Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Winelands Golf Lodges 12

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat, De Zalze Gholflandgoed, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 195 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Winelands Golf Lodges 12 is 'n helder selfsorg-eenheid wat op die pragtig aangebied De Zalze Gholflandgoed in die hartjie van die Stellenbosch Wynlande geleë is en spog met panoramiese uitsigte oor die swembadarea.

Dié dubbelverdiepingwoonstel bied slaapplek aan 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 aparte en suite-slaapkamers met lugversorging. Die eerste slaapkamer is ingerig met 2 driekwartbeddens en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei en suite-badkamers het 'n stort, bad, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n aparte kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n skottelgoedwasser. Die sitarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4, 'n kaggel, gemaklike sitplek en 'n TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie leefarea lei na 'n patio met 'n tafel en stoele wat die ideale plek is vir gaste om son te vang en heeltemal te ontspan.

De Zalze Gholflandgoed het 'n sprankelende gemeenskaplike swembad asook 'n restaurant wat 'n verskeidenheid maaltye bedien wat wissel van seekos tot fynproewersburgers. Boonop bied The Camelot Spa Wellness Centre 'n wye verskeidenheid behandelings vir gaste wat hulself wil bederf.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wynproe
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 697

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Strandstraat, De Zalze Gholflandgoed, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 195
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R3 195
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat, De Zalze Gholflandgoed, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb109c3cd563f6541590d7739f6ab2c94a09693cb32e0a7ebe644c0140dceba7cb805b44075ac5bec07381e12d6d8df20388d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 195 per nag (plek vir 4) Strand Road De Zalze Golf Estate 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.971237760224 18.833403845404

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang