Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Zeekoe Guest Farm

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Kristy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 28 resensies vir De Zeekoe Guest Farm
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Bernice V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice V

Puik!

De Zeekoe Guest Farm was fantasties! Ons het ongelooflik lekker gebly by hulle en dit was alles en nog meer waarvan ons gedroom het dit sou wees! Hulle diens is puik, so ook hulle verblyf, restaurant en ligging. Ons kan hulle ten sterkste aanbeveel!

De Zeekoe Guest Farm se terugvoer

Dankie vir die kuier en die lekker resensie

De Zeekoe Guest Farm
Margarette H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margarette H

Wonderful stay at De Zeekoe.

We enjoyed our 3-night stay at De Zeekoe and did the safari tour at Wildehondekloof, the emu farm tour, Cango Caves, and the wonderful meerkat tour. The room was very comfortable and clean, and the food was delicious and very reasonably priced. The Oudtshoorn area is very beautiful, and we had a restful stay at De Zeekoe. We would stay again at De Zeekoe and would recommend it to our friends without reservation.

De Zeekoe Guest Farm se terugvoer

Thank you for the lovely review and visiting our properties

De Zeekoe Guest Farm
Wessel L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel L

Excellent venue, room and food.

WiFi didn't work in room for most of the stay, router was reset at request, issues persisted. Problem related to loadshedding.

De Zeekoe Guest Farm se terugvoer

Dankie vir die kuier Wessel en die review.

De Zeekoe Guest Farm
Julie T - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Julie T

Not what we expected.

Unfortunately, the accommodation was not what we expected from the images. Room was very pokey and dated. Restaurant was terrible, no comfortable space to sit and relax. Photos allude to something more sophisticated. Felt a bit like a boarding house, especially the attitude around loadshedding. 'Tea station' was very underwhelming, only 2 tea bags of earl grey – no rooibos, no coffee, no regular tea. Longlife milk, which could very easily be replaced with fresh farm milk as there is a fridge in the room. You just get the sense that it is run as cheaply as possible.

Maureen J - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen J

Wonderlike, vriendelik diens en gasvryheid. Heerlike kos.

Pragtige plek.

De Zeekoe Guest Farm se terugvoer

Baie dankie Maureen vir die kuier en resensie.

De Zeekoe Guest Farm
Paul E - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul E

Gerieflike verblyf net buite Oudtshoorn.

Die akkommodasie is ongeveer 10 min buite die dorp en is stil, skoon en netjies met 'n puik uitsig vanaf jou stoep oor die berge.

De Zeekoe Guest Farm se terugvoer

Dankie Paul, vir die kuier en die mooi resensie.

De Zeekoe Guest Farm
Jules I - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jules I

Beautiful and tranquil accommodation with great staff.

Lovely rooms, staff were friendly and accommodating. Will definitely be back.

De Zeekoe Guest Farm se terugvoer

Thank you for the visit and the great review.

De Zeekoe Guest Farm
Gary G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gary G

Enjoyable.

Were looking forward to the star gazing, but were informed that it was cancelled due to cloud cover. That particular night there were no clouds.

De Zeekoe Guest Farm se terugvoer

Thanks Garya for the review and visiting our farm.

De Zeekoe Guest Farm
Nicolene J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene J

De Zeekoe het elke moontlike verwagting oortref! Kan nie wag om weer te gaan nie!

Die kamers is absoluut ongelooflik - beter as wat die foto's ooit gewys het. Die omgewing is beeldskoon en die persoonlike diens en vriendelikheid is op 'n ander vlak. Die kos was uniek, eie aan die omgewing en ongelooflik lekker. Ons beplan alklaar ons volgende vakansie, pitstop daar en kan dit ten hoogste aanbeveel!

De Zeekoe Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie Nicolene en dankie vir die kuier.

De Zeekoe Guest Farm
Mariska R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska R

Fantastiese ligging.

Sjoe, ons was aangenaam verras met ons aankoms by De Zeekoe. Die uitsig is pragtig en almal was so vriendelik. Ons het die swembad vreeslik geniet en die son ondergang elke aand was pragtig.

De Zeekoe Guest Farm se terugvoer

Dankie Mariska.

De Zeekoe Guest Farm
Carlo I - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlo I

Die kuier was kort maar het dit baie geniet. Hulle sien my definitief weer.

Ons was aangenaam verras met die dekor en pragtige badkamer, die rustige atmosfeer en uitsig vanaf die balkon. Kan nie wag om weer daar te gaan ontspan nie.

De Zeekoe Guest Farm se terugvoer

Dankie vir die kuier en die resensie.
Ons hoop julle kom kuier gou weer,
Kristy

De Zeekoe Guest Farm
Amor V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amor V

Net wat ons nodig gehad het.

En toe bespreek ek die verkeerde kamer! Wou selfsorg bespreek, maar oorhaastigheid laat my toe verkeerd bespreek en ons beland in die gastehuis (wat baie netjies en stylvol is). Tog wou ons graag eerder bietjie verwyder van die res wees. Dit was geen probleem vir Kristy en haar span nie. Sommer gou-gou is ons geskuif na die rustigste selfsorgeenheid en daar geniet ons toe die heerlikste, rustigste naweek. Dit was spesiaal. Ons nuwe "happy place". Baie dankie aan die vriendelike personeel.

De Zeekoe Guest Farm se terugvoer

Dankie vir die kuier Amor en die mooi resensie.

De Zeekoe Guest Farm
Marzanne D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marzanne D

Pragtige, rustige verblyf.

Pragtige huisie wat uitkyk oor die vlaktes van die Karoo. Heerlike swembad om mee af te koel. Baie gesellig. Het jakkals en skilpad rondom huis gesien. Baie vreedsaam en rustig.

De Zeekoe Guest Farm se terugvoer

Thank you for the visit and great rating.

De Zeekoe Guest Farm
Tarn H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarn H

Great atmosphere and welcoming staff.

Luxurious rooms, great view from our balcony.

De Zeekoe Guest Farm se terugvoer

Thank you for the great rating.

De Zeekoe Guest Farm
Evert B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Evert B

Heerlike, netjiese en stil verblyf. Het die meerkat besigtiging baie geniet. Sal weer hier bly!

Ons het dit regtig geniet en sal weer daar bly. Ons kan dit sterk aanbeveel.

De Zeekoe Guest Farm se terugvoer

Thank you for the great review and the visit, so happy you enjoyed your stay with us.

De Zeekoe Guest Farm
Elize R - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elize R

Dit was aangenaam en heerlik!

Die diens was uitstekend. Ons was vriendelik gegroet en ons het sommer dadelik tuis gevoel.

De Zeekoe Guest Farm se terugvoer

Thanks for the great review and visit!
Kristy

De Zeekoe Guest Farm
Henriette C - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette C

Iets anders.

Het dadelik welkom gevoel, alles was 100%. Sal beslis weer gaan.

De Zeekoe Guest Farm se terugvoer

Thanks Jaco, for the review and great rating. I am glad you enjoyed your visit.

Kind regards,
Kristy

De Zeekoe Guest Farm
Caroline C - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline C

Very nice place although a little bit hard to reach, especially the cottages we stayed in.

We had a nice stay here, the meerkats trip is highly recommended. Only the way to the cottages could be better. Breakfast was average.

De Zeekoe Guest Farm se terugvoer

Dear Caroline,

Thank you for the great review and visit.

Kind regards,
Kristy

De Zeekoe Guest Farm
Dewan K - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dewan K

Gemaklik.

Sien sterre.

De Zeekoe Guest Farm se terugvoer

Dankie Dewan, vir die resensie and goeie punte.
Ek is bly julle verblyf hier, was gemaklik.

Groete, Kristy.

De Zeekoe Guest Farm
Annie F - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annie F

Fenomenaal.

De Zeekoe was absoluut fantasties. Die huisie was volledig toegerus en cozy! Ek kom definitief weer volgende jaar.

De Zeekoe Guest Farm se terugvoer

Baie dankie Annie vir die wonderlike terugvoering!
Dit is altyd 'n plesier vir ons as die gaste hulle verblyf hier geniet.
Sien julle volgende jaar weer!
Vriendelike groete
De Zeekoe Personeel

De Zeekoe Guest Farm
Ilse B - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse B

Pragtige, goed toegeruste eenhede in 'n rustige omgewing.

Ek kan De Zeekoe Guest Farm aanbeveel. Ons is vriendelik ontvang en het heerlik gebly in pragtige, smaakvol gemeubileerde en goed toegeruste eenhede. Etes was smaaklik en die atmosfeer ontspanne en rustig.

De Zeekoe Guest Farm se terugvoer

Dankie vir die 5 ster.

De Zeekoe Guest Farm
Riaan B - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan B

Baie lekker.

Dit was 'n plesier om hier te kon bly, die mense is baie vriendelik en behulpsaam.

De Zeekoe Guest Farm se terugvoer

Dankie Riaan, vir die 5 goue sterre.

De Zeekoe Guest Farm
Inge D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Inge D

Fantastiese diens! Lieflike verblyf.

Sal beslis De Zeekoe aanbeveel. Heerlike rustige plaas-omgewing vir almal om te geniet.

De Zeekoe Guest Farm se terugvoer

Thanks Inge, for the review and great rating. I am glad you enjoyed your visit.

Kind regards.
Kristy

De Zeekoe Guest Farm
Henk V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Henk V

Amper daar.

Goeie ligging, groot potensiaal. MAAR die duiwel is in die detail. Die 'log cabin' se toebehore, breekgoed, beddegoed, badkamer is nie op standaard nie. Die stortkop hang los en is selfs na vorige klagtes nie herstel nie. Dit maak die stort baie ongemaklik. Aandete en ontbyt was voldoende, maar kan baie verbeter. Aandete was te duur vir wat bedien is.

Santie B - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie B

Ons het baie lekker gebly en die personeel is baie gasvry.

Ons kon ongelukkig nie die omgewing 100% waardeer nie, want die tydjie was bietjie kort. Ons sal egter verseker weer daar 'n draai maak.

Le Roux B - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Le Roux B

Rustig in goeie fasiliteite.

Goeie fasiliteite met personeel wat kliënt-georiënteerd is. Sal weer besoek en kan die gasteplaas aanbeveel.

Wendy R - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wendy R

Our overseas visitor loved the large open vistas.

I don't think the cabins are 6 sleepers ... the cabin is wonderful, but the foldout bed isn't up to standard!

Faheema D - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Faheema D

The staff were friendly and very accommodating to our meal requirements.

Sien die sterre hieronder.

Vanaf
Vanaf R1 720
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 720
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 46 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R328, Zeekoegat, 10 km buite Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7718aeb38db791687ca4d6b0fcbd7220de7b10a5f922470870363d0fa27141dfb64d2c93bffe7be9d84b67b5f8a58b7c6a62?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 720 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 R328 Zeekoegat 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.637855470329 22.142198681832

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang