Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Zoete Rust

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Santie B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2022

Very friendly and accommodating hosts. We stayed over for a business function. Our hosts were very friendly and the breakfasts were very good. I can definitely recommend them.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gertha L
1 nag
2.2
Sep 2022

Vuil. Hondehare op die matte. Vloere was vuil. Wurms in die badkamer. Kamer het nie 'n bad gehad soos op die foto's nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0
Zenobia
De Zoete Rust
Goeiemore Gertha Baie dankie vir jou resensie. Ek vra omverskoning vir die foto van die kamer wat nie opgegradeer is nie. Met die water en krag moes ons ongelukkig die bad verwyder. Ek sal daaraan aandag gee. Ongelukkig met die honde is daar voetspore en hare, maar ek weet in jou kamer was daar nie omdat die honde nie in die gaste se kamers mag ingaan nie en het ek ook die matte en matras laat professioneel skoonmaak in begin van September. Wat die wurms aanbetref is dit ongelukkig so dat die klein songololos maar in die huis inkom. Ongelukkig met veld voor en agter ons het ek nie beheer oor die natuur nie en gebruik ons ook geen gif nie. Diens is altyd beskikbaar en was aangebied. Aanvaar asb ons verskoning vir die ervaring wat jy gehad het. Groete

Inga C
Lang verblyf
4.8
Aug 2021

Home away from home Very friendly owners. Warm, inviting place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2018

Fantastiese mense en diens. Wonderlike gastehuis. Dit is die aangenaamste mense en gastehuis. Pragtige plek en baie veilig. Hulle gasvryheid is uit die boonste rakke en 'n mens voel dadelik tuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Zenobia
De Zoete Rust
Baie dankie, ek is so bly jul het by ons kom oorbly. Dit was vir ons heerlik om jul te ontvang en beter te leer ken. Groete en ons hoop om jul gou weer te sien.

Vukile S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2017

It was a beautiful and cosy home. Perfect for a weekend getaway with your significant other.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zenobia
De Zoete Rust
Thank you Vukile for staying with us. We are glad that you enjoyed your stay and hope to see you in the new year. Kind regards Zenobia

Hansie S
Kort verblyf
4.6
Feb 2017

Die eienaars het uit hul pad gegaan om ons tegemoet te kom - baie dankie! Deernisvolle en begripvolle behandeling.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zenobia
De Zoete Rust
Goeiemiddag Hansie Baie dankie vir jul kuier by ons asook vir die goeie terugvoering. Ons hoop om jul weer in die toekoms te sien. Groete Juan en Zenobia

Jan B
1 nag Besigheidsreis
4.2
Sep 2017

Die organisasie en ontvangs kon beter gewees het. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zenobia
De Zoete Rust
Goeiemiddag Michelle Ek vra omverskoning dat ek nie persoonlik hier was om jou te ontvang nie. Alhoewel jy deur 'n agent bespreek het, moet al ons gaste 'n vorm invul. Ek besef dat gaste soms net vir 'n kamer bespreek en nie besef dat hul ontbyt ook kan bestel nie, daarom vra ons maar om seker te maak dat ons gaste gelukkig is. Groete, Zenobia

Rozanne L
1 nag
1.4
Aug 2017

Ek het nie daar oorgeslaap nie nadat die kamers bitter vuil was en my ervaring uiters sleg was. Op aankoms was ek die opsie van twee kamers gegee. Die kamer wat oorspronklik vir my "gebook" was was so vuil dat ek geweier het om daar te oornag. Die bestuurder/eienaar het my toe na 'n tweede kamer geneem. Daar het die TV nie gewerk nie en die hele ervaring was uiters swak. Sy het aangebied om my by 'n ander gastehuis in te book, maar ek het genoem dat ek liewers self sal plan maak. Dit was reeds laat aand en ek het myself uit ge-check sonder om daar te oornag. Die eienaar het aangebied om my geld terug te betaal. Ek het foto's van die vuil kamers geneem. My vrou bestuur ook m 4 ster gastehuis in die Kaap en ek kan vir seker sê dat hierdie gastehuis glad nie op standaard is nie.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0
Zenobia
De Zoete Rust
Goeiemiddag Hendre Ek vra weereens omverskoning vir die kamer se kwaliteit. Hierdie is en was, die eerste en laaste keer dat 'n klient ongelukkig was en gaan wees oor ons kamers. Ek besef dat ek moes gekyk het dat die kamer skoongemaak is nadat die teëler klaar gewerk het, en nie net aanneem dat dit skoon is nie. Weereens vra ons nederig om verskoning en betaal jou gelde vir jou terug. Juan en Zenobia

Danie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2016

Fantasties! Diens is puik, geriewe uiters netjies, ligging baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorraine R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2016

Ons het heerlik gebly by De Zoete Rust. Ons was vir 2 nagte by DZR en die huis is pragtig en skoon. Kamers is privaat en baie goed ingerig. Zenobia en Jean se gasvryheid oortref alles. Omdat ontbyt nie ingesluit is nie het ons vooraf gereël en beide oggende se ontbyt was regtig heerlik en vars voorberei. Ons het ook gevra om aandetes saam met hul te geniet en ons kan dit regtig aanbeveel. Die etes was beter as 'n restaurant-ete! Julle kan baie lekker kos maak! Ons sal definitief DZR aanbeveel en self weer daar gaan oorbly. Redelik sentraal en toegang tot hoofweë maklik. Nie te ver vanaf Midstream Medicross ook vir oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Zenobia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gouwslaan 238A, Raslouw, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhjZjRiZDZmLWIwZjYtNGM0My1iZTM0LTRiOWZhZWRjYjRkMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 238A Gouws Ave Raslouw 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.851552773321 28.133368492126

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang