Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oude-Rest

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Bronwyn S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

The best. Our stay was amazing, the hosts are really lovely and so accommodating. Everything was so clean, just a lovely place to be. It felt like home away from home; it was amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Oude-Rest
Thank you, Bronwyn. It was a pleasure hosting your lovely family. I hope to see you again for a visit soon...

Tiaan S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Wonderlike, netjiese en baie goed toegeruste woonstel in goeie lokasie. Ons het regtig lekker gebly by Oude Rest, dit was perfect vir ons gesin van vier, en het alles gehad wat ons kon benodig en wat ons verblyf baie gemaklik gemaak met baie gasvrye hosts.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Oude-Rest
Dankie Tiaan. Dit was baie lekker om julle hier te hê! Hoop dat julle SA gou weer sal besoek en julle is enige tyd weer welkom.

Adelle L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Home away from home. We had a lovely stay. The hosts were amazing and very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Oude-Rest
It was great having you here! Hope to see you again for a return visit...

Mary P
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

Very pleasant. Just a very short overnight stop. We were made very welcome by Marietjie and supplied with muffins for our onward journey.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Oude-Rest
It was a pleasure having you and we hope to see you again someday for a longer stay.

Noel O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Lovely clean and classy. We had a lovely stay. I would visit again in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Oude-Rest
Thank you, Noel. We are looking forward to your next visit.

Darrenay J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Wonderlike plek. Baie rustig en veilig. Die plek is baie goed ingerig en daar was alles in die huis wat ons benodig het. Ons het ook 'n eie sleutel ontvang vir die hoofhek so ons kon vrylik in en uit beweeg indien nodig. Die omgewing is baie rustig en veilig. Die eienaar van die plek was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Oude-Rest
Baie dankie. Julle is enige tyd weer welkom!

Rachel E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Goedingerigte verblyf, 'n huis weg van die huis. Baie lekker gebly. Die eenheid is gerieflik en baie netjies. Daar is so baie pluspunte. 'n Volle DSTV-pakket, wasmasjien, was aangenaam verras met die tee, koffie, melk en suiker en selfs biskuit wat tot ons vertrek gehou het. Ons verblyf was voorwaar wonderlik. Ons beveel dit ten sterkste aan. Vir die wat akkommodasie in Oudtshoorn soek, maak Oude Rest julle eerste keuse.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Oude-Rest
Baie dankie Rachel. Dit was lekker om julle hier te hê en ons sien uit na julle volgende kuier!

Courtney Roslyn P
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Uitstekende diens en verblyf. Die verblyf was baie mooi ingerig en die gasvrou het ons warm verwelkom en tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vinolia B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Wonderlike tyd gehad. Dit was lieflik en gemaklik, alles was netjies. Ons het die plek vreeslik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Oude-Rest
Julle is enige tyd weer welkom!

Rickus N
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Dit was fantasties. Dit was fantasties gewees. Goeie diens en baie lekker slaapplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Oude-Rest
Ons hoop om julle sommer gou weer in Oudtshoorn te verwelkom! Groete aan jou ouers...

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitekantstraat 46, Oudtshoorn, 6540, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87c4384edd35c107cd1c9dbf652ec213b95b86971b386536d20066df9f498568982d66e4a46c4d549f2599e04a7de3db49de?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 5) 43 5 1 5 46 Buitekant Street Oudtshoorn 6540 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.607178543758 22.201308279693

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang