De Zeekoe Guest Farm
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Kristy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Bernice V - Des 2023
Algehele gradering
Puik!
De Zeekoe Guest Farm se terugvoer
Dankie vir die kuier en die lekker resensie
Margarette H - Nov 2023
Algehele gradering
Wonderful stay at De Zeekoe.
Lees meerDe Zeekoe Guest Farm se terugvoer
Thank you for the lovely review and visiting our properties
Wessel L - Mrt 2023
Algehele gradering
Excellent venue, room and food.
De Zeekoe Guest Farm se terugvoer
Dankie vir die kuier Wessel en die review.
Julie T - Mei 2023
Algehele gradering
Not what we expected.
Lees meerMaureen J - Mei 2022
Algehele gradering
Wonderlike, vriendelik diens en gasvryheid. Heerlike kos.
De Zeekoe Guest Farm se terugvoer
Baie dankie Maureen vir die kuier en resensie.
Paul E - Mei 2022
Algehele gradering
Gerieflike verblyf net buite Oudtshoorn.
De Zeekoe Guest Farm se terugvoer
Dankie Paul, vir die kuier en die mooi resensie.
Jules I - Apr 2022
Algehele gradering
Beautiful and tranquil accommodation with great staff.
De Zeekoe Guest Farm se terugvoer
Thank you for the visit and the great review.
Gary G - Des 2022
Algehele gradering
Enjoyable.
De Zeekoe Guest Farm se terugvoer
Thanks Garya for the review and visiting our farm.
Nicolene J - Des 2021
Algehele gradering
De Zeekoe het elke moontlike verwagting oortref! Kan nie wag om weer te gaan nie!
De Zeekoe Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie Nicolene en dankie vir die kuier.
Mariska R - Des 2021
Algehele gradering
Fantastiese ligging.
De Zeekoe Guest Farm se terugvoer
Dankie Mariska.
Carlo I - Okt 2021
Algehele gradering
Die kuier was kort maar het dit baie geniet. Hulle sien my definitief weer.
De Zeekoe Guest Farm se terugvoer
Dankie vir die kuier en die resensie.
Ons hoop julle kom kuier gou weer,
Kristy
Amor V - Nov 2021
Algehele gradering
Net wat ons nodig gehad het.
Lees meerDe Zeekoe Guest Farm se terugvoer
Dankie vir die kuier Amor en die mooi resensie.
Marzanne D - Des 2020
Algehele gradering
Pragtige, rustige verblyf.
De Zeekoe Guest Farm se terugvoer
Thank you for the visit and great rating.
Tarn H - Sep 2019
Algehele gradering
Great atmosphere and welcoming staff.
De Zeekoe Guest Farm se terugvoer
Thank you for the great rating.
Evert B - Jun 2019
Algehele gradering
Heerlike, netjiese en stil verblyf. Het die meerkat besigtiging baie geniet. Sal weer hier bly!
De Zeekoe Guest Farm se terugvoer
Thank you for the great review and the visit, so happy you enjoyed your stay with us.
Elize R - Sep 2019
Algehele gradering
Dit was aangenaam en heerlik!
De Zeekoe Guest Farm se terugvoer
Thanks for the great review and visit!
Kristy
Henriette C - Jan 2018
Algehele gradering
Iets anders.
De Zeekoe Guest Farm se terugvoer
Thanks Jaco, for the review and great rating. I am glad you enjoyed your visit.
Kind regards,
Kristy
Caroline C - Apr 2018
Algehele gradering
Very nice place although a little bit hard to reach, especially the cottages we stayed in.
De Zeekoe Guest Farm se terugvoer
Dear Caroline,
Thank you for the great review and visit.
Kind regards,
Kristy
Dewan K - Des 2017
Algehele gradering
Gemaklik.
De Zeekoe Guest Farm se terugvoer
Dankie Dewan, vir die resensie and goeie punte.
Ek is bly julle verblyf hier, was gemaklik.
Groete, Kristy.
Annie F - Jul 2016
Algehele gradering
Fenomenaal.
De Zeekoe Guest Farm se terugvoer
Baie dankie Annie vir die wonderlike terugvoering!
Dit is altyd 'n plesier vir ons as die gaste hulle verblyf hier geniet.
Sien julle volgende jaar weer!
Vriendelike groete
De Zeekoe Personeel
Ilse B - Jun 2016
Algehele gradering
Pragtige, goed toegeruste eenhede in 'n rustige omgewing.
De Zeekoe Guest Farm se terugvoer
Dankie vir die 5 ster.
Riaan B - Jun 2016
Algehele gradering
Baie lekker.
De Zeekoe Guest Farm se terugvoer
Dankie Riaan, vir die 5 goue sterre.
Inge D - Des 2016
Algehele gradering
Fantastiese diens! Lieflike verblyf.
De Zeekoe Guest Farm se terugvoer
Thanks Inge, for the review and great rating. I am glad you enjoyed your visit.
Kind regards.
Kristy
Henk V - Jul 2016
Algehele gradering
Amper daar.
Santie B - Mrt 2014
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly en die personeel is baie gasvry.
Le Roux B - Mrt 2014
Algehele gradering
Rustig in goeie fasiliteite.
Wendy R - Okt 2014
Algehele gradering
Our overseas visitor loved the large open vistas.
Faheema D - Jun 2014
Algehele gradering
The staff were friendly and very accommodating to our meal requirements.
- Kapasiteit: 46 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R328, Zeekoegat, 10 km buite Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang