De Wilge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 52
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Jenna L - Jun 2024
Algehele gradering
Restful and tranquille.
De Wilge se terugvoer
We are so glad to hear you enjoyed your stay, we would love to accommodate you in the future.
Veona W - Mei 2024
Algehele gradering
Relaxed, beautiful stay.
Suraya B - Apr 2024
Algehele gradering
Beautiful.
De Wilge se terugvoer
The Jacuzzi is filled with clean mountain water before new guests arrive. As we do not know the frequency of usage, it is hard to determine exactly when guests would need a new refill. We are more than willing to rinse and refill the Jacuzzi on request.
Marcelle S - Mrt 2024
Algehele gradering
Perfect for our visit to the Nuy Valley! Thank you Amanda.
Jonathan V - Mrt 2024
Algehele gradering
Great plek!
De Wilge se terugvoer
Jonathan, julle is baie welkom om weer te kom kuier.
Kobus B - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker verblyf.
De Wilge se terugvoer
Ons sal baie graag in die toekoms weer wil huisves
Renate V - Jul 2024
Algehele gradering
Tranquil, relaxing and everything we needed. Thank you!
De Wilge se terugvoer
We would love to accommodate you in the future in the beautiful Nuy valley.
Macneil G - Jun 2024
Algehele gradering
Puik plek.
De Wilge se terugvoer
Macneil, ons is baie bly julle het julle kuier geniet, julle is welkom om weer op De Wilge te kom kuier.
Daleen N - Jan 2024
Algehele gradering
Baie rustig as jy wil rus, naby aan wynplase as jy wil verken.
Michael J - Mei 2024
Algehele gradering
Lovely weekend breakaway and the heated jacuzzi as expected.
De Wilge se terugvoer
Hi Michael,
We would love to accommodate you in the future, we're so glad you enjoyed your stay.
Elana R - Des 2023
Algehele gradering
Prentjie mooi verblyf.
De Wilge se terugvoer
Elana, ons is baie bly julle het julle verblyf op De Wilge geniet. Ons sal julle graag weer wil huisves.
Therese E - Okt 2023
Algehele gradering
Puik ligging om Robertson te besoek.
De Wilge se terugvoer
Ons is so bly julle het die kuiertjie op De Wilge geniet, ons sal julle graag weer wil ontvang.
Onnique M - Okt 2023
Algehele gradering
Beautiful, peaceful and perfect.
De Wilge se terugvoer
Hi Onnique, we would love to accommodate you in the future, it was only a pleasure to host you.
Julia J - Jul 2023
Algehele gradering
Absolutely stunning.
Natalia A - Jul 2023
Algehele gradering
Great experience.
De Wilge se terugvoer
Hi Natalia, We are so glad you enjoy your stay at De Wilge, we would love to welcome you back.
Lindi R - Mrt 2023
Algehele gradering
Ek en my ma het 'n heerlike aand gehad om haar verjaarsdag te vier. Die borrelbad was heerlik ontspannend.
De Wilge se terugvoer
Ons baie bly julle het julle vinnige kuiertjie geniet, ons sal julle graag weer wil ontvang.
Duard D - Aug 2023
Algehele gradering
Net kort breek van die stad.
Magatho M - Nov 2023
Algehele gradering
Good solid stay.
De Wilge se terugvoer
Hi Magatho, it was only a pleasure to host you, we looking forward to seeing you in the future.
Chandre O - Apr 2023
Algehele gradering
Fantasties.
De Wilge se terugvoer
Ons is so bly julle het lekker gekuier.
Sal aangenaam wees om julle in die toekoms weer te sien.
Kobus S - Aug 2022
Algehele gradering
Dit was 'n ongelooflike mooi en lekker plek. Ek sal beslis weer terugkeer.
Marco V - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie netjies, ingang net sleg weens jy deur plaasmateriaal moet ry om by die verblyf uit te kom.
De Wilge se terugvoer
Die gastehuise het 4-ster gradering, dus is die standard hoog.
Die gaste is bewus daarvan dat De Wilge 'n werkende plaas is, dus is dit onvermydelik om by plaas implemente verby te ry.
Ons kommunikeer baie duidelik met ons gaste dat slegs die eerste krat hout gratis is. Die gaste is welkom om hulle eie hout saam te bring, ons hou wel hout aan wat hulle by ons kan koop vir die gerief van ons gaste.
Dale S - Sep 2022
Algehele gradering
Relaxing weekend away.
De Wilge se terugvoer
Dale, it was only a pleasure to host you, we look forward to seeing you in the future.
Carinda S - Des 2022
Algehele gradering
Rustige oorslaapplek.
De Wilge se terugvoer
Ons beveel die verblyf van die kamers in die Hoofhuis aan om slegs te gebruik vir oorslaap doeleindes, indien gaste 'n funksie bywoon in die omgewing.
Die selfsorg eenhede is ten volle toegerus en privaat indien gaste 'n naweek wil kom ontspan.
Diani V - Mei 2021
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike wegbreek.
De Wilge se terugvoer
Hallo Diani,
Ek is jammer as julle enige ongerief ervaar het a.g.v te min kommunikasie, ek verseker jou ons sal met julle volgende besoek opmaak daarvoor.
Vriendelike groete,
Amanda
Johan E - Des 2021
Algehele gradering
Vir wat mens betaal is dit teleurstellend dat dit net 1 badkamer het, nie skoongemaak word gedurende verblyf nie en dat daar nie eers water in yskas is nie.
De Wilge se terugvoer
Lemon, die spesifieke eenheid is gelee in 'n historiese ou wynkelder met kleimure. 1 Badkamer per kamer sou die ideaal wees, maar dit was nie haalbaar nie as gevolg van die struktuur van die ou gebou. In die beskrywing van die eenheid asook in die briefie wat ek persoonlik vir elke gas tik meld ons duidelik dat daar net een badkamer in daardie eenheid is, dus is gaste bewus daarvan wanneer hulle die bespreking bevestig.
Siende dat dit 'n selfsorgeenheid is, is dit van selfsprekend dat die personeel nie op 'n naweek die eenheid diens nie, tensy vooraf anders gereel, dan is ons meer as bereid om ons gaste tegemoet te kom en 'n na-ure diens te lewer.
Op die yskas is 'n nota wat meld dat die eenheid se drinkwater fonteinwater is en dus veilig is om die kraanwater te drink.
Ontbyt is nie ingesluit nie, maar gaste kan wel bespreek vir ontbyt.
Ons bly in die mooiste omgewing en ons wil graag ons gaste gelukkig hou deur goeie diens vir hulle te lewer.
Mari R - Sep 2020
Algehele gradering
Heerlike wegbreek met ’n pragtige uitsig.
De Wilge se terugvoer
Hallo Mari,
Ons is baie bly julle het julle kuiertjie by ons geniet. Ons hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete,
Amanda
Deirdre L - Mrt 2020
Algehele gradering
'n Lafenis vir die siel en sintuie!
De Wilge se terugvoer
Hallo Deidre,
Dit was lekker om julle te ontmoet, ons is bly julle het die kuiertjie geniet.
Ons sal julle graag weer wil ontvang.
Vriendelike groete,
Amanda
Lize C - Des 2019
Algehele gradering
Gerieflik. Lekker!
De Wilge se terugvoer
Hallo Lize
Kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete
Amanda
Juanita S - Des 2019
Algehele gradering
Wonderlik!
De Wilge se terugvoer
Hallo Juanita,
Ons is baie bly as julle, julle kuiertjie geniet het, ons hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete,
Amanda
De Wilge
Shannon A - Aug 2019
Algehele gradering
Rustig.
De Wilge se terugvoer
Hallo Shannon,
Ons is baie bly julle het lekker gekuier en die rustigheid geniet.
Ons sien uit om julle weer te sien.
Groete,
Amanda
Willem O - Jul 2019
Algehele gradering
'n Pragtige netjiese plekkie met die mooiste uitsig oor die berge. Die gasvrou Amanda is dierbaar en baie behulpsaam.
De Wilge se terugvoer
Hallo Willem,
Ons is baie bly julle het julle kuiertjie geniet, met julle volgende kuier hoop
ons julle kan in die honey moon suite bly.
Groete,
Amanda
Gabrie G - Nov 2019
Algehele gradering
Puik ervaring.
De Wilge se terugvoer
Hallo Gabrie,
Die jacuzzi is regtig 'n wenner, en die omgewing praat vir homself. Ons hoop julle kom kuier weer op De Wilge.
Vriendelike groete
Amanda
De Wilge
Anonieme gas - Nov 2019
Algehele gradering
Stacey H - Des 2018
Algehele gradering
Weg van die lewe se gejaag.
De Wilge se terugvoer
Hallo Stacey,
Ons is baie bly julle het dit geniet, ons kyk uit om julle 'n volgende
keer weer te sien.
Groete,
Amanda
Donna S - Aug 2018
Algehele gradering
Goeie wegbreek van die stad se gewoel.
De Wilge se terugvoer
Hallo Donna,
Ons is baie bly julle het julle kuiertjie geniet.
Groete,
Amanda
Colyn L - Jul 2018
Algehele gradering
Pragtige verblyf. Vriendelike honde.
De Wilge se terugvoer
Hallo Colyn,
Ons is baie bly julle het die naweek geniet, ons hoop om julle spoedig weer te sien.
Vriendelike groete,
Amanda
De Wilge
Daren H - Mei 2018
Algehele gradering
Excellent.
Johan B - Jan 2018
Algehele gradering
Heerlike ontspannende vakansie met voortreflike akkommodasie en diens.
De Wilge se terugvoer
Hallo Johan,
Ons is regtig baie bly as julle lekker gekuier het.
Vriendelike groete,
Amanda
Craig C - Okt 2018
Algehele gradering
A very pleasant stay in lovely, safe surroundings.
Karina G - Jan 2018
Algehele gradering
Wonderlike uitsig, baie rustige omgewing en heerlike verblyf.
Gerhard W - Des 2018
Algehele gradering
Wonderlik, baie mooi en skoon.
De Wilge se terugvoer
Ons is bly julle het die hot tub jacuzzi geniet en die ongelooflike mooi uitsig.
Groete,
Amanda
Karin S - Nov 2017
Algehele gradering
Absolutely stunning.
Theari F - Sep 2017
Algehele gradering
Stylvolle, rustige verblyf in pragtige en natuurskone Nuy-vallei.
De Wilge se terugvoer
Hallo Theari,
Ons is baie bly as julle die naweek geniet het en lekker gebly het,
Ons sien daarna uit om julle weer te sien.
Vriendelike groete,
Amanda
De Wilge
Henriette P - Apr 2017
Algehele gradering
Ons beplan al ons volgende kuier daar.
Liezel N - Mei 2017
Algehele gradering
Uit die boonste rakke!
Salome V - Mrt 2017
Algehele gradering
Presies wat ek wou hê en wat ek verwag het. Fantasties.
Liezl C - Mei 2017
Algehele gradering
Asemrowende ligging, vars lug en plaas gasvryheid.
De Wilge se terugvoer
Baie dankie Liezl, ons verwelkom julle graag weer in die pragtige Nuy!
Rozelle D - Aug 2017
Algehele gradering
Regtig lekker plaas.
Liza-marie W - Mrt 2016
Algehele gradering
Dit was heerlik.
Marlo M - Sep 2014
Algehele gradering
Tony B - Des 2014
Algehele gradering
Our stay at de Wilge was very short and we did not even have breakfast with Amanda.
Lees meerChristelle D - Apr 2015
Algehele gradering
Heerlik ontspannend.
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Wilge, Nuy-vallei, Worcester, 6850, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang