De Zoete Rust
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Zenobia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Santie B - Okt 2022
Algehele gradering
Very friendly and accommodating hosts.
Gertha L - Sep 2022
Algehele gradering
Vuil.
De Zoete Rust se terugvoer
Goeiemore Gertha
Baie dankie vir jou resensie. Ek vra omverskoning vir die foto van die kamer wat nie opgegradeer is nie. Met die water en krag moes ons ongelukkig die bad verwyder. Ek sal daaraan aandag gee.
Ongelukkig met die honde is daar voetspore en hare, maar ek weet in jou kamer was daar nie omdat die honde nie in die gaste se kamers mag ingaan nie en het ek ook die matte en matras laat professioneel skoonmaak in begin van September.
Wat die wurms aanbetref is dit ongelukkig so dat die klein songololos maar in die huis inkom. Ongelukkig met veld voor en agter ons het ek nie beheer oor die natuur nie en gebruik ons ook geen gif nie.
Diens is altyd beskikbaar en was aangebied.
Aanvaar asb ons verskoning vir die ervaring wat jy gehad het.
Groete
Inga C - Aug 2021
Algehele gradering
Home away from home
Yolande G - Mei 2018
Algehele gradering
Fantastiese mense en diens. Wonderlike gastehuis.
De Zoete Rust se terugvoer
Baie dankie, ek is so bly jul het by ons kom oorbly.
Dit was vir ons heerlik om jul te ontvang en beter te leer ken.
Groete en ons hoop om jul gou weer te sien.
Vukile S - Nov 2017
Algehele gradering
It was a beautiful and cosy home.
De Zoete Rust se terugvoer
Thank you Vukile for staying with us.
We are glad that you enjoyed your stay and hope to see you in the new year.
Kind regards
Zenobia
Hansie S - Feb 2017
Algehele gradering
Die eienaars het uit hul pad gegaan om ons tegemoet te kom - baie dankie!
De Zoete Rust se terugvoer
Goeiemiddag Hansie
Baie dankie vir jul kuier by ons asook vir die goeie terugvoering. Ons hoop om jul weer in die toekoms te sien.
Groete
Juan en Zenobia
Jan B - Sep 2017
Algehele gradering
Die organisasie en ontvangs kon beter gewees het.
De Zoete Rust se terugvoer
Goeiemiddag Michelle
Ek vra omverskoning dat ek nie persoonlik hier was om jou te ontvang nie.
Alhoewel jy deur 'n agent bespreek het, moet al ons gaste 'n vorm invul. Ek besef dat gaste soms net vir 'n kamer bespreek en nie besef dat hul ontbyt ook kan bestel nie, daarom vra ons maar om seker te maak dat ons gaste gelukkig is.
Groete,
Zenobia
Rozanne L - Aug 2017
Algehele gradering
Ek het nie daar oorgeslaap nie nadat die kamers bitter vuil was en my ervaring uiters sleg was.
Lees meerDe Zoete Rust se terugvoer
Goeiemiddag Hendre
Ek vra weereens omverskoning vir die kamer se kwaliteit. Hierdie is en was, die eerste en laaste keer dat 'n klient ongelukkig was en gaan wees oor ons kamers.
Ek besef dat ek moes gekyk het dat die kamer skoongemaak is nadat die teëler klaar gewerk het, en nie net aanneem dat dit skoon is nie.
Weereens vra ons nederig om verskoning en betaal jou gelde vir jou terug.
Juan en Zenobia
Danie S - Aug 2016
Algehele gradering
Fantasties!
Lorraine R - Feb 2016
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly by De Zoete Rust.
Lees meerLorraine L - Jan 2016
Algehele gradering
Awesome place with wonderful people.
De Zoete Rust se terugvoer
Thank you Lorraine. It was so nice to meet you all and we enjoyed having you with us.
Hope to see you soon.
Kind regards
Zenobia and Juan
Ronel S - Mrt 2016
Algehele gradering
Pragtige kamer, vriendelike diens en heerlike ontbyt.
Lees meerDe Zoete Rust se terugvoer
Baie dankie Ronel. Dit was vir ons aangenaam om julle hier te kon ontvang en dat julle ons pragtige plek kon deel met ons.
Ons sien uit daarna om jul weer te bederf.
Groete
Zenobia
Hennie L - Feb 2016
Algehele gradering
Vriendelike eienaars met puik geriewe en gasvryheid.
De Zoete Rust se terugvoer
Baie dankie Erika
Ons is baie bly dat jul jul verblyf by ons geniet het. Ongelukkig vir vooruitgang het ons die bouery nodig maar ons sien so uit na die eindresultaat en hoop om jul te bederf in ons nuwe eenhede.
Groete
Zenobia
Anonieme gas - Des 2016
Algehele gradering
Dan S - Sep 2015
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Mari D - Mei 2015
Algehele gradering
Dit was heerllik. Ek het lekker gekuier en ontspan.
Lindie S - Mrt 2015
Algehele gradering
Awesome - what a stunning place!
Marlene K - Feb 2015
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Christof D - Feb 2015
Algehele gradering
Pragtige huis, maar teleurstellende ontvangs.
Lees meerJay M - Des 2015
Algehele gradering
Not 4 star at all and overall a let-down.
Lees meerDe Zoete Rust se terugvoer
Good morning Jay
Thank you for your review. I am sorry that you did not enjoy your stay with us. Please accept my apologies for letting you as a guest down. We only cover the pool for the leaves and you were more than welcome to ask any one of the men working in the garden to open the pool for you. But I will look into it to have a information letter in every room in the new year. You did not book breakfast and that is why there was no breakfast, but If I knew you would like breakfast, I would have made you breakfast with the most pleasure. I am sorry about the aircon, I was just so surprised to hear that it leaked because I had them services the week before you came.
Please accept my apology.
Reegards
Zenobia
Sarel V - Okt 2014
Algehele gradering
Sal ek terug gaan? Enige tyd!
Janine B - Sep 2014
Algehele gradering
Heerlik!
Anneke J - Aug 2014
Algehele gradering
Rustig, gasvry en die perfekte ontspanningsplek!
Lucinda L - Jul 2014
Algehele gradering
Baie mooi, skoon gasvrou baie vriendelik
Leryke K - Jun 2014
Algehele gradering
Ongelooflik spesiaal en romanties! Uitstekende waarde vir geld!
Lourens V - Mei 2014
Algehele gradering
Dit was een van die aangenaamste plekke waar ek nog oorgeslaap het!
Retha M - Apr 2014
Algehele gradering
Heerlik bederf
Marisha D - Nov 2014
Algehele gradering
Vriendelike diens.
Hester B - Okt 2014
Algehele gradering
Baie rustig, netjies en vriendelik.
Riekie S - Okt 2014
Algehele gradering
Pragtige plek en uitstekende gasvryheid!
Albrecht S - Nov 2014
Algehele gradering
Excellent value for money
Gerda D - Okt 2014
Algehele gradering
Gasvrou baie vriendelik. Baie rustige atmosfeer en baie netjies!
Susan J - Feb 2014
Algehele gradering
Die seep, sjampoo, melk en haardroër is nie in die kamer beskikbaar nie.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gouwslaan 238A, Raslouw, Centurion, 0157, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang