Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Wawielhuis Calitzdorp

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Shadley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 51 resensies vir De Wawielhuis Calitzdorp
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Gert H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert H

Heerlik geslaap.

Baie vriendelike mense.

De Wawielhuis Calitzdorp se terugvoer

Dankie Gert.

De Wawielhuis Calitzdorp
Stoffel C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stoffel C

Baie lekker.

Ideaal vir oorstaan vir 'n aand of twee. Kombuisie is goed toegerus. Die gasheer en gasvrou is baie verwelkomend en alles is pynlik netjies en skoon. Die toilet is net effe beknop en redelik na aan die slaapkamer.

De Wawielhuis Calitzdorp se terugvoer

Genoteer, dankie.

De Wawielhuis Calitzdorp
Helena G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena G

Rustig en vreedsaam

Die blyplek is toegerus met alles wat nodig is. Die lugversorger is 'n absolute seën in die hitte. Die dorp is rustig en goed versorg. Die eienaars is baie aangenaam en dit was lekker om 'n geselsie aan te knoop met die dame. Die twee pragtige, vriendelike herdershonde voltooi die prentjie.

De Wawielhuis Calitzdorp se terugvoer

Dankie, Helena. Ons waardeer.

De Wawielhuis Calitzdorp
Welma G - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Welma G

Skitterend

Ons kan net sê wow. Alles wat jy nodig het is daar. Ruim en baie gerieflik. Die lugreëling 'n absolute bonus want dit was vrek warm. Definitief 'n kuier werd. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.

De Wawielhuis Calitzdorp se terugvoer

Dankie, Welma.

De Wawielhuis Calitzdorp
Peter H - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter H

Great friendly service.

Wonderful and helpful reception. Use of private braai facilities appreciated. The double bed cottage is okay, but two single bed cottage is very small.

De Wawielhuis Calitzdorp se terugvoer

Noted Peter.

De Wawielhuis Calitzdorp
Pierre B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Pierre B

Ons het Kothuis 1 bespreek op 9 September, maar moes tevrede wees met kothuis 2 toe ons arriveer. Ons is nie voor die tyd ingelig nie.

Kothuis 1 het 'n dubbelbed en Kothuis 2 het twee enkelbeddens. Die uitleg in Kothuis 2 is uiters ongemaklik en onaangenaam. Die toilet is 1 meter (of minder) vanaf die bed en die skuifdeur van die toilet kan nie toegemaak word as jy dit gebruik nie. Daar is eenvoudig nie spasie nie. Die akkommodasie was wel uiters netjies en skoon.

Wessel P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Wessel P

Hoofstad van port en appelkose.

Calitzdorp en omgewing is 'n kuier werd.

De Wawielhuis Calitzdorp se terugvoer

Genoteer en neem kennis. Dankie.

De Wawielhuis Calitzdorp
Talita M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita M

Gerieflik, baie goeie waarde vir geld.

Ek het heerlik gekuier by De Wawielhuis, die ligging is sentraal en die plek is skoon, netjies en met alle geriewe. Die vriendelike honde het gemaak dat ek sommer ekstra lekker gebly het en ek het die gasvryheid baie waardeer. Ek kan De Wawielhuis aanbeveel.

De Wawielhuis Calitzdorp se terugvoer

Baie dankie Talita, jou terugvoer word waardeer.

De Wawielhuis Calitzdorp
Orpa H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Orpa H

Veilig en gerieflik.

Gasheer en gasvrou baie vriendlik.

De Wawielhuis Calitzdorp se terugvoer

Dankie Orpa

De Wawielhuis Calitzdorp
Nicky D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky D

Pratige plek in ’n pragtige dorp.

Die plek is heeltemal oorgedoen - pragtig en modern. Beslis ’n plek wat mens weer kan besoek.

De Wawielhuis Calitzdorp se terugvoer

Dankie Nicky

De Wawielhuis Calitzdorp
Eloise B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eloise B

This was a wonderful place - loaded with every imaginable possibility for a comfortable stay. There is a large outside braai area that is well covered and boasts a generous dining room table and comfy couches. It was fabulous!

Kate and Megan, Calitzdorp’s canine royalty, are an extra treat!

De Wawielhuis Calitzdorp se terugvoer

Much appreciated Eloise!!

De Wawielhuis Calitzdorp
Nico S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico S

Interessante dorp.

Vriendelike ontvangs, skoon en netjiese verblyf met alles wat jy nodig het. Twee vriendelike honde wat vra dat daar met hulle gespeel word.

De Wawielhuis Calitzdorp se terugvoer

Dankie Nico - kom kuier gerus weer.
Groete
Wessie en Alta

De Wawielhuis Calitzdorp
Adele R - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adele R

Oornag en was definitief die geld werd.

Mooi ingerig, alles beskikbaar vir 'n baie gemaklike verblyf vir langer as een dag.

De Wawielhuis Calitzdorp se terugvoer

Dankie Beulah

De Wawielhuis Calitzdorp
Ruan D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan D

Gemaklike tradisionele Karoo-blyplek

Baie lekker bly plekkie in die Karoo! Werk baie goed as jy met jou honde reis soos ons. Baie vriendelike ontvangs en goeie diens van die eienaars. Die plek het alles wat mens nodig het en ons kan dit aanbeveel vir ander reisigers in die omgewing. Baie mooi ou dorpie ook!

De Wawielhuis Calitzdorp se terugvoer

Baie dankie Ruan - sien julle weer! Wessie & Alta

De Wawielhuis Calitzdorp
Piet K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet K

Plattelandse gasvryheid op sy beste.

Moenie by Calitzdorp verbyry nie, slaap oor by Wessie en Alta se Wawielhuis! Hulle het netjiese akkommodasie met alles wat jy nodig het, en meer, en Wessie sal jou braaivleisvuur aansteek. Julle kan dan net die vleisie op die rooster gooi en terugsit met 'n versterkinkie in Wessie se goed toegeruste braai-area en nou en dan die rooster omdraai. Ons doen dit beslis weer binnekort!

De Wawielhuis Calitzdorp se terugvoer

Dankie Petrus, julle terugvoer word hoog op prys gestel.
Wessie en Alta
De Wawielhuis

De Wawielhuis Calitzdorp
James V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James V

Baie lekker, dankie.

Die enkeleenheid is netjies toegerus met alles wat nodig is om lekker te slaap. Die gashere Wessie en sy vrou het my hartlik ontvang en alles moontlik gedoen om my op my gerief te laat voel - baie dankie.

De Wawielhuis Calitzdorp se terugvoer

Dankie James kom kuier gerus weer.

Wessie

De Wawielhuis Calitzdorp
Willem B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem B

Waarde vir geld en kliëntediens uit die boonste rakke.

Baie netjies en skoon, met alles wat 'n mens nodig het vir oornagverblyf, daar was selfs melk in die yskas. Ons het baie veilig gevoel en daar was ook 'n afdak vir die motor.

De Wawielhuis Calitzdorp se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer die terugvoering. Groete, Wessie en Alta.

De Wawielhuis Calitzdorp
Cara P - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cara P

Heerlik rustig, privaat en pragtig gerieflik!

Lieflike, ruim, skoon kamer en badkamer. Yskas fantasties. Parkering veilig onderdak. En twee vriendelike waghonde! Sal weer kom oorbly wanneer nodig.

De Wawielhuis Calitzdorp se terugvoer

Dankie Cara.

De Wawielhuis Calitzdorp
Jaco C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco C

Baie netjies.

Baie netjies en veilig. Vriendelike gasheer.

De Wawielhuis Calitzdorp se terugvoer

Dankie Jaco, kom kuier gerus weer.

De Wawielhuis Calitzdorp
Linda M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda M

Well situated, quiet and clean.

My wife and I enjoyed our stay. We could easily walk to town and shops and the lovely wineries were a short drive away. The accommodation was bigger than we anticipated and had everything we needed for a comfortable stay. Our car was on the safe side of the property and the host was friendly and helpful.

Glynn A - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Glynn A

Ruim, skoon, vriendelike diens, en elke gerief wat mens benodig. Stapafstand van aantrekkings, en lekker groot braaigeriewe!

Ons was vriendelik gegroet, en persoonlik na ons eenheid gewys. Alles was skoon, ruim en gerieflik.

Maretha L - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maretha L

Hier is alles wat nodig is wanneer jy oorslaap op R62.

Dit was heerlik om hier oor te slaap. Alles wat 'n mens nodig het en silwerskoon. Veilige parkering en enigste 'geraas' was voëls in die bome.

Dirk S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk S

Baie gerieflik. Vriendelike, gasvrye gasheer en gasvrou.

Ons het heerlik gebly by die Wawielhuis. Baie gerieflik. Die bed slaap baie lekker. Ek wonder net as ons 'n 3de gas gehad het, wat ons sou gedoen het sonder 'n deur by badkamer.

De Wawielhuis Calitzdorp se terugvoer

Dankie Dirk,
Ons neem kennis van jou beswaar, ons "lees" gaste en dit sal nie gebeur
Wessie

De Wawielhuis Calitzdorp
Hugo Amos V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo Amos V

Rustige omgewing en puik verblyf.

Die puik verblyf is geleë in 'n baie rustige omgewing. Die eienaars is baie vriendelik en het baie moeite gedoen om ons tuis te laat voel. Hierdie is definitief die naaste aan jou eie huis wat jy kan kry. Netheid is bo aan hul agenda.

De Wawielhuis Calitzdorp se terugvoer

Baie dankie Hugo, ons waardeer julle kuier. Groete Wessie & Alta

De Wawielhuis Calitzdorp
Johan B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Rusige plekkie. Alles wat mens nodig het.

Eienaars baie verwelkomend. Prag plekkie en vir seker 'n aanbeveling. Jammer ons kon nie langer vertoef nie.

De Wawielhuis Calitzdorp se terugvoer

Baie dankie Johan, kom kuier gerus weer.

Groete
Wessie

De Wawielhuis Calitzdorp
Soekie S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Soekie S

Heerlik rustig en gerieflik.

Baie rustig, netjies en alles wat ons nodig gehad het.

Jj N - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jj N

Voorwaar 'n plesier om hier te mag bly.

Ideale oornagplek. Ons eerste besoek. Sal weer daar tuisgaan.

De Wawielhuis Calitzdorp se terugvoer

Dankie, jou terugvoer word hoog op prys gestel.

Groete

De Wawielhuis Calitzdorp
Alida E - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida E

Netjies, veilig, vriendelik.

Netjies, alles wat jy benodig, hout vir vuurmaak ook voorsien. Vriendelik, verwelkom met bottel wyn. Veilige parkering. Sal graag langer wou kuier, gaan beslis weer.

Jannie C - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie C

A wonderful stay to remember.

This is a fantastic little jewel in the Little Karoo. We were very well received and the hosts took time to ensure all our requirements and needs were catered for. They offered up their own braai place for the evening which gave us a wonderful evening to remember around the braai fire. The rooms and accommodation are of a very high standard. Spotlessly clean and very well presented. All the necessary utensils were available and easily located. Secure safe parking next to the cottages. Best of all was the very high quality queen size beds that offered excellent comfort and a good nights sleep.

De Wawielhuis Calitzdorp se terugvoer

Jannie, thank you so much for the kind review.

Much appreciated.

Wessie & Alta van der Westhuizen

De Wawielhuis Calitzdorp
Maria M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria M

Na 'n dag se reis was dit so lekker om net op die stoep te sit.

Die gasheer en sy gade het ons vriendelik ontvang. 'n TV sal help om die lang aand om te kry. As daar opvangs is.

De Wawielhuis Calitzdorp se terugvoer

Thank you for your review.
We have found that people come to Calitzdorp for the tranquility and the rustic atmosphere.
Regards, Wessie.

De Wawielhuis Calitzdorp
Annari B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annari B

Oorskry verwagtinge. Sal graag weer oorstaan en beveel heelhartig aan vir moeë reisigers deur die Klein-Karoo.

Wessie en Alta het ons met ope arms ontvang, alles mooi verduidelik en alles was werklik net oulik, skoon en lekker. Ons het op die stoepie kon sit en afkoel met 'n komplimentêre botteltjie plaaslike port. Die lugverkoeling was hemels en ons het alles gevind wat ons nodig gehad het om ons verblyf gerieflik en heuglik te maak. Die plek is so mooi opgedollie en toegerus dat ek dit aan almal sal aanbeveel. Ons enigste spyt is dat ons nie langer kon vertoef nie.

Heidi V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi V

Rustigheid van self.

Netjies, skoon huislike plek, wat jou tuis laat voel en wil laat voete opskop.

Helet G - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helet G

Baie aangename gasheer en gasvrou. Hulle het ons tuis laat voel en so ook hulle jong hondjies!

Alles is baie mooi en goed versorg. In ons geval het die eenheid nog na verf geruik nadat dit onlangs uitgeverf is. Dit is 'n baie kompakte eenheid en ongelukkig is die toilethokkie so klein, jy kan nie daar sit én die deur toemaak nie. Dit maak boonop direk in die slaapkamer oop. As die toilet- en stortgeriewe verander/verbeter sou kon word, sou dit 'n 5-ster blyplek wees, voorwaar!

De Wawielhuis Calitzdorp se terugvoer

Helet

Jammer vir enige ongerief, soos verduidelik is die uitleg soos gebou deur vorige eienaars.

Groete

Wessie en Alta van der Westhuizen

De Wawielhuis Calitzdorp
Kristiaan S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Kristiaan S

Netjiese verblyf met alles wat ons nodig gehad het en uitstekende gasvryheid vanaf Wessie.

Die huisie is goed geleë, baie netjies en gerieflik. Die braai-area agter met 'n lekker stoep is 'n heerlike kuierarea. Wessie was baie behulpsaam om ons verblyf so aangenaam moontlik te maak. Alles was daar wat ons nodig gehad het.

Madelaine S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Madelaine S

Die gasheer het alles in sy vermoë gedoen om dit vir ons so aangenaam moontlik te maak.

Smaakvol, gerieflik, regte Karoo-gasvryheid.

Yvonne N - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Yvonne N

Glad nie waaraan ons gewoond is nie.

Die Wawielhuis is glad nie wat ons verwag het nie! Daar is bv. glad nie eers simpel goed soos matjies in die kamer nie, die bed het glad nie 'n kopstuk nie en die beddegoed is hard en oud. Die gas geyser werk nie reg nie. Die een vertrek se venster maak glad nie toe nie en daar is duidelik lanklaas bietjie onderhoud op die plek gedoen. Op julle website praat julle van 'n 2 m-baksteenmuur en 'n automatiese hek, ons Ford Ranger het egter met sy agterkant omtrent in die pad gestaan, die hekke kon glad nie eers toe nie. Ons het baie onrustig geslaap omdat ons voertuig nie veilig was nie! Julle vra hierbo vir stergradering, ek wil nie eers een van hulle kies nie, ongelukkig moet ek want julle vereis dit! Weet net dat ek voel hulle niks van dit verdien nie!

De Wawielhuis Calitzdorp se terugvoer

Yvonne, jammer vir enige ongerief wat julle ervaar het tydens julle verblyf.

Ons moet egter 'n paar regstellings maak, die beddegoed is nie oud nie en is minder as 'n jaar gelede aangekoop. Die beddegoed was egter skoon en netjies. Ons het die gas geyser agterna getoets en dit is in werkende orde.
Die huis en kothuis is oor 'n 100 jaar oud en van die sash venster mag probleme gee, ons sal daarna kyk.
Die erf is baie klein en dit is juis wat die uniekheid van Calitzdorp is. Ons het wel u sleepwa veilig bewaar, by die ander huis met die hoë mure.
Jammer oor die onrustigheid, daar was egter geen probleme nie.
U was vriendelik ontvang en n komplimentêre Port aangebied. U het braai geriewe gehad en ons het spesiaal vir u die braailig kom aanskakel.

Groete
De Wawielhuis

De Wawielhuis Calitzdorp
Dries D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries D

Absoluut perfek!

'n Beter oornagbestemming of 'n basis om die omgewing te gaan verken sal jy nie sommer kry nie. Wessie het raakgevat en alles was perfek. Vars wit linne na 'n lang dag in die motor is al waarvoor mens kan vra! Ek sal De Wawielhuis aanbeveel vir enige iemand, die koningin van Engeland ingesluit!

De Wawielhuis Calitzdorp se terugvoer

Baie dankie Dries, ons waardeer julle terugvoering. Groete, Wessie en Alta.

De Wawielhuis Calitzdorp
Carel H - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel H

Uitstekende waarde vir geld.

Sal dit aanbeveel. Baie netjies en skoon.

De Wawielhuis Calitzdorp se terugvoer

Hi Carl,
Dankie vir jou terugvoering. Ons waardeer dit.

Wessie en Alta

De Wawielhuis Calitzdorp
Jakobus S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakobus S

Baie lekker gebly.

Alles wat nodig is, was daar. Die enigste negatief is die toilet wat direk in die kamer wys en niks spasie as die skuifdeur toe is nie.

De Wawielhuis Calitzdorp se terugvoer

Goeiedag Koot

Jammer ons was nie daar om julle te ontvang ons was op ons wittebrood. Ek verstaan en hoor jou opmerking t.o.v die toilet. Die gebou is baie jare gelede so gebou en kan nie nou struktueel verander word nie. Ons vra om verskoning vir enige ongerief en hoop om julle weer te ontvang. Ons is tans besig om n derde kothuis aan te bou en het die uitleg verander om meer gebruikers vriendelik te maak..

Groete
Wessie en Alta

De Wawielhuis Calitzdorp
Aldene B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aldene B

Dit het gevoel of ek by my eie huis is.

Ons het baie lekker gekuier en geslaap. Stil en rustige verblyf, dit het gevoel of ons op die plaas is. Ek is mal oor die mooi outydse goeters wat oral is. Sal beslis weer by julle kom oornag. Baie dankie Johan vir jou vriendelike verwelkoming met ons aankoms.

De Wawielhuis Calitzdorp se terugvoer

Aldene, dit is net een groot plesier. Baie dankie vir die ondersteuning en die resensie. Sien julle weer binnekort.

Wessie van der Westhuizen

De Wawielhuis Calitzdorp
Roshan P - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roshan P

Hierdie klasieke huis is vol sorg en liefde en is gerieflik en veilig.

Ons het baie lekker gebly in De Wawielhuis. Hierdie verblyf het alles om jou vakansie wonderlik te maak. Ons het baie veilig gevoel en die huis is vol sorg en liefde. Baie dankie, DeWawielhuis.

De Wawielhuis Calitzdorp se terugvoer

Dankie Roshan. Jou terugvoer word waardeer. Julle moet gerus weer kom kuier.

Wessie en Alta

De Wawielhuis Calitzdorp
Samuel V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samuel V

Gemaklik, gerieflik en netjies!

Een aand was te min. Dankie vir die vriendelike, tegemoetkomende diens.

De Wawielhuis Calitzdorp se terugvoer

Baie dankie Sam. Kom kuier gerus weer.
Wessie van der Westhuizen

De Wawielhuis Calitzdorp
Nolene B - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nolene B

Wonderlik.

Baie lekker gebly. Maar daar was geen toilet papier nie en ons was ontevrede omdat daar nie 'n stort was nie, net 'n bad.

De Wawielhuis Calitzdorp se terugvoer

Nolene

Jammer oor die ongerief. Stappe word geneem om dit te voorkom in toekoms.

Daar is 'n beplanning om 'n stort te installeer in die toekoms.

Dankie vir die terugvoering.

Wessie

De Wawielhuis Calitzdorp
Bradley V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bradley V

Rustigheid vir die siel.

Stil en rustige ervaring, wegbreek van die elke dag se gewoel en geraas. Ontspannend en tyd vir jouself.

De Wawielhuis Calitzdorp se terugvoer

Thanks Bradley - much appreciated - Wessie van der Westhuizen

De Wawielhuis Calitzdorp
Goestaf P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Goestaf P

Smaakvolle interieur, vriendelik, skoon, netjies, funksioneel, lugreëling, veilig.

Ons het gemaklik gebly. Negatiewe: Het badkamerdeur gemis en temperatuurkontrole in die stort was moeilik.

De Wawielhuis Calitzdorp se terugvoer

Beste Fritz,

Dankie vir die terugvoering, kom kuier gerus weer.

Groete,
Wessie en Alta

De Wawielhuis Calitzdorp
Jan P - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan P

Baie rustig en goed toegerus.

De Wawielhuis voel soos op die plaas met sy koolstoof en oudhede. Baie rustig en volledig toegerus.

De Wawielhuis Calitzdorp se terugvoer

Baie dankie Jan. Kom kuier gerus weer. Wessie

De Wawielhuis Calitzdorp
Lynne W - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynne W

Baie rustig.

Nice restful place which was well equipped.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie rustig.

Lekker rustige plek wat goed toegerus was.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

De Wawielhuis Calitzdorp se terugvoer

Baie dankie.
Wessie van der Westhuizen

De Wawielhuis Calitzdorp
Ninja B - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ninja B

Heerlike selfsorg eenheid! Als wat jy benodig!

Wat 'n wonderlike plekkie om te bly! In die hart van die dorp, veilig, mooi, skoon en die spasie is baie effektief gebruik! Genoeg stoele ook om 'n lekker kuiertjie op die stoep te maak! 'n Definitiewe aanbeveling!

De Wawielhuis Calitzdorp se terugvoer

Ninja

Baie dankie vir jou terugvoer - word hoog op prys gestel. Hoop ons sien jou gou weer terug en ook vir n langer tydperk.

Wessie van der Westhuizen

De Wawielhuis Calitzdorp
Ruben B - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruben B

Waarde vir geld!

Hierdie mense doen baie. Sal beslis terug gaan!

De Wawielhuis Calitzdorp se terugvoer

Dankie Ruben,
Hoop ons sien weer binnekort.
Wessie van der Westhuizen

De Wawielhuis Calitzdorp
Petritia D - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petritia D

Baie lekker gebly. Lekker dorpie!

Baie netjies, skoon en stil. Alles was daar wat mens nodig kon kry.

De Wawielhuis Calitzdorp se terugvoer

Dankie vir julle terugvoer. Dit word hoog op prys gestel.
Wessie van der Westhuizen

De Wawielhuis Calitzdorp
Jos J - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Jos J

Voel asof ons in 'n toilet geslaap het.

Calitzdorp is wel 'n oulike klein plattelandse dorpie met vriendelike mense en besienswaardighede. Kan lekker rondloop en winkeltjies besoek.

De Wawielhuis Calitzdorp se terugvoer

Jos

Baie dankie vir jou terugvoer. Die die gebou waarin julle geslaap het, is meer as n 100 jaar oud - gebou in die vroee 1900's. Die uitleg van die gebou ens. asook die huis is wat Calitzdorp sy uniekheid gee.
Alles is skoon en ook splinternuut (nuwe beddens en linne gekoop in April 2016). Misdaad is minimaal in Calitzdorp. Hoe mure om die plek met afstandbeheerde hek.
Sien uit om jou weer te ontvang – jammer vir enige ongerief

Groete De Wawielhuis Calitzdorp

De Wawielhuis Calitzdorp
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lourensstraat 9, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM0ZDk1OWE3LTljZDMtNGZjNS1iNDlkLWEzMjdkNzYwMjg0Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 51 5 1 5 9 Lourens Street Calitzdorp 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.531324492737 21.690672191016

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang