Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Zalze Flat

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van de Graaff-straat 11, De Zalze Gholflandgoed, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

De Zalze Flat bied knus selfsorgvakansieverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom wat in die eksklusiewe De Zalze Gholflandgoed in Stellenbosch geleë is. Dit kan 'n goeie opsie wees vir óf 'n paartjie óf 'n alleenreisiger wat die pragtige Stellenbosch Wynlande wil verken.

Hierdie oopplan-solderkamer word via 'n trap bereik en kan gemaklik 2 gaste op 'n slag akkommodeer. Dit is ingerig met 'n dubbelbed en sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet in. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.

Dié ruimte het lugversorging en sluit 'n kombuis in wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n wasmasjien. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 2, 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Buite het gaste volle toegang tot 'n privaat tuinruimte met braaigeriewe. Tydens beurtkrag sal die ligte steeds werk. Gaste het volle toegang tot die landgoed se 18 putjie-gholfbaan, 'n klubhuis, 2 tennisbane asook 'n gemeenskaplike swembad.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Area
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wynproe
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Ligging

  • Van de Graaff-straat 11, De Zalze Gholflandgoed, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van de Graaff-straat 11, De Zalze Gholflandgoed, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7668e9f2eb55f7cc90c7f93aed008c0e31144b16d0b2291d3e34784dde08bd590454d1170278b7af333c1c9c64aea838226a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 11 Van de Graaff Street De Zalze Golf Estate 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9784384 18.8382701

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang