De Zoete Inval
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Besterstraat 209/1, Clarens, 9707, Vrystaat
- Vanaf R3 750 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
De Zoete Inval is 'n ruim selfsorghuis wat oor die berge in Clarens uitkyk, en kan tot 6 mense akkommodeer. Gratis WiFi word voorsien.
Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Al die kamers is op die eerste verdieping geleë en maak oop op 'n balkon met 'n uitsig oor die berge. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n ekstra-lengte koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die ander 2 slaapkamers het elk 'n ekstra-lengte koningingrootte-bed en deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Gerieflikheidshalwe word elektriese komberse voorsien.
Die groot leefarea beskik oor 'n kombuis, 'n eetarea en 'n sitkamer. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, 'n yskas, 'n mikrogolfoond, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die etenstafel geniet word. Die leefarea het 'n knus houtkaggel en maak oop op 'n stoep. Gratis WiFi word voorsien. Daar is 'n Nespresso-koffiemasjien, gaste moet asseblief hul eie peule saambring.
De Zoete Inval 600 m vanaf die middedorp en verskeie restaurante en kafees. Clarens bied 'n verskeidenheid doendinge soos gholf, vierwielmotorfietsry, bergfietsry, voetslaan, stap en 4x4-roetes, asook rivier- en witwatervlotvaart. Besoekers kan ook die kunsgalerye besoek, asook die Basotho Cultural Village.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Waaier
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Charlotte Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Besterstraat 209/1, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink De Zoete Inval het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Clarens Drakensberge Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Besterstraat 209/1, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang