Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Wildt 4x4

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Brenda M
1 nag
5.0
Apr 2023

Our stay was amazing. Staff and management are welcoming and friendly. The place is clean and safe. Other visitors are polite to each other.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Krissy B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2023

Peaceful, cute little pub. Very pretty and will be back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanno V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2023

Was lekker om vinnig van die stad uit te ontsnap. Baie geniet. Was lekker om vinnig van die stad uit te ontsnap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Emma F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Sep 2024

Dit was regtig lekker gewees. Stap en game drive was net so lekker. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Joseph R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2023

The place is so fantastic, quiet and clean. The staff are so helpful and communicate well with customers. In future, I would like to book for my family and friends to come and have fun at the De Wildt 4X4. Really, I did enjoy and my wife loves the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chanelle V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Clean and well maintained. Will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zandile M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2021

Awesome, friendly staff, Covid19 compliant. This was my first and best camp ever. Even my fellow campers were friendly. The monkeys waved at us as we were hiking. A home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Vic V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Sep 2021

Prys per nag vir 'n 2x2 m tent met slegs 2 enkelbeddens en geen elektrisiteit is bietjie ergs. Nornaalweg kry ons 'n e-pos wat alles uiteensit. In hierdie geval was daar niks. Gelukkig het ons toevallig handdoeke, eetgerei, koppies en flisligte ingelaai anders was ons totaal in die donker. Die prys per nag was letterlik slegs vir 2 enkelbeddens in 'n 2x2 m tent. Hierdie tentopsie is beslis nie die geld werd nie. Ek kon my eie, groter tent gevat het en dan het dit slegs R280 per nag gekos.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2019

Baie aangenaam en rustig. Dit was die heel eerste keer wat ons 'n plek bespreek het deur die webtuiste, nie vir een oomblik spyt daar oor nie. De Wildt 4x4 sal ek beslis aanbeveel vir enige iemand om te gaan, hulle het elke dag uit hulle pad uitgegaan om skoon te maak om ons en ons braaigeriewe. Vir enige iemand wat van bosveld hou is De Wildt beslis die plek om na heen te gaan. Fantastiese diens wat hulle daar lewer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louis
De Wildt 4x4
Baie dankie dat u kennis neem, dit word op 'n daaglikse basis so gedoen vir al ons gaste. Ons dra u terugvoer oor aan ons personeel. Dit is vir ons 'n voorreg om gaste soos julle te kan akkommodeer.

Andrew V
Kort verblyf
4.8
Aug 2019

Shady and clean. Love it. Nice stand at the Loerie Camp, nice shades, clean ablutions, hot water, and rest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Louis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R480
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R480
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 194 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 56 Schietfontein, R513, Brits, 0251, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJ8Xdkc6ucWyUu918LHjPd6pCPsoqXuJXKJwcW7vYGdOFMAbcWu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R480 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 Plot 56 Schietfontein R513 0251 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.6695 27.946083333333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang