Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Wingerd Wijnland Lodge

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Isaac A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Uitstekend. Dit was beslis die moeite werd om te bly in 'n skoon, netjiese en veilige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Leona K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2024

Ons kuier was baie lekker. Die verblyf was uitstekend. Het elke oggend op tyd ontbyt gekry. Diens was puik en werkers baie vriendelik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elize B
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Okt 2023

Gerieflike verblyf en goeie ligging. Ons het op 7 Okt en weer op 20 Okt oorgebly. Op 7 Okt het ons ongelukkig ingestap met 'n erge sigaretrookreuk. Dalk sal "geen rook"-bordjies in die eenheid help. 'n Nadeel is dat daar geen oopmaakbare vensters in die slaapkamer is nie. Die badkamer het ook opknapwerk nodig. Die handstort by die bad is feitlik onbruikbaar. Andersins is dit 'n gerieflike ruim eenheid.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Nicola P
Kort verblyf
5.0
Nov 2022

Very friendly and helpful staff. Lovely guesthouse, really treated me special! Thank you so very much!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Fantasties. Baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shelley P
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Nov 2022

Just spent one night. The staff were very friendly and helpful. The photo online didn't quite match the bathroom. The shower head was faulty and so water sprayed all over the place. Evidently breakfast is not included for website customers - although we pay more, yet they offered it to us. The breakfast had a very limited choice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Henning Johannes V
1 nag Gesin met tieners
3.8
Mrt 2022

Terleurgestel by ontvangs, maar mooi plek. Op die advertensie word daar gesê dat ontbyt gratis ingesluit is, maar by aankoms is ons ingelig dat hulle nie ontbyt bedien nie (as gevolg van covid? Regtig!). Daar is wel vroegoggend 'n geraas uit die kombuis. Die dame wat ons ontvang het was nie baie vriendelik nie en wou net huis toe gaan. Dit was net so na 4 uur gewees. Dit laat mens nie baie welkom voel nie, ons was eerder 'n las vir hulle. Hulle is besig met aanbouings. Dit word nie genoem op advertensie nie. Die werkers was wel klaar gewerk vir die dag en dit was skoon, maar dit moet genoem word vir mense wat 'n paar dae daar wil bly. Ek dink as ons beter ontvang was sou ons anders gevoel het en as hulle eerlik is oor ontbyt. Vir daai prys kan hulle ontbyt bedien.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Phillie V
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Jan 2022

Ietwat teleurgesteld. Prys op die webblad noem dat ontbyt ingesluit is, maar toe ek inboek sê die dame ontbyt is nie meer ingesluit nie - blykbaar a.g.v Covid - swak verskoning. Daar word tans restourasie op die perseel gedoen, sou nie daar bespreek het as ek dit geweet het nie. Kluis in kamer is so swak vasgemaak dat dit maklik verwyder kan word en ons kon dit dus nie gebruik nie. Stortkop moet vervang word. Kamers kort duidelik aandag. Parkering is baie beperk en klein.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Tyrone C
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2021

Baie stil en rustige area met 'n mooi uitsig oor Paarl. Baie vriendelike personeel, ek sal definitief weer daar aandoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag
3.0
Feb 2020

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Chantal Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Waltham Cross Straat, , Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa6da9795a02394e8edf73e71f03e2c052d9aeec87d5f433aebddfbb4db45b3ba6fc322d77db7531f175ef415d94f43ed5abe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 7 Waltham Cross Street South Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.753152845964 18.959158211946

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang