Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Zalze Winelands Golf Lodges 29

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandweg, De Zalze Golf Estate, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

De Zalze Winelands Golf Lodge 29 is perfek vir 'n paartjie wat 'n romantiese wegbreek aanpak of twee gaste wat 'n ontspanne tyd in Stellenbosch wil geniet. Die eiendom het 'n rugsteun-omskakelaar wat sal verseker dat gaste nie deur beurtkrag geraak word nie.

Dié eenslaapkamerwoonstel bied aan sy gaste 'n gesellige atmosfeer wat bestaan uit 'n oopplan-sitkamer, -eetarea en -kombuis wat oopmaak na 'n groot patio waar jy 'n braai kan geniet as jy 'n Weber by die ontvangstoonbank versoek. Die slaapkamer het 2 driekwartbeddens wat 'n koningingrootte-bed kan skep - daar is ook 'n skuifdeur wat na 'n tuintjie oopmaak. Die en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf, en eetgerei en breekware. Daar is ook 'n etenstafel met gemaklike sitplek vir 2 gaste. Die sitkamer is ingerig met 'n slim-TV met sekere DStv-kanale waar jy 'n gesellige aand kan geniet. Gratis WiFi word ook voorsien.

Indien die weer dit toelaat, is 'n gemeenskaplike swembadarea beskikbaar vir alle gaste wat op die landgoed bly.

Stellenbosch bied 'n wye verskeidenheid doendinge wat aanklank vind by gaste van enige ouderdom of belangstelling, met kafees, restaurante, kroeë, staproetes en eienaardige winkels.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 697

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Strandweg, De Zalze Golf Estate, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandweg, De Zalze Golf Estate, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA446410f405e0ebe6bff7fe8f9ab45fae23d599f4e39fa4e221ab6acf60a8108da300619a742f4cbba0564a7aa27225c9b911?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 2) Strand Road De Zalze Golf Estate 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.975202477875 18.831485555481

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang