Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Witte Huis

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Doris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 65 resensies vir De Witte Huis
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Willem D - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem D

Sien bo.

Goeie waarde vir geld. Vriendelike diens. Stil omgewing.

Lizel E - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel E

Kwaliteit.

Als was so lekker! Aandag word gegee aan klein detail!

Peter S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter S

Excellent stop over.

We were made very welcome. The room was amazing. Very well appointed, decorated, and comfortable. Great breakfast included.

Marlene D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene D

Awesome.

Professional. Clean. Comfortable. Convenient.

Anna H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna H

Baie lekker gekuier! Die bestuurspan is wonderlike mense!

De Witte Huis was 'n aangename verrassing in Bethlehem. Ons het welkom en tuis gevoel!

Nanette V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nanette V

Fantasties!

Ongelooflike plek, baie mooi en netjies en gasheer en vrou baie vriendelik en behulpsaam.

Maudette V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maudette V

Lekker privaat.

Lieflike, pragtige plek. Sal weer daar oorslaap.

Chrisna V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Chrisna V

Sal weer daar gaan bly!

Baie lekker gebly en sal dit aan enige iemand aanbeveel.

Joey S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joey S

Pragtige kamer met goeie beddegoed en alles wat jy nodig het.

Ons het heerlik gebly en lekker geslaap.

Louise S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise S

Oornag vir familie-aangeleentheid.

De Witte Huis is 'n verskriklike mooi en netjiese gastehuis. Beslis ons eerste keuse as ons in Bethlehem moet oornag. Chris is baie vriendelik! Daar is ook kragopwekkers so beurtkrag is nie 'n probleem nie!

Piet M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet M

Baie lekker.

Uitstekend, netjies, rustig en skoon.

Helandri B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helandri B

Rustige nag spandeer in Bethlehem.

Kussing was bietjie hard maar verder baie lekker gekuier.

Susan L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan L

Heerlik.

De Witte Huis was pragtig. My verblyf was baie aangenaam. Alles was baie skoon en gerieflik. Ontbyt wat ingesluit was, is heerlik.

Bennie D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie D

Vriendelik, skoon, netjies.

Altyd lekker om terug te keer na De Witte Huis. Kamers is netjies en skoon. Gasheer en gasvrou is vriendelik en hulpvaardig.

Conrad S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad S

Fantastiese verblyf.

Ons reis baie en slaap baie oor en hierdie gastehuis is hoog op ons lys van gunstelingverblyfplekke.

Loraine S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine S

Heerlik rustig en beurtkrag, watse beurtkrag?

Heerlik gebly en die koffie en kos is uit die boeke.

Marius N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius N

Skoon, netjies en baie goed ingerig met baie detail.

Baie fyn afgewerk met baie detail om dit vir jou so gemaklik moontlik te maak. Ontbyt was 'n treffer.

Christel V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel V

Gerieflike oornagverblyf.

Baie gerieflike, netjiese kamer met alles wat jy nodig het. Lugverkoeling, elektriese kombers, warm ligte in badkamer, TV, mini-kombuisie en voortdurende elektrisiteit tydens beurtkrag.

Andries B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries B

Vriendelik, skoon, gemaklik.

Die bestuurders is baie vriendelik en behulpsaam, kamers was vars en skoon met 'n gemaklike atmosfeer. Die akkerbome is ook baie mooi.

Servaas H - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Servaas H

Baie aangenaam en alles wat ons kon verwag.

Uiters vriendelike ontvangs. Pragtige,gerieflike kamer met alles wat jy kan verwag vir 'n oorslaap. Die heerlike verwelkomingsdrankie, lugreëling en elektriese kombers het gesorg vir 'n heerlike warm nag. 'n Baie lekker ontbyt met groot verskeidenheid het ons oorslaap afgerond. Kan met groot vrymoedigheid aanbeveel word.

Rudolph K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolph K

Sakereis, goeie ervaring.

Lekker warm geslaap in die koue winter. Daar is generators in loadsheddingtyd wat baie goed was. Dankie vir 'n lekker bly.

Franske W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Franske W

Baie netjies, vriendelike en stiptelike diens. Heerlike ontbyt!

Aangename verblyf, rustige omgewing, professionele diens.

Michiel M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michiel M

Dit was amazing. Beste waarde vir geld

Ek reis gereeld en het natuurlik 'n stywe begroting vir oornagslaapplek. De Witte huis het alle verwagtinge oortref. Die beste waarde vir geld wat ek nog gekry het.

Louise S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise S

Pragtige gastehuis!

Pragtige, netjiese kamers. Die personeel was so vriendelik, en die ontbyt was heerlik!

Amore V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amore V

Pragtig, knus en skoon.

Ons het vreeslik lekker gebly - dit is 'n pragtige gastehuis.

Chantel V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel V

Fantasties.

Ons het vreeslik baie lekker gebly en die kamers was modern, skoon en groot. Ons sal beslis De Witte Huis aanbeveel vir enige iemand wat wil wegbreek.

Marilize B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilize B

Aangenaam.

Maak seker daar is sjampoe in die kamer (moes maar gaan koop want ontvangs was reeds toe) en die lugversorging lek op die stoep (grys kamer). Sit heeltyd in die water. Andersins het ons heel lekker gebly.

Johannes V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes V

Hotel style with guest house feel.

Excellent place. Very comfortable rooms. Homely but with luxuries like a hotel. Excellent attention to detail. Fantastic hosts. Breakfast was very good. Will definitely stay there again.

Esmarie V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmarie V

Fantasiese diens.

Fantasiese personeel, skoon.

Elsabe L - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe L

Baie pragtige verblyf!

Ons was hartlik ontvang, als was pragtig en netjies. Ontbyt was heerlik!

Pieter B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B

Skoon, veilig, hoë gehalte, gerieflike verblyf.

Ons was 2 families van 8 en het 1 aand oorgebly in De Witte Huis. Dit was skoon, netjies, nuut, als was van die beste gehalte. En daar was als wat ons nodig gehad het. Met 'n pragtige skoon swembad. Ons het so lekker geslaap in die mooiste wit beddegoed. En het vanoggend die lekkerste ontbyt gekry! Sal dit vir enige iemand aanbeveel. Definitief 'n perfekte stop na 'n lang pad.

Carel L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carel L

Fantasties

Vriendelik, skoon en veilig.

Brahm H - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Brahm H

Oorslaap op pad tussen Pretoria en Durban.

Op ingewing van die oomblik besluit om van die gewone N3 af weg te breek en vir my vrou Bethlehem te wys. Ons was aangenaam verras deur die kwaliteit van die akkommodasie. Die vriendelikheid en aandag aan detail het ons oorslaap aangenaam gemaak. Ons is jammer dat ons nie langer gebly het nie en sien uit na 'n volgende keer.

Jan-hendrik L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan-hendrik L

Geen probleme.

Ons enkelaand-ervaring was baie goed. Ons kamer was netjies. Ontbyt die volgende oggend was ook baie smaaklik. As ons weer in Bethlehem oornag sal dit by De Witte Huis wees.

Dorothy S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Dorothy S

Work stay. Very helpful staff.

See stars.

Ilze B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze B

Fantasties

Baie mooi en netjies.

Veronica B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica B

Wonderlik

Ek reis gereeld vir werk en ek kan eerlikwaar sê dit is die beste gastehuis waar ek nog ooit gebly het. Hulle het alles prakties deurdink. Die kamer is mooi ruim, skoon, netjies, funksioneel en pragtig. Ek sal enige tyd weer daar bly. Baie dankie vir 'n wonderlike ervaring!

Hannelie S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie S

Uit die boonste rakke.

Baie gasvry en laat jou spesiaal voel.

Nellien S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nellien S

Gerieflik en Baie mooi .

Gastehuis is mooi verzorgde tuin en Baie netjies . Heerlijke ontbyt geeet . Baie veilig .

Jennevive V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennevive V

Het baie lekker gebly.

Als is skoon en netjies en almal loop oor van vriendelikheid. Sal vir seker weer daar bespreek.

Stanilina V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stanilina V

Baie geniet!

Baie vriendelike gasvrou, netjiese kamers, groot skoon swembad. Het dit werklik geniet.

Elsa F - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa F

Sal definitief aanbeveel vir lekker verblyf.

Die webtuiste maak dit baie maklik om by enige plek 'n wegbreek te bespreek. Vandat ons bespreek het, het alles seepglad verloop. De Witte Huis is 'n pragtige plek met die wonderlikste gasvrou, Zandra, pragtige, ruim kamers met alles wat jy kan benodig - van ekstra komberse vir die koue Vrystaat-aande tot ekstra lekkernye in die yskas. Zandra het ons baie welkom laat voel en bederf met 'n heerlike ontbyt elke oggend. Selfs beurtkrag was nie 'n probleem nie te danke aan hulle kragopwekker. Ons het almal 'n heerlike naweek gehad en sal definitief in die toekoms weer daar gaan oorbly. Ek wil graag net een voorstel maak: Die buitetrappe by die eetsaal was baie glad omdat dit gereën het die Saterdag - miskien kan De Witte Huis in die nabye toekoms net 'n anti-slip op die buitetrappe sit sodat mense nie val en seerkry nie.

Ansi B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansi B

Fantastiese diens! Wonderlike gasvryheid.

Die diens by Die Witte Huis was uitsonderlik gewees. Kamers is smaakvol gemeubileerd met toegang tot alles wat mens moontlik kan nodig hê. Die gasvrou is ontsettend vriendelik en het uit haar pad gegaan om ons gemaklik en welkom te laat voel. Baie dankie Witte Huis. Julle sien ons beslis weer.

Karen B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen B

Om in jou eie huis te wees!

Wat 'n verrassing! Dit was netjies, skoon en gerieflik! Baie dankie aan Zandra. 'n Dame duisend, sy het ons so welkom laat voel en uit haar pad gegaan om ons te help!

Liezl V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl V

Verwagtinge oortref.

Dis die mooiste plek waarin ek in 'n lang tyd gebly het. Alles het beïndruk. En die prys is baie bekostigbaar vir wat jy kry daarvoor. Ek en my gesin het so lekker gebly.

Tania P - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania P

Pragtige gastehuis - waarde vir geld.

Kamers is baie mooi, het baie lekker gebly en sal vir seker vir enige iemand aanbeveel.

De Witte Huis se terugvoer

Baie dankie Tania!!

Ons streef daarna om ons gaste tevrede huistoe te stuur!

De Witte Huis
Judy K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy K

Perfek!

Perfekte ligging, groot pragtige kamer, heerlike ontbyt en vriendelike personeel. Sal dit vir enige iemand aanbeveel!

De Witte Huis se terugvoer

Baie dankie, Judy, ons hoop om julle weer te sien!

De Witte Huis
Valerie D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valerie D

Juweel van 'n plekkie.

Pragtige kamers. Heerlike ontbyt. Baie vriendelike diens gekry. Sal beslis julle volgende jaar weer sien.

De Witte Huis se terugvoer

Beste Valerie, baie dankie vir jou vriendlike woorde en goeie resensie.
Ons hoop om julle gou weer te sien!
Groete,
de Witte Bestuur

De Witte Huis
Leandri G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandri G

Pragtige groot ou huis met baie gemaklike kamers!

Baie vriendelik en behulpsaam ontvang. Kamers in 'n groot ou huis maar tog baie privaat. Klassiek en modern versier met heerlike ontbyt in die oggend. Die rooi kamer se badkamer was my gunsteling!

De Witte Huis se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer! Tevrede gaste is waarna ons streef.

De Witte Huis
Teresa F - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa F

Ons het ons verblyf hier baie geniet.

Sien sterre.

De Witte Huis se terugvoer

Beste Teresa

Baie dankie vir jou boodskap en gradering ons sien uit daarna om julle weer te sien.

De Witte bestuur.

De Witte Huis
Marisan V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisan V

Uiters tevrede.

Baie netjiese mooi gastehuis met 'n wonderlike ontbyt. Sal definitief weer daar oorbly.

De Witte Huis se terugvoer

Goeiedag Marisan,

Baie dankie vir jou terugvoer. Dit was heerlik om jou by ons te he.

Hyla

De Witte Huis
Alfons V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alfons V

Rustig netjies.

Dis baie netjies en skoon en sal dit beslis aanbeveel.

De Witte Huis se terugvoer

Hi Alfons

Baie dankie vir die mooi resensie. Ons sien uit daarna om jou weer te sien.

Groete
Hyla
De Witte Huis Gastehuis

De Witte Huis
Cizelle N - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cizelle N

Stylvol.

Smaakvol en keurig! Alles wat jy nodig het.

Nicolene S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene S

Uitstekend.

Uitstekende diens gekry en baie vriendelik. Kos was uit die boeke, heerlik gewees. Die kamer was so goed toegerus en so netjies en baie modern. Het so tuis gevoel dat ek enige tyd weer sal teruggaan. Beveel die gastehuis beslis aan.

De Witte Huis se terugvoer

Beste Nicolene,

Baie dankie vir jou terugvoer. Dit was vir ons net n voorreg.

De Witte Huis Groete,
Hyla

De Witte Huis
Belinda A - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda A

Alles is baie stylvol en ontbyt was heerlik.

Die kamers is baie stylvol gemeubileer en daar was die pragtige sagte komberse op die beddens. Die gastehuis was vir ons baie goed geleë naby Voortrekker Hoërskool. Sal definitief weer daar gaan bly as ons weer Bethlehem toe gaan.

De Witte Huis se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie, Belinda.
Ons is bly julle het julle verblyf by ons geniet.

De Witte Huis
Anton M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton M

Lekker!

Ons het vriendelike diens, 'n netjiese, noukeurig toegeruste kamer en 'n heerlike ontbyt gehad. Dit is beslis 'n top plek.

De Witte Huis se terugvoer

Beste Anton

Baie dankie vir julle resensie, ons sien uit om julle weer te sien.
Alles wat mooi is vir julle en julle nuwe gesinnetjie.

De Witte groete.

De Witte Huis
Esmerelda V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmerelda V

Netjies en uitstekend.

Baie netjies en uitstekende diens. Gaan uit hul pad om te help waar kan.

De Witte Huis se terugvoer

Beste Esmerelda baie dankie vir die terugvoering, dit is altyd lekker om te hoor ons gaste is tevrede.
Sterkte vir die rugby dinge wat nog voorle, hoop ons sien julle weer.
Groete Trixsta - De Witte Huis Bestuur

De Witte Huis
Thomas C - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas C

Baie modern, netjiese kamer. Smaaklike ontbyt!

Baie netjiese moderne kamer (Grey Room). Nuwe eienaars. Stil rustige omgewing. Geurige ontbyt. Kan beslis aanbeveel.

De Witte Huis se terugvoer

Liewe Thomas familie

Baie dankie vir julle resensie, ons is baie bly julle het dit geniet om by ons oor te bly.
Sien uit om julle weer by ons te verwelkom.

De Witte Huis Groete

De Witte Huis
Liezl P - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl P

Ontspannend.

Die kamer was baie mooi versier en die ontbyt was lip-lek-lekker!

De Witte Huis se terugvoer

Hi Liezl,

Dankie vir jou mooi woorde. Dit was vir ons n voorreg om jou by ons te hê. Hoop ons sien jou sommer gou weer.

Groete,
Hyla
De Witte Huis

De Witte Huis
Thys L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thys L

Uitstekende verblyf.

Baie goed ontvang, moderne kamers en heerlike ontbyt, dankie.

Tiaan S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tiaan S

Sal weer kom kuier.

Baie tevrede met die verblyf. Sal weer kom.

De Witte Huis se terugvoer

Liewe Tiaan

Dankie vir die mooi woorde. Ons sien daarna uit om julle in die toekoms weer te sien.

Groete
Hyla
De Witte Huis.

De Witte Huis
Gillian V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Gillian V

Onder gemiddeld, baie min diens.

Kragonderbreking het nie gehelp nie. Ons was koud en in die donker. In die oggend was daar geen warm water. Die slaapkamer was baie snaaks ontwerp met die toilet reg oorkant die bed! Ons moes wag op straat vir iemand om ons in te boek en toe kry hulle nie die sleutel nie en ons moes nog rondstaan; baie min belangstelling vanaf bestuur.

De Witte Huis se terugvoer

Hi Gillian

Ek is regtig jammer dat jou tyd by ons nie meer positief was nie. Ek is die nuwe bestuurder by De Witte gastehuis en ek hoop dat ek die geleentheid sal kry om jou die teendeel te kan bewys.

Hyla Scholtz
De Witte Huis

De Witte Huis
Pia S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pia S

Uitstekend. Sal beslis weer oorbly! Vreeslik uitgevat, en konings-ontbyt.

Sien sterre.

Marcus S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcus S

Uitstekende, lekker verblyf-ervaring.

Van die vriendelike ontvangs met ons aankoms, die verskriklike netjiese en gerieflike kamer wat alles in het wat jy moomtlik kan nodig hê, tot die ongelooflike ontbyt, was ons ervaring regtig net n plesier. Weereens baie dankie Bossie en Daleen. Sien julle volgende jaar weer.

Manie E - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Manie E

Bossie leef sy droom uit!

Nostalgie in die Vrystaat. Met Bossie se gasvryheid, persoonlike hand en hartlikheid is De Witte Huis is inderdaad 'n tuiste weg van jou huis. Ons beveel dit ten hoogste aan!

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Turnerstraat 26, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31c2d2bb776ad8e12ad6e877067a7cc55d2a3f2c0888c3691a9a2c93f16098267d2953655271eb8696c2f03a9c9d02ba59dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 65 5 1 5 26 Turner Street Bethlehem 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.23844 28.29936

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang