Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Winelands Golf Lodges 4

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandweg, De Zalze Golf Estate, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 405 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Winelands Golf Lodges 4 is op die gelyknamige De Zalze Winelands Gholflandgoed geleë aan die buitewyke van Stellenbosch in die hartjie van 'n pragtige vallei. Die rustige atmosfeer van die area is ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na 'n ontspanne naweekwegbreek in Stellenbosch, die panoramiese uitsigte oor die landgoed en naburige Kaapse Wynlande is veral verwelkomend.

Dié woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n aparte slaapkamer met en suite-badkamer, 'n oopplan-leefarea en 'n kombuis wat toegerus is met 'n aantal toebehore. Die slaapkamer bestaan uit 2 enkelbeddens wat saam geplaas kan word en die badkamer is toegerus met 'n toilet, bad en stort. Die slaapkamer loop uit op 'n skilderagtige tuin via luikdeure.

Die kombuis het 'n sitarea en is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, premium koffiemasjien en 'n wynyskas. Die aangrensende leefarea het 'n TV met DStv en lei na 'n patio wat gaste die geleentheid bied om van die sonstoele gebruik te maak en die privaat tuin te geniet. Toegang tot Wi-Fi is ook beskikbaar.

De Zalze Winelands Golf Lodge is 'n privaat gholflandgoed en gaste is welkom om van die landgoed se eksklusiewe geriewe gebruik te maak. Die openbare swembad is 'n moet gedurende die streek se warmer maande terwyl die Camelot Spa ook behandelings bied. Stellenbosch is 'n entjie se ry weg en die dorp bied 'n aantal doendinge gedurende die dag en saans.

Gaste sal ook die voordeel hê van afslagtariewe by die Pro-Shop wanneer hulle 'n gholfsessie bespreek, en gaste is geregtig op 'n komplimentêre wynproe by Kleine Zalze Winery tydens hul verblyf.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 697

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Strandweg, De Zalze Golf Estate, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 405
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 405
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandweg, De Zalze Golf Estate, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9714d4925ea415ea92907407a2cb1db353e9348b75d249afdba23df529852ca897e86a39e90cb77aa1ca1fbb8afebfc2342f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 405 per nag (plek vir 2) Strand Road De Zalze Golf Estate 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.975086 18.831445

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang