Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Witte Loft

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Werner B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Fantastic stay, couldn't ask for anything more. Absolutely wonderful stay, neat, clean and tidy, fantastic hosts, we would definitely stay again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johann
De Witte Loft
Dankie Werner vir julle ondersteuning en positiewe resensie.

Gavin O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Highly rated and well-maintained. Very pleased with the team for having so efficiently edited our stay. De Witte Loft was as if being home from home. Could not fault them.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johann
De Witte Loft
Thank you for your support and positive review.

Gys B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Uitstekende verblyf. Ons het baie lekker geslaap by 'n rustige, skoon en gerieflike plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johann
De Witte Loft
Baie dankie vir die review, ons kyk uit vir julle volgende besoek.

Annalien S
1 nag
5.0
Apr 2024

Lekker rustig en veilig. Ek en my suster was aangenaam verras. Dit was ons eerste keer dat ons bespreek het deur die webtuiste en sal beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johann
De Witte Loft
Baie dankie vir julle positiewe review. Dit was lekker om julle te huisves.

Tania O
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Jun 2024

Gerieflik. Ja, dankie. Hulle kan dalk net koffie aanbring, nie net cappuccino nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Johann
De Witte Loft
Thank you for your positive feedback, Tania Oosthuizen. It was lovely hosting you. We try our best to please.

Willem K
Kort verblyf
3.2
Jul 2024

Gaanbaar maar teleurgesteld. Bed was baie ongemaklik. Fotos was misleidend in profiel teenoor wat verblyf was, min tot geen kondimente. Koffie, tee, suiker, melk, sout en peper. Slegs 2 x sakkies instant cappuccino, esteties aangenaam, het 'n bad verwag in vergelyking met die fotos, maar slegs 'n stort.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Johann
De Witte Loft
Hi Cobus, jammer om te hoor van jou teleurstellende ondervinding by De Witte Loft. Ons het na die bed gaan kyk; dit is 'n goeie standaard bed. Is hy te laag, te hoog of te hard of te sag? Jammer, ons verstaan nie. Ons is self-catering. As jy enige kruideniers ware nodig het, kan ons vir jou reel. Oor die algemeen is ons gaste baie gelukkig. Laat weet as daar 'n misverstand is. Groete, Johann.

Thabisile M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.6
Mrt 2024

I wish I never went there, place is confining. You can't breathe. Horrible service I received. I made arrangements to extend the night, but my stuff was packed outside in bin bags while I was attending church service. I received a call to come collect my stuff and bring the keys. I still can't believe this.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Johann
De Witte Loft
This happen when you book for two and four arrive. Then you still want to stay an extra night for free. We do have a review of 5 out of 5.

David A
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2023

Ticks all the boxes for a business stay. Excellent value for money and everything in place for a smooth and efficient week's stay for work in the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johann
De Witte Loft
Thanks for your support, it was lovely hosting you.

Francois O
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2023

Uitstekende verblyf! Gasheer is ongelooflik behulpsaam. Die eenheid is baie veilig en het 'n warm, huislike gevoel. Dit is baie keurig versier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johann
De Witte Loft
Dankie vir die positiewe resensie. Heerlik om julle hier te huisves.

Bart D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2023

Good location to stay in Newcastle. The loft is roomy and has a good kitchen and bathroom. Enough space for parents and two children.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johann
De Witte Loft
Thank you for your support. It was lovely hosting you.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Johann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R820
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R820
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uranussingel 20, Seinheuwel, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI3OWUxMTMxLTZkNGMtNGM2NC04MWY1LTVhMTJjYWU4ZDI5MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R820 per nag (plek vir 2) 62 5 1 5 20 Uranus Crescent Signal Hill 2940 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -27.711547526527 29.935532186508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang