Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Wawielhuis Calitzdorp

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gert H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Heerlik geslaap. Baie vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shadley
De Wawielhuis Calitzdorp
Dankie Gert.

Stoffel C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2022

Baie lekker. Ideaal vir oorstaan vir 'n aand of twee. Kombuisie is goed toegerus. Die gasheer en gasvrou is baie verwelkomend en alles is pynlik netjies en skoon. Die toilet is net effe beknop en redelik na aan die slaapkamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Shadley
De Wawielhuis Calitzdorp
Genoteer, dankie.

Helena G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Rustig en vreedsaam Die blyplek is toegerus met alles wat nodig is. Die lugversorger is 'n absolute seën in die hitte. Die dorp is rustig en goed versorg. Die eienaars is baie aangenaam en dit was lekker om 'n geselsie aan te knoop met die dame. Die twee pragtige, vriendelike herdershonde voltooi die prentjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shadley
De Wawielhuis Calitzdorp
Dankie, Helena. Ons waardeer.

Welma G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Skitterend Ons kan net sê wow. Alles wat jy nodig het is daar. Ruim en baie gerieflik. Die lugreëling 'n absolute bonus want dit was vrek warm. Definitief 'n kuier werd. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shadley
De Wawielhuis Calitzdorp
Dankie, Welma.

Peter H
1 nag Saam met vriende
4.8
Feb 2021

Great friendly service. Wonderful and helpful reception. Use of private braai facilities appreciated. The double bed cottage is okay, but two single bed cottage is very small.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Shadley
De Wawielhuis Calitzdorp
Noted Peter.

Pierre B
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Nov 2021

Ons het Kothuis 1 bespreek op 9 September, maar moes tevrede wees met kothuis 2 toe ons arriveer. Ons is nie voor die tyd ingelig nie. Kothuis 1 het 'n dubbelbed en Kothuis 2 het twee enkelbeddens. Die uitleg in Kothuis 2 is uiters ongemaklik en onaangenaam. Die toilet is 1 meter (of minder) vanaf die bed en die skuifdeur van die toilet kan nie toegemaak word as jy dit gebruik nie. Daar is eenvoudig nie spasie nie. Die akkommodasie was wel uiters netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Wessel P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Nov 2021

Hoofstad van port en appelkose. Calitzdorp en omgewing is 'n kuier werd.

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0
Shadley
De Wawielhuis Calitzdorp
Genoteer en neem kennis. Dankie.

Talita M
1 nag
5.0
Des 2020

Gerieflik, baie goeie waarde vir geld. Ek het heerlik gekuier by De Wawielhuis, die ligging is sentraal en die plek is skoon, netjies en met alle geriewe. Die vriendelike honde het gemaak dat ek sommer ekstra lekker gebly het en ek het die gasvryheid baie waardeer. Ek kan De Wawielhuis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shadley
De Wawielhuis Calitzdorp
Baie dankie Talita, jou terugvoer word waardeer.

Orpa H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2020

Veilig en gerieflik. Gasheer en gasvrou baie vriendlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shadley
De Wawielhuis Calitzdorp
Dankie Orpa

Nicky D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2020

Pratige plek in ’n pragtige dorp. Die plek is heeltemal oorgedoen - pragtig en modern. Beslis ’n plek wat mens weer kan besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shadley
De Wawielhuis Calitzdorp
Dankie Nicky

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Shadley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lourensstraat 9, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM0ZDk1OWE3LTljZDMtNGZjNS1iNDlkLWEzMjdkNzYwMjg0Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 51 5 1 5 9 Lourens Street Calitzdorp 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.531324492737 21.690672191016

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang