Winelands Golf Lodges 3
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandweg, De Zalze Gholflandgoed, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Vanaf R6 500 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Winelands Golf Lodges 3 is 'n selfsorgwoonstel op die De Zalze Gholflandgoed in die hartjie van die Stellenbosch Wynlande en spog met 'n panoramiese uitsig oor die omliggende landgoed.
Die dubbelverdieping-woonstel bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 aparte en suite-slaapkamers. Al 4 slaapkamers het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort óf albei. Sommige van die kamers het direkte toegang tot die voorste stoep of die balkon. Badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis en 'n sitarea met gemaklike sitplek, sowel as 'n TV met die volledig DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 6.
Die leefarea lei na 'n stoep met buitemeubels en 'n Weber-braai. Die balkon op die boonste verdieping het 'n ingeboude braai, sonstoele en gemaklike meubels wat die ideale plek skep vir gaste om te sonbaai.
De Zalze Gholdlandgoed het 'n gemeenskaplike swembad en 'n restaurant wat 'n verskeidenheid maaltye bedien, van seekos tot fynproewers-hamburgers. The Camelot Spa Wellness-sentrum bied ook 'n rits behandelings vir gaste wat hulself wil bederf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 759
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Strandweg, De Zalze Gholflandgoed, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Winelands Golf Lodges 3 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Stellenbosch Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandweg, De Zalze Gholflandgoed, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang