis Calitzdorp se terugvoer
Goeiedag Koot
Jammer ons was nie daar om julle te ontvang ons was op ons wittebrood. Ek verstaan en hoor jou opmerking t.o.v die toilet. Die gebou is baie jare gelede so gebou en kan nie nou struktueel verander word nie. Ons vra om verskoning vir enige ongerief en hoop om julle weer te ontvang. Ons is tans besig om n derde kothuis aan te bou en het die uitleg verander om meer gebruikers vriendelik te maak..
Groete
Wessie en Alta
Aldene B - Apr 2017
Algehele gradering
Dit het gevoel of ek by my eie huis is.
De Wawielhuis Calitzdorp se terugvoer
Aldene, dit is net een groot plesier. Baie dankie vir die ondersteuning en die resensie. Sien julle weer binnekort.
Wessie van der Westhuizen
Roshan P - Mrt 2017
Algehele gradering
Hierdie klasieke huis is vol sorg en liefde en is gerieflik en veilig.
De Wawielhuis Calitzdorp se terugvoer
Dankie Roshan. Jou terugvoer word waardeer. Julle moet gerus weer kom kuier.
Wessie en Alta
Samuel V - Mrt 2017
Algehele gradering
Gemaklik, gerieflik en netjies!
De Wawielhuis Calitzdorp se terugvoer
Baie dankie Sam. Kom kuier gerus weer.
Wessie van der Westhuizen
Nolene B - Mei 2017
Algehele gradering
Wonderlik.
De Wawielhuis Calitzdorp se terugvoer
Nolene
Jammer oor die ongerief. Stappe word geneem om dit te voorkom in toekoms.
Daar is 'n beplanning om 'n stort te installeer in die toekoms.
Dankie vir die terugvoering.
Wessie
Bradley V - Jan 2017
Algehele gradering
Rustigheid vir die siel.
De Wawielhuis Calitzdorp se terugvoer
Thanks Bradley - much appreciated - Wessie van der Westhuizen
Goestaf P - Des 2017
Algehele gradering
Smaakvolle interieur, vriendelik, skoon, netjies, funksioneel, lugreëling, veilig.
De Wawielhuis Calitzdorp se terugvoer
Beste Fritz,
Dankie vir die terugvoering, kom kuier gerus weer.
Groete,
Wessie en Alta
Jan P - Nov 2016
Algehele gradering
Baie rustig en goed toegerus.
De Wawielhuis Calitzdorp se terugvoer
Baie dankie Jan. Kom kuier gerus weer. Wessie
Lynne W - Nov 2016
Algehele gradering
Baie rustig.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie rustig.
Lekker rustige plek wat goed toegerus was.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
De Wawielhuis Calitzdorp se terugvoer
Baie dankie.
Wessie van der Westhuizen
Ninja B - Aug 2016
Algehele gradering
Heerlike selfsorg eenheid! Als wat jy benodig!
De Wawielhuis Calitzdorp se terugvoer
Ninja
Baie dankie vir jou terugvoer - word hoog op prys gestel. Hoop ons sien jou gou weer terug en ook vir n langer tydperk.
Wessie van der Westhuizen
Ruben B - Jul 2016
Algehele gradering
Waarde vir geld!
De Wawielhuis Calitzdorp se terugvoer
Dankie Ruben,
Hoop ons sien weer binnekort.
Wessie van der Westhuizen
Petritia D - Okt 2016
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Lekker dorpie!
De Wawielhuis Calitzdorp se terugvoer
Dankie vir julle terugvoer. Dit word hoog op prys gestel.
Wessie van der Westhuizen
Jos J - Mei 2016
Algehele gradering
Voel asof ons in 'n toilet geslaap het.
De Wawielhuis Calitzdorp se terugvoer
Jos
Baie dankie vir jou terugvoer. Die die gebou waarin julle geslaap het, is meer as n 100 jaar oud - gebou in die vroee 1900's. Die uitleg van die gebou ens. asook die huis is wat Calitzdorp sy uniekheid gee.
Alles is skoon en ook splinternuut (nuwe beddens en linne gekoop in April 2016). Misdaad is minimaal in Calitzdorp. Hoe mure om die plek met afstandbeheerde hek.
Sien uit om jou weer te ontvang – jammer vir enige ongerief
Groete De Wawielhuis Calitzdorp
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lourensstraat 9, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang