Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Deale Road Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deale-straat 19, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R725 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Deale Road Guesthouse bied gaste gerieflik gemeubileerde verblyf in Bayswater, Bloemfontein.

Die gastehuis bied gaste 'n keuse van kamers met privaat ingange wat oor die tuin uitkyk. Elkeen van die kamers het slaapplek vir 2 mense en is ingerig met 'n dubbelbed. Die en suite-badkamers is toegerus met baddens, storte en toilette.

'n Yskas, 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi is in elke kamer beskikbaar. Veilige parkeerplek word voorsien.

Bloemfontein bied doendinge soos staproetes, valskermspring, sterrekyk by die Boyden-sterrewag, asook verskeie museums, winkels en restaurante. Gaste kan ook die Vrystaatse Nasionale Botaniese Tuin, die Franklin-wildreservaat of die Hamiltonpark besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Boipelo N
Saam met lewensmaat
5.0
Pleasant stay. Convenient and comfortable. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Leandra V
5.0
Heerlik! Rustig, privaat en veilig. Uitstekende diens. Baie gerieflik en netjies. Rustige stil omgewing. Goeie ligging naby winkels en geriewe. Privaa...
Sien meer
Jul 2024
Braam F
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik en skoon. Lekker eenheid. Baie lekker gebly. Dankie.
Jun 2024
Karen V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly. Naby my dogter en winkels. Baie aangenaam. Die bed is net onstabiel en beweeg as een omdraai of beweeg.
Mei 2024
Wesley G
Besigheidsreis
5.0
Excellent value for money. This was an excellent home-away-from-home that worked well for a business trip. No complaints.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hendri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Deale-straat 19, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Deale Road Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 725
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 725
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deale-straat 19, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA94abbfd6bf4284cbf67f308c7c876054670be4399a83e2c4474f65c2c531296271be22dc81d74e61a61cf81f84fa24a69096?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R725 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 19 Deale Road Bayswater 9301 Vrystaat 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -29.084663810294 26.22798278929

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang