Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Wilge

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Wilge, Nuy-vallei, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

De Wilge is 'n 4-ster-eiendom in die skilderagtige Nuyvallei op 'n werkende sitrusplaas met asemrowende uitsigte oor die majestueuse Langeberge.

Verblyf bestaan uit 6 eenhede wat geskik is om tot 18 gaste te akkommodeer. Die 3 luukse selfsorgkothuise bied elk 2 slaapkamers, 'n privaat patio met houtvuur-bubbelbad/jacuzzi en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die 3 slaapkamers in die Manor House is standaard dubbelkamers, elk met 'n en suite-badkamer.

Ander kenmerke sluit in gratis WiFi, TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, binnenshuise kaggels, braaigeriewe, 'n gemeenskaplike swembad en 'n volledig toegeruste kombuisie wat 'n skottelgoedwasser insluit.

Gaste is welkom om op die plaas te stap of fiets te ry. Doendinge in die omgewing sluit wynproe, jenewerproe, olyfproe, wildritte, die Groot 5, perdry en visvang in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 52 resensies vir De Wilge
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • De Wilge, Nuy-vallei, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Wilge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Wilge, Nuy-vallei, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d7c071edc0468240d9af1359e85a2e02df58ff2378b17ada3e098f08109a2572d3cc83bd4ec4c856bd54f14f14eae88904b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 52 5 1 5 De Wilge Nuy 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.682772789351 19.600177025795

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang