Deane Cottage
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Julia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 140
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Santie V - Okt 2024
Algehele gradering
Beveel sterk aan.
Deane Cottage se terugvoer
Beste Santie
Baie dankie vir jou mooi terugvoer, ek is so bly dat julle lekker gebly het.
Vriendelike groete
Julia
Henk N - Sep 2024
Algehele gradering
Lieflike woonplekkie.
Deane Cottage se terugvoer
Baie dankie vir julle mooi resensie. Ek bly julle het Deane Cottage geniet.
Vriendelike groete
Julia
Carina B - Aug 2024
Algehele gradering
Perfekte plekkie vir 3. Niks meer nodig nie.
Carina B - Jul 2024
Algehele gradering
Baie huislik, heerlik gebly!
Deane Cottage se terugvoer
Hallo Carina
Baie bly dat julle lekker kon bly in die koue Bloem. Dankie vir jou terugvoer, waardeer.
Vriendelike groete
Julia
Michelle K - Jun 2024
Algehele gradering
Ons het die rustigheid van die akkommodasie baie geniet.
Deane Cottage se terugvoer
Hi Michelle
Baie dankie vir jou terugvoer. Bly julle het Deane Cottage geniet.
Vriendelike groete
Julia
Robyn B - Jun 2024
Algehele gradering
We thoroughly enjoyed our stay at Deane Cottage. Beautiful accommodation.
Deane Cottage se terugvoer
Thank you for your kind review. It was so lovely meeting you and I am so glad that you had a nice stay at Deane Cottage. Hope to be able to host you again sometime.
Kind regards
Julia
Anne-lise B - Apr 2024
Algehele gradering
Serene, clean and welcoming.
Lees meerDeane Cottage se terugvoer
Dearest Anne Lise
Thank you so much for your kind and detailed review. It was lovely meeting you and I am so glad that I could accommodate you on your way back. Hope to see you again soon.
Kind regards
Julia
Martie K - Apr 2024
Algehele gradering
Fantasties!
Deane Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, Martie.
Jan B - Apr 2024
Algehele gradering
Fantastic in every aspect.
Lees meerDeane Cottage se terugvoer
Dear Jan,
Thank you so much for your kind review. I'm thrilled that you had a pleasant stay at Deane Cottage and got the chance to see Bloemfontein in a different light through your walking tours. I hope to host you again soon.
Kindest regards,
Julia
Michelle D - Mrt 2024
Algehele gradering
Wonderlike diens, waarde vir geld!
Deane Cottage se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Michelle. Altyd dankbaar om te hoor dat ons verblyf waarde vir geld is.
Vriendelike groete
Julia
Marli L - Mrt 2024
Algehele gradering
Pragtig toegerus. Privaat.
Deane Cottage se terugvoer
Hallo Marli
So bly dat julle lekker gebly het. Dankie vir die moeite met die terugvoer, waardeer dit.
Vriendelike groete
Julia
Henry S - Mrt 2024
Algehele gradering
Pragtig skoon, netjies en veilig. Sal beslis weer gebruik en aanbeveel.
Deane Cottage se terugvoer
Goeiedag Henry
Baie dankie vir jou mooi terugvoer, ek waardeer dit beslis.
Vriendelike groete
Julia
Arno C - Feb 2024
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Deane Cottage se terugvoer
Dankie vir die mooi resensie, Arno. Ek hoop om jou weer te kan huisves.
Groete, Julia
Solomon S - Feb 2024
Algehele gradering
Awesome.
Annamarie D - Jan 2024
Algehele gradering
Aangenaam.
Deane Cottage se terugvoer
Baie dankie Annamarie, so bly dat jy lekker oorgebly het.
Shaun S - Jan 2024
Algehele gradering
Cottage is baie netjies, skoon, mooi en veilig. Eienaar ook baie vriendlik.
Meghan B - Jul 2024
Algehele gradering
Outstanding.
Deane Cottage se terugvoer
Thank you so much for your kind review.
Kitta E - Mrt 2024
Algehele gradering
Peace of mind.
Irida S - Jan 2024
Algehele gradering
Goeie oorslaap!
Lourens S - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker gerus tydens die swem gala.
Cindy C - Des 2023
Algehele gradering
Amazing.
Theresa S - Des 2023
Algehele gradering
Dit was 'n wonderlike, stil en groen omgewing met vriendelike mense.
Deane Cottage se terugvoer
Beste Theresa
Baie dankie vir die terugvoer en ook dat jy my attent maak oor die toiletpapier, sal verseker aandag aan dit skenk.
Vriendelike groete
Julia
Charles H - Des 2023
Algehele gradering
Uitstekende gasvryheid, geriewe en silwerskoon verblyf.
Deane Cottage se terugvoer
Beste Charles
Baie dankie vir jou mooi terugvoer. Ek is so bly dat jy gemaklik kon bly na jou verlengde reis hiernatoe.
Vriendelike groete, Julia
Karina V - Nov 2023
Algehele gradering
Perfekte oornag verblyf en baie privaat.
Deane Cottage se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Karina. Sien jy het n fyn oog, altyd vir my so lekker as iemand dit waardeer.
Vriendelike groete
Julia
Elna S - Nov 2023
Algehele gradering
Aangenaam.
Deane Cottage se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Elna, ek waardeer jou moeite. So dankbaar dat jy alles kon waardeer wat in die kothuis beskikbaar is.
Vriendelike groete
Julia
Leonie R - Nov 2023
Algehele gradering
Ons het welkom gevoel en baie lekker gebly.
Deane Cottage se terugvoer
Baie dankie Leonie.
Diff D - Okt 2023
Algehele gradering
Baie gemaklike, luukse oornagrusplek.
Deane Cottage se terugvoer
Baie dankie
Anastatia J - Okt 2023
Algehele gradering
Absolutely stunning.
Deane Cottage se terugvoer
Good day Anastasia
Thank you so much for taking the time to give me such a nice review. I really do appreciate it.
Kindest regards
Julia
Joey S - Okt 2023
Algehele gradering
Oornag saam met 'n vriendin vir 'n Werks Konvensie in Bloemfontein.
Deane Cottage se terugvoer
Hallo Joey
So bly julle verblyf was vir julle lekker en waarde vir geld. Hoop ek kan julle weer in die nabye toekoms huisves.
Vriendelike groete
Julia
David U - Okt 2023
Algehele gradering
Ek en my persoon het na Bloemfontein vir 'n troue gereis.
Deane Cottage se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer David. Ek hoop om julle weer te kan huisves.
Vriendelike groete
Julia
Ellen D - Aug 2023
Algehele gradering
Ons nuwe tuiste tydens kompetisies weg van die huis.
Deane Cottage se terugvoer
Hi Ellen
Ek is so bly om te hoor dat julle weer hier gaan kuier! Baie dankie vir mooi terugvoer. Sien uit om julle weer te sien.
Vriendelike groete
Julia
Rudolph K - Aug 2023
Algehele gradering
Baie stil en rustige area, maar naby aan als.
Deane Cottage se terugvoer
Goeiedag Rudolph
Ek is so bly dat julle Deane Cottage se verblyf geniet het. Ek sien uit om julle weer te huisves.
Vriendelike groete
Julia
Charmaine S - Jun 2023
Algehele gradering
Rustige, skoon akkommodasie.
Deane Cottage se terugvoer
Baie dankie Charmaine, so bly julle het julle verblyf geniet.
Millie D - Jun 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld, skoon, netjies, gerieflik, alles wat jy nodig het.
Deane Cottage se terugvoer
Baie dankie Millie.
Waardeer jou terugvoer en baie bly dat julle lekker warm hier by Deane Cottage gekuier het.
Andy S - Mrt 2023
Algehele gradering
Great B&B. We will return.
Deane Cottage se terugvoer
Dear Andy
Thank you so much for your review. It was lovely meeting you both and I’m so glad you enjoyed your short stay at Deane Cottage. Look forward to hosting you again.
Kindest regards
Julia
Johan V - Feb 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Deane Cottage se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering, Johan. Voel dit is altyd lekker na 'n lang dag om rustigheid te ervaar. Hoop ek sien julle weer. Vriendelike groete. Julia
Vicky-lee S - Jan 2023
Algehele gradering
Gehalte-oornag.
Deane Cottage se terugvoer
Beste Vicky
Baie dankie vir jou resensie. Ek hoop om julle weer te sien as julle reis.
Vriendelike groete,
Julia
Denise B - Jan 2023
Algehele gradering
Home away from home.
Deane Cottage se terugvoer
Good day Denise,
Thank you so much for taking the trouble to give Deane Cottage such a nice review. I really do appreciate it. I hope to see you soon.
Kindest regards,
Julia
Stephan B - Jan 2023
Algehele gradering
WOW.
Deane Cottage se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering Stephan. Dankie ook vir jou voorstel in verband met ‘n braaiplek. Ons sal dit definitief oorweeg. Vriendelike groete. Julia
Lukas K - Feb 2023
Algehele gradering
Baie lekker, rustige omgewing en gesellig.
Deane Cottage se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Lukas. Hopelik sal ek volgende keer julle persoonlik kan ontvang.
Vriendelike groete
Julia
Louise H - Jan 2023
Algehele gradering
Perfekte cottage vir 'n dag of 2.
Deane Cottage se terugvoer
Goeiedag Louise, baie dankie vir jou terugvoering. Ek is bly dat julle gemaklik by Deane Cottage gebly het, hoop ek sal julle weer kan huisves. Vriendelike groete. Julia
Japie L - Des 2022
Algehele gradering
Rustig en gerieflik.
Deane Cottage se terugvoer
Beste Marile
Baie dankie vir jou terugvoering. Ek is so bly julle kon lekker ontspan na n besige dag.
Vriendelike groete,
Julia
Juanita B - Des 2022
Algehele gradering
Modern, pragtig en gemaklik.
Deane Cottage se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering, Juanita. So bly julle kon lekker rus en gemaklik slaap. Vriendelike groete, Julia
Xylo V - Des 2022
Algehele gradering
Skoon, perfekte ligging, veilig.
Deane Cottage se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering, Xylo. So bly julle het julle naweek geniet.
Deidre C - Nov 2022
Algehele gradering
It was lovely.
Deane Cottage se terugvoer
Thank you so much Deidre.
Una C - Okt 2022
Algehele gradering
Die geriewe is netjies en skoon en die ligging is fantasties!
Wendy D - Okt 2022
Algehele gradering
Deane Cottage is pragtig en ons sal weer daar wil bly.
Deane Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer Wendy, ek is so bly die klein goedjies maak maar n verskil. Hoop om julle weer hier te huisves.
Vriendelike groete
Julia
Bronwyn S - Aug 2022
Algehele gradering
Exceeded my expectations.
Deane Cottage se terugvoer
Dear Bronwyn
Thank you so much for your positive feedback. It was lovely being able to host fellow Natalians and hockey parents.
Kindest regards
Julia
Heiletta M - Aug 2022
Algehele gradering
Was netjies en skoon.
Deane Cottage se terugvoer
Goeiedag Heiletta
Dankie vir jou terugvoer. Baie dankie ook, vir jou geduld met ons nuwe sonkrag sisteem, ek is bly om te se dit werk nou uitstekend. Ek hoop om julle darem te ontmoet as julle weer hier oornag.
Vriendelike groete
Julia
Adele F - Jul 2022
Algehele gradering
Goeie ligging.
Kobus V - Jul 2022
Algehele gradering
Bo verwagting. Gerieflik.
Lees meerDeane Cottage se terugvoer
Beste Kobus
Altyd so lekker om te hoor dat die verblyf bo verwagting was. Dit gebeur so dikwels dat 'n mens teleurgesteld is. Baie dankbaar julle het 'n lekker nag rus gehad.
Vriendelike groete
Julia
Christina L - Jul 2022
Algehele gradering
Die eenheid is ten volle toegerus, gerieflik en privaat.
Deane Cottage se terugvoer
Goeiedag Christina
So dankbaar dat julle lekker gebly het onder baie moeilike omstandighede. Evie het julle net so waardeer, sy hou glad nie van alleen wees nie.
Hoop ek sal julle volgende keer kan ontmoet.
Vriendelike groete
Julia
Lucinda G - Jun 2022
Algehele gradering
Dit was so gerieflik, alles was mooi netjies.
Deane Cottage se terugvoer
Baie dankie vir mooi terugvoer Lucinda.
Wimpie D - Mei 2022
Algehele gradering
Ons het lekker gebly in 'n pragtige plek.
Deane Cottage se terugvoer
Beste Wimpy
Baie dankie vir jou mooi resensie. Ek moet jou ook bedank vir al julle geduld en hulp, julle was perfekte gaste.
Vriendelike groete
Julia
Theresa G - Mei 2022
Algehele gradering
Clean, beautiful and cozy.
Deane Cottage se terugvoer
Thank you so much Theresa, so glad you were comfortable and could have a nice rest.
Hester V - Mei 2022
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam en Julia is baie vriendelik en hulpvaardig. Baie netjies en skoon. Sal vir seker weer daar gaan bly.
Deane Cottage se terugvoer
Baie dankie Hester. Julle was ook baie aangename gaste gewees en baie geduldig, baie dankie daarvoor. Sien uit om julle weer te huisves.
Vriendelike groete
Julia
Mynhard S - Apr 2022
Algehele gradering
Uiters netjies en skoon akkommodasie. Baie gerieflik.
Deane Cottage se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi terugvoer Mynhard, waardeer dit baie.
George S - Apr 2022
Algehele gradering
Puik, puik, puik.
Deane Cottage se terugvoer
Beste Jaco
Waardeer jou terugvoer, baie dankie. Hoop ek sal jou en jou dogters in die nabye toekoms weer kan huisves.
Vriendelike groete
Julia
Keith H - Mrt 2022
Algehele gradering
Lovely appointed accommodation in a great setting.
Amour K - Jan 2022
Algehele gradering
Pragtige, stylvolle akkommodasie weg uit die gedruis van die stad, maar tog naby genoeg aan alles.
Deane Cottage se terugvoer
Baie dankie Amour, so bly julle het julle oornag verblyf geniet.
Vriendelike groete
Julia
Johan S - Jan 2022
Algehele gradering
Stylvol en privaat.
Phillip C - Des 2022
Algehele gradering
Rustig, netjies.
Susan V - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlik stil.
Johannes V - Aug 2022
Algehele gradering
Rustige verblyf met baie waarde vir geld. Great.
Deane Cottage se terugvoer
Baie dankie vir terugvoer Johan.
Retha R - Des 2022
Algehele gradering
Goeie sekuriteit en ligging.
Magda H - Des 2021
Algehele gradering
Puik verblyf.
Deane Cottage se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi terugvoer Magda, so bly julle het lekker gemaklik gebly.
Leon C - Nov 2021
Algehele gradering
Luuks, baie rustig en 'n fantastiese gasvrou.
Lees meerDeane Cottage se terugvoer
Beste Leon
Baie dankie vir jou besonderse mooi resensie, ek waardeer dit. So bly dat julle die verblyf en omgewing geniet het. Sien uit om julle weer te huisves.
Vriendelike groete
Julia
Willem P - Nov 2021
Algehele gradering
Veilig, toeganklik, netheid en goeie diens.
Paula N - Aug 2021
Algehele gradering
Baie baie netjies!
Deane Cottage se terugvoer
Beste Paula
So bly julle het gemaklik geslaap en die verblyf geniet. Baie dankie vir die mooi terugvoer.
Vriendelike groete
Julia
Gideon W - Aug 2021
Algehele gradering
Het alle verwagtinge oortref.
Helene R - Aug 2021
Algehele gradering
Deane Cottage is beslis waarde vir geld.
Millicent C - Apr 2021
Algehele gradering
Comfortable accommodation with great attention to detail.
Deane Cottage se terugvoer
Dear Millicent,
Thank you so much for your kind review, it is much appreciated.
Kind regards,
Julia
Andre V - Mrt 2021
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Deane Cottage se terugvoer
Beste André
Baie dankie vir die 5 sterre, waardeer! Bly julle het die verblyf geniet en hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete
Julia
Teya C - Feb 2021
Algehele gradering
Exceptionally clean, private and very stylish!
Deane Cottage se terugvoer
Thank you so much, Teya, really appreciate your kind review.
Andre' N - Jan 2021
Algehele gradering
Alles was 100%.
Deane Cottage se terugvoer
Baie dankie Andre, hoop om julle weer te huisves.
Hanno B - Jan 2021
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Deane Cottage se terugvoer
Hallo Hano
Baie dankie vir jou terugvoer, baie bly dit was vir julle waarde vir geld. Hoop ek sal julle volgende keer kan ontmoet.
Vriendelike groete
Julia
Michelle D - Des 2020
Algehele gradering
Baie netjies, veilig en vriendelik.
Deane Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die 5 sterre, waardeer.
Laetitia S - Des 2020
Algehele gradering
Puik.
Herman D - Des 2020
Algehele gradering
Lieflik.
Magda B - Des 2020
Algehele gradering
Stil en rustig.
Hester O - Des 2020
Algehele gradering
Uitstekend en rustig.
Deane Cottage se terugvoer
Baie dankie Hester, ek is bly julle kon ontspan en dat julle gerieflik gebly het. Hoop om julle weer te sien.
Groete,
Julia
Brian V - Nov 2020
Algehele gradering
I will go there again.
Elzette R - Nov 2020
Algehele gradering
Rustig, mooi.
Deane Cottage se terugvoer
Goeiedag Elzette,
Dit is so lekker om van iemand te hoor wat van die mooie Kaap afkom dat dit hier in Bloem ook mooi is. Bly jy het veilig gevoel.
Groete,
Julia
Erhard W - Nov 2020
Algehele gradering
Pragtige plek in 'n stil en boomryke area.
Deane Cottage se terugvoer
Beste Erhard, ek is so bly dat Bloemfontein julle nie teleurgestel het nie, baie dankie vir die mooi terugvoer.
Groete
Julia
Francois D - Sep 2020
Algehele gradering
Ongelooflike waarde vir geld!
Deane Cottage se terugvoer
Baie, baie dankie vir mooi terugvoer Francois, ek waardeer dit.
Kobie V - Sep 2020
Algehele gradering
Heerlik gekuier met alles en meer wat ons nodig gehad het.
Deane Cottage se terugvoer
Beste Kobie, ek is so bly julle het julle kuier hier by Deane Cottage geniet en dat julle wel gekry het wat julle verwag het. Sien uit om julle weer hier te huisves.
Gert F S - Sep 2020
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Deane Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer GF, bly julle het die verblyf geniet en hoop om julle weer te huisves.
Groete,
Julia
Juan M - Sep 2020
Algehele gradering
Perfek, gasvry en waarde vir geld.
Deane Cottage se terugvoer
Baie dankie dat jy moeite gedoen het om so 'n positiewe resensie vir my te gee, ek waardeer dit.
Renay D - Mrt 2020
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Deane Cottage se terugvoer
Baie baie dankie, Renay, so bly julle kon by my bly voordat ons almal by die huis moet bly. Sterkte met al die uitdagings wat ons nou het.
Vriendelike groete,
Julia
Duo O - Jan 2020
Algehele gradering
Ongelooflik nice plek vir 'n aand se oorslaap.
Deane Cottage se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Duo, so dankbaar dat jy jou verblyf geniet het.
Joppie F - Nov 2020
Algehele gradering
Veilig, rustig, ontspannend en baie netjies en skoon.
Deane Cottage se terugvoer
Baie dankie, Joppie, waardeer die moeite met jou positiewe terugvoer.
Riaan B - Des 2020
Algehele gradering
Uitstekende moderne eenheid en gasvrou se gasvryheid is onverbeterlik.
Deane Cottage se terugvoer
Beste Riaan, baie dankie dat jy die tyd geneem het om sulke positewe terugvoer te gee, ek waardeer dit. Hoop ek sal weer met julle kan kuier. Vriendelike groete, Julia.
Annemi D - Mrt 2020
Algehele gradering
Wonderlik.
Deane Cottage se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, Annemi, so bly julle het julle naweek geniet. Hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete,
Julia
Ij D - Des 2019
Algehele gradering
Verblyf uit die boonste rakke.
Lees meerDeane Cottage se terugvoer
Beste Johan
Ek is so bly julle oornagstop by Deane Cottage was gemaklik. Baie, baie dankie vir jou terugvoer.
Vriendelike groete, Julia.
Sarel M - Des 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Tanja C - Des 2019
Algehele gradering
Baie netjies en veilig.
Deane Cottage se terugvoer
Baie dankie Tanja,
Ek hoop julle geniet julle vakansie en dat julle net so lekker bly oppad terug.
Wilma For Roxane L - Nov 2019
Algehele gradering
Pragtige plek! Sal vir seker hierdie plek weer kies in die toekoms!
Deane Cottage se terugvoer
Baie baie dankie vir terugvoer. Julle is modelgaste en ek sien regtig uit om julle weer te huisves.
Vriendelike groete,
Julia
Bernard F - Nov 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Deane Cottage se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Bernard, waardeer dit.
Vriendelike groete,
Julia
Jaco D - Okt 2019
Algehele gradering
Stylish and welcoming.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Stylvol en verwelkomend.
Julia was baie verwelkomend en is 'n vrygewige gasvrye gasvrou. Ons verblyf was aangenaam en die pragtige omgewing sorg vir 'n rustige atmosfeer. Die verblyf is skoon, netjies en het 'n tikkie luuksheid. Deane Cottage sal beslis die beste keuse wees vir akkommodasie as jy Bloemfontein besoek. Nogmaals dankie, Julia.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Deane Cottage se terugvoer
It was really a pleasure hosting you. Thank you for the kind words, I look forward to seeing you again soon.
Kind regards
Julia
Kallas E - Okt 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Deane Cottage se terugvoer
Hallo Kallas, so bly om te hoor dat julle die verblyf geniet het. Ek weet julle is kieskeurig, dankbaar julle was nie teleurgesteld nie!
Bianca V - Sep 2019
Algehele gradering
Excellent, neat and convenient location.
Deane Cottage se terugvoer
Thank you so much Bianca, we look forward to hosting you again.
Carl T - Sep 2019
Algehele gradering
Ideaal vir oornag, veilig, netjies en rustig.
Deane Cottage se terugvoer
Beste Carl, ek is verlig om te hoor jy het lekker op die bank geslaap. Dankie vir die positiewe terugvoer.
Vriendelike groete,
Julia
Michelle W - Aug 2019
Algehele gradering
Pragtig plekkie vir 2 mense.
Deane Cottage se terugvoer
Baie dankie Michelle, waardeer jou terugvoer.
Elize W - Jul 2019
Algehele gradering
Fantasties!
Deane Cottage se terugvoer
Baie dankie Elize, moenie te lank wag voordat julle weer kom kuier.
Groete
Julia
Ina B - Jul 2019
Algehele gradering
Was wonderlik om by Deane Cottage tuis te gaan.
Ilse R - Jul 2019
Algehele gradering
Baie netjies en goed ingerig.
Karin K - Jul 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Deane Cottage se terugvoer
Beste Karin, jy maak my dag vir my!
Baie baie dankie, waardeer.
Anneline V - Jul 2019
Algehele gradering
Fantasties!
Deane Cottage se terugvoer
Baie baie dankie vir die 5 uit 5 Anneline, ek waardeer dit.
Vriendelike groete,
Julia
Louise V - Jun 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik en welkom!
Deane Cottage se terugvoer
Beste Louise,
Baie dankie vir jou terugvoer. Ek is so bly julle het jul verblyf by die kothuis geniet.
Ons sien uit daarna om julle weer te sien.
Vriendelike groete,
Julia
Louis V - Jun 2019
Algehele gradering
Heerlike, rustige verblyf.
Chante S - Jun 2019
Algehele gradering
Amazing! Die mooiste plekkie.
Deane Cottage se terugvoer
Baie, baie dankie Chante vir die mooi terugvoer. Ek is so bly dat jou verloofde se verjaarsdag spesiaal was en dat julle die omgewing geniet het. Sien baie uit om julle weer te huisves.
Vriendelike groete,
Julia
Bianca D - Mei 2019
Algehele gradering
We had a pleasant stay.
Deane Cottage se terugvoer
Thank you so much for your review Bianca. Hope to see you again in the near future.
Kind regards,
Julia
Linelda L - Mei 2019
Algehele gradering
Pragtige plekkie!
Calonice F - Apr 2019
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het.
Deane Cottage se terugvoer
Baie dankie, Calonice.
Zahne B - Apr 2019
Algehele gradering
Fantastiese verblyf in 'n stil area!
Deane Cottage se terugvoer
Beste Zahne,
Dit is so lekker om te hoor dat julle het 'n lekker ervaring gehad and dat julle dink my verblyf is waarde vir geld. Ek hoop dit sal nie te lank wees voordat julle weer 'n draai in Bloemfontein maak nie.
Vriendelike groete,
Julia
Gayle S - Apr 2019
Algehele gradering
Pragtig, modern en waarde vir geld.
Deane Cottage se terugvoer
Baie dankie vir mooi resensie, ek waardeer die terugvoer. Hoop om julle weer hier te sien.
Vriendelike groete,
Julia
Johann M - Jan 2019
Algehele gradering
Mooi, gerieflik.
Deane Cottage se terugvoer
Beste Johann,
Dankie vir die terugvoer, ek waardeer dit altyd as my gaste die moeite doen om 'n resensie te doen. Dankie ook vir die positiewe komentaar.
Carol L - Jan 2019
Algehele gradering
Rustige, skoon netjiese verblyf teen baie billike tarief.
Deane Cottage se terugvoer
Baie dankie Carol, ek hoop julle gaan weer in die nabye toekoms weer Bloem toe kom.
Vriendelike groete,
Julia
Gary O - Jan 2019
Algehele gradering
A conveniently laid out cottage in pleasant, peaceful surroundings free from traffic/city noise.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Gerieflike uitleg in rustige omgewing sonder geraas van verkeer.
As gereelde besoeker aan gastehuise in die middestad regoor die land, is Deane Cottage bo-aan my lys van aangename plekke.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Deane Cottage se terugvoer
Thank you so much Gary, your review is really heartwarming and makes my business really worthwhile.
Regards,
Julia
Carol-ann J - Jan 2019
Algehele gradering
Besondere gasvryheid en smaakvol ingerigte akkommodasie - pragtige plekkie en rustige atmosfeer!
Lees meerDeane Cottage se terugvoer
Beste Hannes,
Baie baie dankie, ek kan niewag om jou weer hier te huisves nie. Dit is n groot plesier om gaste soos jy hier te akkomodeer,
Vriendelike groete,
Julia
Carel M - Jan 2019
Algehele gradering
Awesome mense en eersteklas-verblyf!
Deane Cottage se terugvoer
Beste Robert, dit is altyd so lekker om te hoor dat my gaste hulle verblyf geniet het en nog lekkerder om te hoor dat ons julle weer sal kan huisves, baie dankie.
Vriendelike groete,
Julia
Irida S - Sep 2019
Algehele gradering
Luuks, aangenaam.
Deane Cottage se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Irida, so bly julle het julle verblyf geniet en lekker geslaap.
Vriendelike groete
Julia
Charne C - Sep 2019
Algehele gradering
Vriendelikheid en netheid self.
Deane Cottage se terugvoer
Beste Charne
Baie dankie vir jou resensie. So lekker om te hoor dat jy van my kleur skakerings hou, meestal mense sal dit nie eers agterkom nie, so baie dankie.
Vriendelike groete
Julia
Liezle H - Mrt 2019
Algehele gradering
A lovely place to stay with everything that I needed. The owner could maybe consider access to Wi-Fi for the working travelers.
Michelle M - Feb 2019
Algehele gradering
Dit was 'n aangename verrassing! Plekkie was baie netjies en goed toegerus gewees.
Deane Cottage se terugvoer
Baie dankie.
Liana K - Des 2018
Algehele gradering
Fantastiese verblyf.
Deane Cottage se terugvoer
Beste Liana, ek so so bly julle verblyf was vir julle aangenaam. Baie baie dankie vir die terugvoer en mooi woorde, dit word so waardeer.
Vriendelike groete,
Julia
Andrea W - Des 2018
Algehele gradering
Die aandag aan detail soos koue water wat reg staan vir drink was heerlik gewees! Dit het regtig gevoel of 'n mens ekstra bederf word.
Deane Cottage se terugvoer
Baie baie dankie Andrea, ek hoop ek sal jou familie weer kan bederf.
Vriendelike groete,
Julia
Franklin K - Nov 2018
Algehele gradering
Absoluut netjies, skoon, veilig, rustige area.
Deane Cottage se terugvoer
Beste Franklin,
Ek is baie bly om te hoor jy sal weer hier wil kom bly, sien uit om jou weer hier te verwelkom.
Vriendelike groete,
Julia
Sorina M - Sep 2018
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly, baie dankie!
Deane Cottage se terugvoer
Hi Sorina, ek is so bly julle het julle verblyf geniet. Baie dankie vir die terugvoer, ek waardeer dit.
Vriendelike groete
Julia
Welna M - Sep 2018
Algehele gradering
Rustig, ontspanne en goed ingerig.
Deane Cottage se terugvoer
Baie dankie Welna. Sien uit om julle weer by Deane Cottage te huisves.
Groete,
Julia
Michelle C - Sep 2018
Algehele gradering
Onverbeterlik!
Deane Cottage se terugvoer
Baie baie dankie Michelle, dit is vir my so spesiaal as my gaste hulle verblyf so geniet. Sien uit om jou weer te huisves.
Vriendelike groete,
Julia
Elaine H - Sep 2018
Algehele gradering
Sal dit aanbeveel.
Deane Cottage se terugvoer
Beste Elaine,
Baie dankie vir mooi terugvoer, dit is so lekker as iemand aangenaam verras is. Hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete,
Julia
Anne-marie R - Aug 2018
Algehele gradering
Ongelooflik modern en baie netjies en veilig.
Deane Cottage se terugvoer
Beste Anne-marie,
Baie baie dankie vir jou mooi resensie. Dit is vir my fantasties om te hoor dat julle so lekker verras was en dat julle verwagtinge bevredig is. Hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete,
Julia
Johan V - Jul 2018
Algehele gradering
Lieflik, baie stil en rustig, vriendelik en ons het baie welkom gevoel.
Deane Cottage se terugvoer
Beste Johan,
Ek is so bly jy het die verblyf hier by Deane Cottage geniet. Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons hoop om jou weer te huisves.
Vriendelike groete,
Julia
Andrew T - Jul 2018
Algehele gradering
Lekker.
Deane Cottage se terugvoer
Beste Andrew,
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons is so bly dat julle die verblyf geniet het en hoop om julle weer te sien in die nabye toekoms.
Vriendelike groete,
Julia
Theo D - Jun 2018
Algehele gradering
Puik diens en persoonlike aandag deur die eienaar!
Deane Cottage se terugvoer
Baie dankie Theo, ek sal definitief die Wi-Fi-stelsel oorweeg. Ek probeer op hierdie stadium my kinders 'n bietjie beperk op die internet en dus het ek nog nie Wi-Fi nie. Dankie vir die mooi resensie, ek waardeer dit.
Ben D - Jul 2018
Algehele gradering
Die vriendelike ontvangs, diens en kwaliteit van die verblyf was 5 ster-gehalte.
Deane Cottage se terugvoer
Beste Ben, baie dankie vir die mooi resensie, ek is so bly julle het die kothuis geniet.
Groete,
Julia
Liesl B - Jun 2018
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam om in die goed toegeruste cottage te bly.
Deane Cottage se terugvoer
Beste Liesl, baie baie dankie vir julle positiewe terugvoer, ek waardeer dit. So bly julle het julle verblyf by die kothuis geniet, hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete,
Julia
Carel Andries V - Des 2018
Algehele gradering
Netjies, skoon, rustig met baie aandag aan detail.
Deane Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Vriendelike groete,
Julia
Reggie S - Okt 2018
Algehele gradering
Very modern, clean, private, helpful and friendly host. She went out of her way to assist where she could.
Deane Cottage se terugvoer
Thank you so much for your feedback Reggie. I am so glad you enjoyed your stay at Deane Cottage and we hope to see you soon. Kind regards, Julia.
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Deane-laan 31a, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang