Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Deale Road Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hendri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 18 resensies vir Deale Road Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Boipelo N - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Boipelo N

Pleasant stay. Convenient and comfortable.

See stars.

Leandra V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandra V

Heerlik! Rustig, privaat en veilig.

Uitstekende diens. Baie gerieflik en netjies. Rustige stil omgewing. Goeie ligging naby winkels en geriewe. Privaat en veilig. Uitstekende waarde vir geld.

Braam F - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam F

Gerieflik en skoon. Lekker eenheid.

Baie lekker gebly. Dankie.

Karen V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen V

Baie lekker gebly. Naby my dogter en winkels.

Baie aangenaam. Die bed is net onstabiel en beweeg as een omdraai of beweeg.

Wesley G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wesley G

Excellent value for money.

This was an excellent home-away-from-home that worked well for a business trip. No complaints.

Soné V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Soné V

Sal beslis aanbeveel.

Heerlik gebly. Was skoon en netjies.

Maraselle G - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maraselle G

Baie netjies en gemaklik, dankie!

Baie dankie, ek het heerlik gebly. Ek sal dit baie waardeer indien daar 'n 2-puntprop voorsien kan word.

Tiaan V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan V

Aangenaam.

Baie lekker en aangenaam.

Neels N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels N

Sal weer daar kuier.

Net oor geslaap maar baie lekker.

Wynand P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand P

Lekker gastehuis met ruim vertrekke, goed ingerig.

Ons het Deale gastehuis gebruik as 'n oornagfasiliteit terwyl ons gereis van die Kaap na Limpopo. Alles was gerieflik skoon en netjies. Ons moes wel 2 kamers bespreek aangesien hulle ons nie kon akkommodeer om ons hele gesin (ons is 4) in een kamer te pas nie. Dit was nie vir ons 'n probleem nie aangesien ons kinders al ouer is. Net iets oom in gedagte te hou as iemand jonger kinders het.

Herman E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman E

Uitstekend, sal weer gaan.

Baie goeie plek om oor te slaap. Alles was baie skoon en netjies.

Suretha G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suretha G

Luuks, ruim en gerieflik!

Smaakvolle groot kamer met baie kaste en suite met groot bad en stort. Gerieflike bed!

Niel F - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Niel F

We stopped on our way to Wilderness.

Lovely. Very simple and ideal for a halfway stop.

Riaan C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan C

Ons het lekker uitgerus by die gastehuis.

Die verblyf was goed toegerus en lekker ruim. Die ligging van die gastehuis was perfek en maklik/vinnig toegantlik vanaf die N1.

Rocco N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rocco N

Goeie diens en netjies. Dankie.

Sal beslis aanbeveel.

Yolandi R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi R

Stylvol en gerieflik.

Die eienaar is baie op die ball. Alle inligting was vooraf deurgegee op WhatsApp. Ons kon maklik die plek kry, alles was reg en soos geadverteer, en ons kon in en uitklok sonder om 'n persoon te sien. Baie gerieflik as mens laat kom of vroeg vertrek. Die eenheid was baie stylvol gemeubileer en knus aan die binnekant. Die tuin is ook omhein vir die met troeteldiere, maar die tuin is nie afgekamp van die parkeerplek nie, so hou maar steeds 'n oog.

Hendrik L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik L

Baie netjies.

Baie lekker plek. Skoon en netjies. Die gasheer kommunikeer goed en is hulpvaardig.

Annamarie V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annamarie V

Lekker uitgerus.

Tuin baie mooi en netjies.

Vanaf
Vanaf R725
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R725
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deale-straat 19, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA94abbfd6bf4284cbf67f308c7c876054670be4399a83e2c4474f65c2c531296271be22dc81d74e61a61cf81f84fa24a69096?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R725 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 19 Deale Road Bayswater 9301 Vrystaat 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -29.084663810294 26.22798278929

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang