Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Zoete Inval

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Charlotte Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir De Zoete Inval
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.9/5
Christo V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V

Uitstekende verblyf.

Baie lekker gebly in die mooi plek. Die huis is lekker groot, modern en goed ingerig. Sal weer daar bly. Baie mooi view op die berg ook en loopafstand van die dorp.

Marius C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius C

Pragtig en silwerskoon.

Die mooiste uitsig. Geskik vir 6 mense. Pragtig skoon en uiters gemaklik. 600 m van sentraal dorp. Mooi staproetes.

Fambirai T - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fambirai T

Spent 4 nights just relaxing.

We enjoyed the peace and quiet. The mountain views are excellent.

Gawie S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gawie S

Fantasties.

Fantastiese geriewe wat ons verblyf besonders spesiaal gemaak het.

Charles V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles V

Heerlike ruim huis met baie mooi uitsig op die berge.

Ten volle toegerus. Binne stapafstand van die plein.

Susan B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B

Ongeloofliklikste huis, uiters luuks maar voel dadelik tuis en gemaklik. Uitsig op berg prentjie wat mens altyd sal by bly.

Wegbreek saam met my seun van 31 jaar oud. Ons tyd in huis oneindig geniet met oggendkoffie op die stoep, vars lug en prentjie mooi uitsig. So bou mens kosbare herinneringe deur net te wees.

De Zoete Inval se terugvoer

Baie dankie Susan, so bly dat julle lekker gebly en ontspan het.

De Zoete Inval
Sarina C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarina C

Uitsonderlike huis.

Pragtige uitsigte, selfs as jy binne is. Dekor is keurig en die huis is goed toegerus. Binne stapafstand van restaurante en winkeltjies. Ons sal baie graag weer hier kom bly.

Sharon K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon K

Lekker gekuier en gerus.

Ons het die verblyf vreeslik geniet. Die huis was modern met alles wat jy nodig het. Die kaggel het 'n wonderlike kuier-atmosfeer geskep en met 'n stoep wat reg om die sitkamer strek kon ons die berge van Clarens heel dag besigtig. Die huis is perfek geleë. Ook loopafstand van die restaurante af. Ons sal definitief weer hier bly.

Julia T - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julia T

Absolutely stunning, the best view in Clarens.

Our weekend was lovely, the house is absolutely beautiful, modern but cosy, it was very clean and is very tastefully decorated. The sense of calm and peace in the house made for a very relaxing weekend away. The views are breathtaking and the house is situated a few minutes' walk to the town square with lovely hiking trails just down the road. I will definitely be going back.

Dirk J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk J

Wat 'n lekker uitsig!

Van die oomblik wat ons met die eienaars kontak gemaak het, was dit 'n plesier. Die huis is regtig mooi, modern en slim uitgelê. Dit is duidelik dat hier baie beplanning in gegaan. Dit is 'n pragtige plek met 'n uitsig, veral uit die hoofslaapkamer bo, en die stoep natuurlik, waaroor mens kan boeke skryf. Die huis is naby genoeg aan die dorpsplein sodat jy nie nie hoef te ry nie, maar ver genoeg dat jy ook nie die geroesemoes van die dorpie af hoor nie. Al die klein ekstras wat nie eers genoem word nie, maak hierdie 'n uitsonderlike plek. Al probleem is dat ons nie heeltyd hier kan bly nie!

Shene D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shene D

Ons het 'n baie lekker tyd gehad!

Dit was regtig 'n wonderlike plek om in te bly en ons sal enige tyd terug gaan. Pragtige uitsig om als mee af te rond.

Vanaf
Vanaf R3 750
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R3 750
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Besterstraat 209/1, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6QxIb79iZaOMJ9mHerTLGQPCtXeEQBKDg3pob7Ys1zLshs7d87?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 750 per nag, vir 6 mense 11 5 1 5 Bester Street 209/1 Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.516328115827 28.417688124339

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang