De Witte Guest House
Beskrywing
Dié kamer lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die tuin, is op die eerste verdieping, en het 'n dubbelbed en 'n dubbelslaapbank vir kinders. Verder is daar lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n werksarea, WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbank vir 2
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Elektriese kombers
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Daar is slaapplek vir kinders in sekere kamers, teen 'n ekstra koste.
Die eienaar woon op die perseel en het troeteldiere.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Let asb. dat dele van die verblyf via trappe bereik word en dus dalk nie geskik mag wees vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer is op die eerste verdieping en is ideaal vir 'n paartjie op wittebrood, maar is ook geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders teen 'n ekstra koste. Die kamer het lugversorging en 'n koninggrootte-bed. 'n Kinderbed en -matras kan ook voorsien word. Die en suite-badkamer het 'n stort, bad en toilet. Verder is daar 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n werkstasie, WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die tuin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Elektriese kombers
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Daar is slaapplek vir kinders in sekere kamers, teen 'n ekstra koste.
Die eienaar woon op die perseel en het troeteldiere.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Let asb. dat dele van die verblyf via trappe bereik word en dus dalk nie geskik mag wees vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer is op die eerste verdieping en is geskik vir 2 gaste. Dit lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die tuin. Daar is 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Verder is daar 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n werksarea, WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Elektriese kombers
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Daar is slaapplek vir kinders in sekere kamers, teen 'n ekstra koste.
Die eienaar woon op die perseel en het troeteldiere.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Let asb. dat dele van die verblyf via trappe bereik word en dus dalk nie geskik mag wees vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid is op die grondverdieping en is geskik vir 2 gaste. Dit lei na 'n troeteldiervriendelike stoep en het 'n kombuisie. Die kamer het lugversorging, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolf, 'n tweeplaatstoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi is beskikbaar in die kamer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Elektriese kombers
- •Klein kombuis
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Daar is slaapplek vir kinders in sekere kamers, teen 'n ekstra koste.
Die eienaar woon op die perseel en het troeteldiere.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Let asb. dat dele van die verblyf via trappe bereik word en dus dalk nie geskik mag wees vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid is op die grondverdieping en is geskik vir 2 gaste. Dit lei na 'n troeteldiervriendelike stoep en het 'n kombuisie. Die kamer het lugversorging, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolf, 'n tweeplaatstoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi is beskikbaar in die kamer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Elektriese kombers
- •Klein kombuis
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Daar is slaapplek vir kinders in sekere kamers, teen 'n ekstra koste.
Die eienaar woon op die perseel en het troeteldiere.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Let asb. dat dele van die verblyf via trappe bereik word en dus dalk nie geskik mag wees vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het slaapplek vir 2 volwassenes, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Ander geriewe in die kamer sluit WiFi, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met DStv in. Die kombuisie is met 'n yskassie en 'n mikrogolf toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Internet koppeling
- •Kamerbediening
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Elektriese kombers
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Daar is slaapplek vir kinders in sekere kamers, teen 'n ekstra koste.
Die eienaar woon op die perseel en het troeteldiere.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Let asb. dat dele van die verblyf via trappe bereik word en dus dalk nie geskik mag wees vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het slaapplek vir 2 volwassenes, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Ander geriewe in die kamer sluit WiFi, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Internet koppeling
- •Kamerbediening
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Elektriese kombers
- •Klein kombuis
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Daar is slaapplek vir kinders in sekere kamers, teen 'n ekstra koste.
Die eienaar woon op die perseel en het troeteldiere.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Let asb. dat dele van die verblyf via trappe bereik word en dus dalk nie geskik mag wees vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dersley-straat 22, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang