De Zalze Lodge
- Kapasiteit: 83 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kleine Zalze-landgoed, Strand-weg, R44, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Vanaf R3 295 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
De Zalze Lodge is 'n Kaaps-Hollandse gastelodge in die Kleine Zalze-landgoed wat met 'n uitsig oor die welige wingerde en op die asemrowende Stellenboschberge spog. Hierdie luukse lodge is op die eerste skoonveld van die De Zalze-gholfbaan geleë en bied verblyf met 'n rits lekker tydverdrywe wat gaste behoorlik sal laat ontspan.
Verblyf word in 'n verskeidenheid kamers en suites aangebied, insluitend standaardkamers, superieure kamers, luukse eenslaapkamersuites en standaardkamers met 'n berguitsig. Elke kamer en suite het lugversorging, ondervloerse verhitting, 'n satelliet-TV, internettoegang en 'n kluis. Die standaardkamers, superieure kamers en standaardkamers met 'n berguitsig is met 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die luukse suites het ook hul eie kombuise wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus is.
Die De Zalze Lodge het nie 'n restaurant of kroeg op die perseel nie en ontbyt word daagliks by die Kleine Zalze-restaurant aangebied, wat ongeveer 100 meter se stap vanaf die Lodge is. Die Kleine Zalze-restaurant is daagliks vir middagetes oop, maar vir aandete gesluit. Doen asb. navraag by die ontvangstoonbank oor moontlike aandete-opsies in die area.
Daar is 'n randvloeiswembad, 'n rits wingerdpaadjies vir stap of draf, bergfietsroetes en wynproe-geleenthede.
Dit wat De Zalze Lodge bied, saam met die uitstekende ligging en onberispelike diens, verseker aangename, opwindende en onvergeetlike verblyf.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Cherelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Kleine Zalze-landgoed, Strand-weg, R44, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink De Zalze Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Stellenbosch Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 83 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kleine Zalze-landgoed, Strand-weg, R44, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang