De Wingerd
Beskrywing
Hierdie kamer is langs die parkeerarea en het 'n privaat ingang. Dit het ook lugversorging en bied slaapplek aan 2 gaste met 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort en toilet. Linne, elektriese komberse, badhanddoeke en toiletware word voorsien. Ander geriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis internet, tee- en koffiemaakgeriewe en gebottelde water in. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike kombuis, braaigeriewe en die swembad. Ontbyt kan by enige van die nabygeleë restaurante geniet word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs die kamer.
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar teen R120 per persoon en is nie by die tarief ingesluit nie.
Troeteldiere is welkom in ons tuinkamers, maar ongelukkig nie in die hoofhuis nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het lugversorging en 'n uitsig oor die tuin. Daar is 'n koningingrootte-bed vir 2 gaste en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Linne, elektriese komberse, badhanddoeke en toiletware word voorsien. Ander geriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis internet, tee- en koffiemaakgeriewe en gebottelde water in. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike kombuis, braaigeriewe en die swembad. Ontbyt kan by enige van die nabygeleë restaurante geniet word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs die kamer.
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar teen R120 per persoon en is nie by die tarief ingesluit nie.
Troeteldiere is welkom in ons tuinkamers, maar ongelukkig nie in die hoofhuis nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer is ideaal vir 'n gesin van 4. Dit het lugversorging en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Linne, elektriese komberse, badhanddoeke en toiletware word voorsien. Ander geriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis internet, tee- en koffiemaakgeriewe en gebottelde water in. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike kombuis, braaigeriewe en die swembad. Ontbyt kan by enige van die nabygeleë restaurante geniet word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs die kamer.
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar teen R120 per persoon en is nie by die tarief ingesluit nie.
Troeteldiere is welkom in ons tuinkamers, maar ongelukkig nie in die hoofhuis nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het lugversorging en 'n uitsig oor die tuin. Dit vorm deel van die hoofhuis en het 'n koningingrootte-bed vir 2 gaste, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en toilet. Linne, elektriese komberse, badhanddoeke en toiletware word voorsien. Ander geriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis internet, tee- en koffiemaakgeriewe en gebottelde water in. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike kombuis, braaigeriewe en die swembad. Ontbyt kan by enige van die nabygeleë restaurante geniet word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs die kamer.
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar teen R120 per persoon en is nie by die tarief ingesluit nie.
Troeteldiere is welkom in ons tuinkamers, maar ongelukkig nie in die hoofhuis nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer is ideaal vir 3 gaste. Dit het lugversorging en lei na 'n stoep langs die swembad. Daar is 2 enkelbeddens in die slaapkamer en nog 'n enkelbed in die sitarea langsaan. Die badkamer het 'n stort, bad en toilet. Linne, elektriese komberse, badhanddoeke en toiletware word voorsien. Ander geriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis internet, tee- en koffiemaakgeriewe en gebottelde water in. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike kombuis, braaigeriewe en die swembad. Ontbyt kan by enige van die nabygeleë restaurante geniet word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs die kamer.
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar teen R120 per persoon en is nie by die tarief ingesluit nie.
Troeteldiere is welkom in ons tuinkamers, maar ongelukkig nie in die hoofhuis nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer is ideal vir 2 gaste. Dit het lugversorging en lei na 'n stoep langs die swembad. Die oopplan-eenheid het koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en toilet. Linne, elektriese komberse, badhanddoeke en toiletware word voorsien. Ander geriewe sluit 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en gebottelde water, asook 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis internet in. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike kombuis, braaigeriewe en die swembad. Ontbyt kan by enige van die nabygeleë restaurante geniet word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs die kamer.
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar teen R120 per persoon en is nie by die tarief ingesluit nie.
Troeteldiere is welkom in ons tuinkamers, maar ongelukkig nie in die hoofhuis nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bourkestraat 58, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang