Winelands Golf Lodges 17
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandweg, De Zalze Gholflandgoed, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Vanaf R4 440 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Winelands Golf Lodges 17 is 'n selfsorgwoonstel op die De Zalze Gholflandgoed in die hartjie van die Stellenbosch Wynlande en spog met 'n panoramiese uitsig oor die omliggende landgoed.
Die woonstel is op die onderste verdieping en bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 aparte en suite-slaapkamers. Die eerste en tweede slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die derde slaapkamer het ook 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is een van hierdie slaapkamers wat direkte toegang tot die voorstoep bied, terwyl 'n ander toegang bied tot 'n balkon met 'n uitsig oor die swembad. Badhanddoeke word ook voorsien.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis en 'n sitarea met gemaklike sitplek, 'n kaggel, sowel as 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met 6 stoele waar gaste hulle maaltye saam kan geniet.
Die leefarea lei na 'n stoep met 'n tafel, stoele en 'n ingeboude braai, asook 'n tuin met sonstoele wat die ideale plek is vir 'n oggendkoffie of 'n skemerkelkie.
De Zalze Gholdlandgoed het 'n gemeenskaplike swembad en 'n restaurant wat 'n verskeidenheid maaltye bedien, van seekos tot fynproewers-hamburgers. The Camelot Spa Wellness-sentrum bied ook 'n rits behandelings vir gaste wat hulself wil bederf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 759
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Strandweg, De Zalze Gholflandgoed, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Winelands Golf Lodges 17 het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Stellenbosch Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandweg, De Zalze Gholflandgoed, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang