Oude-Rest
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Marietjie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Courtney Roslyn P - Sep 2024
Algehele gradering
Uitstekende diens en verblyf.
Vinolia B - Aug 2024
Algehele gradering
Wonderlike tyd gehad.
Oude-Rest se terugvoer
Julle is enige tyd weer welkom!
Rickus N - Aug 2024
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Oude-Rest se terugvoer
Ons hoop om julle sommer gou weer in Oudtshoorn te verwelkom! Groete aan jou ouers...
Maurice S - Aug 2024
Algehele gradering
Skoon en netjies en alles is op sy plek.
Oude-Rest se terugvoer
Ek is baie bly dat julle lekker gekuier het. Besoek ons gerus enige tyd weer!
Wilmaree A - Jul 2024
Algehele gradering
Daar is so baie om te sê, maar Oude-Rest is die beste. Weer eens baie dankie, Mev. B.
Oude-Rest se terugvoer
Ons is baie bly dat julle dit geniet het hier, al was dit kort. Julle is enige tyd weer welkom!
Sarah M - Jul 2024
Algehele gradering
Welcoming, comfortable and would highly recommend!
Lees meerOude-Rest se terugvoer
Thank you, Sarah! I'm glad that you enjoyed your stay and we are looking forward to welcoming you back for a longer visit to our lovely town.
Christine F - Jul 2024
Algehele gradering
Heerlike plekkie met als wat jy nodig het.
Oude-Rest se terugvoer
Baie dankie, Christine. Julle is enige tyd welkom en ons sien uit na julle volgende besoek!
Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Joeks L - Jun 2024
Algehele gradering
Asemrowend.
Oude-Rest se terugvoer
Ons is bly dat julle lekker gekuier het en julle is enige tyd weer welkom!
Daniella P - Mei 2024
Algehele gradering
Loved Oude-Rust.
Oude-Rest se terugvoer
Good day Nardia. Thank you so much for your feedback! We're glad that you enjoyed your stay and we're looking forward to your next visit!
Adeline E - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Die beskuitjies en wasmasjien was 'n bonus.
Oude-Rest se terugvoer
Ek is bly dat julle lekker gekuier het! Julle is enige tyd weer welkom...
Karin E - Apr 2024
Algehele gradering
Het dit baie geniet.
Oude-Rest se terugvoer
Dankie Karin. Ons is bly dat julle lekker gekuier het en julle is enige tyd weer welkom!
Theunis S - Mrt 2024
Algehele gradering
A very pleasant stay and recommended.
Oude-Rest se terugvoer
I am so glad to hear that you enjoyed your visit! Looking forward to welcoming you back for future stays.
Sebastiaan J V - Feb 2024
Algehele gradering
Modern, netjies en gerieflik.
Oude-Rest se terugvoer
Ons is baie bly dat julle die verblyf geniet het, julle is enige tyd weer welkom!
Bianca N - Jan 2024
Algehele gradering
Great accommodation at great cost.
Oude-Rest se terugvoer
We are glad to hear that you enjoyed your stay! We would be happy to welcome you back for a return visit.
Susan B - Jan 2024
Algehele gradering
Skoon, rustig, en ontspannend.
Oude-Rest se terugvoer
Ons is bly jy het dit geniet by ons. Julle is enige tyd weer welkom!
Hentie B - Jan 2024
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Oude-Rest se terugvoer
Ons is bly dat julle die verblyf geniet het. Julle is enige tyd weer welkom!
Charlene J - Jan 2024
Algehele gradering
Satisfied family of 4.
Jan S - Aug 2024
Algehele gradering
Aangename verblyf waar ons weer in die toekoms sal oorbly.
Oude-Rest se terugvoer
Ons is bly dat julle lekker gekuier het hier en julle is enige tyd weer welkom!
Melissa M - Jan 2024
Algehele gradering
Geen klagtes. Baie aangenaam.
Oude-Rest se terugvoer
Baie dankie. Julle is enige tyd weer welkom!
Jounita F - Okt 2023
Algehele gradering
Die lekkerste en rustigste plekkie.
Oude-Rest se terugvoer
It was a pleasure having you here and you are very welcome to visit again!
Vespa B - Sep 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Oude-Rest se terugvoer
Enige tyd welkom!
Marietjie B - Sep 2023
Algehele gradering
Inviting and cosy and enjoyed our stay!
Sharon B - Aug 2023
Algehele gradering
Stay was great.
Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Drikus V - Jul 2023
Algehele gradering
Gemaklik, geen klagtes, vriendelike ontvangs.
Anthea D - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Cameren M - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Santel N - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker plekkie, lekker geslaap.
Sakkie B - Apr 2023
Algehele gradering
Die verblyf was aangenaam, alhoewel ons eintlik net daar geslaap het. Het familie op die dorp gehad waar ons gekuier het.
Chesre H - Mei 2023
Algehele gradering
Dit was rustig en kalm. Lekker stil en gemaklik.
Lucretia R - Apr 2023
Algehele gradering
Very hospitable and friendly hosts.
Albert D - Apr 2023
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Audie C - Des 2023
Algehele gradering
Rustig en veilig.
Oude-Rest se terugvoer
Ons is bly dat julle lekker gekuier het. Julle is enige tyd weer welkom!
Leandri O - Aug 2023
Algehele gradering
Dit was soos huis weg van die huis.
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buitekantstraat 46, Oudtshoorn, 6540, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang