Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Deane Cottage

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 144 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Marius B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Huis weg van die huis. Die verblyf was baie lekker en gemaklik. Sal dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sakkie C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Vriendelik, als wat nodig is, pynlik netjies en perfek. Al my verwagtinge was oortref.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena S
1 nag
5.0
Nov 2024

Uitstekende verblyf. Ja, ons het lekker gebly. Dit was ons 2de keer wat ons daar gebly het. Dit is werklik waarde vir geld. Dit mag dalk vir ouer mense nie so gerieflik wees nie, want dit is 'n paar trappe om te klim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julia
Deane Cottage
Hallo Elna Baie dankie vir jou terugvoer. Ek hoop ek sal julle nog vir 'n derde keer kan huisves. Vriendelike groete Julia

Santie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Beveel sterk aan. Heerlik gebly in baie netjiese, goed toegeruste gastehuis en ligging uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julia
Deane Cottage
Beste Santie Baie dankie vir jou mooi terugvoer, ek is so bly dat julle lekker gebly het. Vriendelike groete Julia

Henk N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lieflike woonplekkie. Baie lekker en rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julia
Deane Cottage
Baie dankie vir julle mooi resensie. Ek bly julle het Deane Cottage geniet. Vriendelike groete Julia

Carina B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Perfekte plekkie vir 3. Niks meer nodig nie. Weereens ons tyd by die verblyf baie geniet. Bekostigbaar, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie huislik, heerlik gebly! Baie lekker gebly! Alles perfek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julia
Deane Cottage
Hallo Carina Baie bly dat julle lekker kon bly in die koue Bloem. Dankie vir jou terugvoer, waardeer. Vriendelike groete Julia

Michelle K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Ons het die rustigheid van die akkommodasie baie geniet. Die akkommodasie was puik! Ons het baie lekker gebly. Alles was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julia
Deane Cottage
Hi Michelle Baie dankie vir jou terugvoer. Bly julle het Deane Cottage geniet. Vriendelike groete Julia

Robyn B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

We thoroughly enjoyed our stay at Deane Cottage. Beautiful accommodation. Deane Cottage is simply stunning and certainly a home away from home. The cottage had everything we needed for our week's stay and is perfectly located while we attended IPT at the UFS astro. Thank you for making us feel so welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julia
Deane Cottage
Thank you for your kind review. It was so lovely meeting you and I am so glad that you had a nice stay at Deane Cottage. Hope to be able to host you again sometime. Kind regards Julia

Anne-lise B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Serene, clean and welcoming. From the moment we were welcomed, everything was perfect. The cottage is located in a very quiet area, in a serene garden with lots of birdlife. Yet it is still close to restaurants, shops, etc. The cottage is beautifully decorated and well equipped if you want to cater for yourself. The linen is lovely, and there are other small touches which make a person feel at home. We had to leave to continue our business trip, but changed our programme so that we could stay here again on the way back - that is how comfortable we were! Are there any quirks? The driveway is quite steep, so it might be difficult if you are a nervous driver. And there is a pressure pump that you can hear from the bedroom, although this has been soundproofed so it is not something that kept us awake at all.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julia
Deane Cottage
Dearest Anne Lise Thank you so much for your kind and detailed review. It was lovely meeting you and I am so glad that I could accommodate you on your way back. Hope to see you again soon. Kind regards Julia

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Julia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 144

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Deane-laan 31a, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba0b2a69de38d396e1f7deab41254c9d6502e27d304357665dc8376049863370c8bcc97b150f39478bd6384657cd1fbc6318?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 3 mense 144 5 1 5 31a Deane Avenue Waverley 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -29.09568039812 26.222394146025

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang