Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Zevende Hemel Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 31 resensies vir De Zevende Hemel Gastehuis
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Sanet S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet S

Gasvry.

Ons het lekker daar tuis gegaan. Kan dit aanbeveel.

Sonja B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja B

Very friendly host. Made me feel at home. The host even made me the most delicious breakfast pack as I had to leave very early. Thank you for that.

The room was very spacious with everything you need.

Heila D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heila D

Verskriklike vriendelike diens.

Baie vriendelike ontvangs en uitstekende diens.

Chris V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris V

Comfortable and welcoming.

The room was comfortable and spacious. Owners were friendly and welcoming.

Andy M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andy M

Standard procedure for guest houses.

It was good. Nothing to complain about and close to the location we were working at that day.

Nicole S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole S

Fantasties en modern!

Die gastehuis was baie mooi modern en baie netjies. Pauline was ook 'n absolute plesier.

De Zevende Hemel Gastehuis se terugvoer

Baie dankie. Kom gerus weer.

De Zevende Hemel Gastehuis
Sandra L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra L

Voel dadelik tuis.

Vriendelike ontvangs met alles wat jy nodig het, lekker ontbyt en smaakvolle kamer. Regtig aantebeveel.

De Zevende Hemel Gastehuis se terugvoer

Baie dankie.

De Zevende Hemel Gastehuis
Hettie L - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie L

Baie stil en rustig.

Baie dankie vir 'n rustige en stil kuier. Paulina se ontvangs en diens was baie goed en vriendelik.

Petro R - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petro R

Presies wat ons nodig gehad het vir 'n naweek se akkommodasie.

Baie dankie vir al die gasvryheid! Ons sal beslis weer by julle bespreek.

De Zevende Hemel Gastehuis se terugvoer

Dankie. Julle is welkom.

De Zevende Hemel Gastehuis
Annelise J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelise J

Was gerieflik gewees.

Die gasvrou was baie vriendelik en die kamers was netjies. Die ontbyt was heerlik en baie goed voorberei. Die plek het ook n baie huislike warm atmosfeer.

Marlene S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marlene S

Would not recommend.

Neat and clean, but the rooms only have a small window in the bathroom. Makes the room dark and stuffy. Unacceptable.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Sal nie aanbeveel nie.

Netjies en skoon, maar die kamers het net 'n klein venster in die badkamer. Maak die kamer donker en bedompig. Onaanvaarbaar.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Adele B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele B

Spectacular and amazing!

Amazing stay, very good food, friendly people.

De Zevende Hemel Gastehuis se terugvoer

Baie dankie!

De Zevende Hemel Gastehuis
Carla B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla B

Baie gerieflik.

Rustige area, eienaar baie behulpsaam en die beskuit was heerlik, dankie.

De Zevende Hemel Gastehuis se terugvoer

Dis 'n groot plesier.

De Zevende Hemel Gastehuis
Ben D - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben D

Regtig fantasties. Die plek verdien nog twee sterre.

Dit was uit die boeke uit. Sal weer daar bespreek enige tyd.

De Zevende Hemel Gastehuis se terugvoer

Baie dankie

De Zevende Hemel Gastehuis
Carl V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl V

Very comfortable for a few days stay at a very affordable rate.

Extremely pleased with the service. For the needs I had it met all the checks: Comfortable, welcoming, clean and friendly. For a quick visit on business or travel and a need for a place to sleep, this is a brilliant choice.

Taryn S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Taryn S

Lekker.

Vriendelik, gerieflike verblyf.

Ingrid N - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid N

Dit is 'n awesome plekkie met awesome diens.

Ek het baie lekker gebly, dus 'n baie mooi en veilige plek. Die diens is awesome en die mense is baie vriendelik. Definitief 'n opsie as jy in Secunda area is.

De Zevende Hemel Gastehuis se terugvoer

Baie dankie.
Kom gerus weer.

De Zevende Hemel Gastehuis
Anina J - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anina J

Vriendelike ontvangs, skoon, netjies en heerlike ontbyt.

Sal De Zevende Hemel Gastehuis aanbeveel. Marina is 'n baie goeie gasvrou en ons het baie tuis gevoel. Alles is skoon en netjies en die skoon wit beddegoed het beïndruk.

De Zevende Hemel Gastehuis se terugvoer

Was heerlik om jul hier te kon verwelkom.

De Zevende Hemel Gastehuis
Anton L - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anton L

'n Vriendelike ontvangs en skoon, netjiese oornaggeriewe.

Veilige, skoon oornaggeriewe. Vriendelike ontvangs en bekendstelling van alle fasiliteite in kamer en binnebraai-area.

De Zevende Hemel Gastehuis se terugvoer

Baie dankie.

De Zevende Hemel Gastehuis
Tanya V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya V

Heerlik dankie.

Baie dankie Marina, ons het heerlik gekuier. Die ontbyt was ook fantasties.

Thelma V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thelma V

Baie netjies en ruim.

Sal aanbeveel. Vriendelike diens.

Mark L - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mark L

Baie rustig.

Gasvrou baie aangenaam en baie tegemoetkomend

Rene Y - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rene Y

Baie lekker.

Van check in af was alles baie goed georganiseerd. Ons gasvrou het uit haar pad uit gegaan om ons verblyf gerieflik te maak.

Riana D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana D

Dit was puik!

Marlene was puik! Met haar voet in 'n stut én haar voltydse werk as onderwyseres het sy steeds ongelooflike moeite gedoen. Die gastehuis is bitter netjies en ons het elke dag skoon handdoeke gekry en die kamers is elke dag skoongemaak. Ek het 'n seuntjie van 1 en half en ek het 'n 5 jarige seuntjie en hulle was net so welkom gewees. Die parkering is onderdak en daar is elektriese omheining met afstandbeheer hek. Vir 'n bonus is daar waaiers in elke kamer gewees wat 'n absolute wins was vir my want ek kry bitter gou warm en natuurlik 'n lekker groot bad. Marlene, baie dankie vir die lekker bly, jy is fantasties en selfs die kinders het dit geniet. Hoewel ons 2 klein kinders het, het sy vir ons 'n kamer gegee waarvan slegs 'n binnedeur mekaar skei, wat baie gerieflik was, want ons was tog bymekaar.

De Zevende Hemel Gastehuis se terugvoer

Baie dankie. Was n plesier om julle te huisves.

De Zevende Hemel Gastehuis
Ps R - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ps R

Skoon kamers, kraakvars linne, vriendelike ontvangs.

Ons het twee weke by De Zevende Hemel Gastehuis oorgebly terwyl ons in die omgewing gewerk het. Die kamers en huis is skoon, netjies en die linne kraakvars. Marina het ons vriendelik verwelkom en tuis laat voel. Ons beveel die gastehuis ten sterkste aan.

De Zevende Hemel Gastehuis se terugvoer

Baie dankie.

De Zevende Hemel Gastehuis
Marike B - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike B

Secunda se hart.

Ons kon nie vir beter verblyf gevra het nie. Silwerskoon kamers met spierwit beddegoed en handdoeke. Ontbyt was ongelooflik lekker en baie gerieflik. Wat Zevende Hemel die beste gemaak het was Marina en die ander gaste. Ons het kom huis soek al die pad uit die Kaap uit. Secunda is 'n onbekende plek vir ons. Marina het uit haar pad gegaan om ons te help om 'n plekkie te kry en al die areas aan ons verduidelik. Ons het ongelooflik lekker gebly en ek sal die gastehuis vir enigiemand aanbeveel. Te danke aan die vriendelike diens en ongelooflike mense is ons opgewonde om Secunda toe te trek. Zevende Hemel Gastehuis is sowaar die hart van Secunda.

De Zevende Hemel Gastehuis se terugvoer

Baie dankie. Was n plesier om jul hier te ontvang. Kom maak n draai wanneer jul na Secunda kom.

De Zevende Hemel Gastehuis
Corline H - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corline H

Pragtige, netjiese, ruim slaapgeriewe. Vyfster kwaliteit.

Baie aangename ervaring. Vriendelike gasvrou met pragtige slaapgeriewe. Baie dankie.

De Zevende Hemel Gastehuis se terugvoer

Baie dankie, waardeer die mooi terugvoer.

De Zevende Hemel Gastehuis
Ria H - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ria H

Ek is vriendelik ontvang en sal verseker weer daar oorbly.

Die ontvangs was vriendelik. Dit is 'n netjiese en skoon gastehuis.

Brian K - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brian K

Awesome.

I had a really great experience, will definitely come back.

De Zevende Hemel Gastehuis se terugvoer

Thank you.

De Zevende Hemel Gastehuis
Jan V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan V

Dit was aangenaam en die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam.

Die eienaar besit die gastehuis sedert Maart 2016 en daarom is alles nog nie op hulle plek nie, maar ons glo dit gaan binnekort gebeur. Alles was egter in orde en werkende toestand (dit was baie koud). Dit was goeie waarde vir dit wat ons betaal het. Die ontbyt was uit die boonste rakke. Die koffie kon net warmer gewees het. 'n Goeie ervaring.

Anonieme gas - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R1 070
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 070
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Deventer-straat 3, Secunda, 2302, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU4NDgyODQxLTdhYzctNDcxNy1hMTRhLTU0ZjYxZGM2NGZkNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 070 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 3 Van Deventer Street Secunda 2302 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.498932 29.203597
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang