Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oude-Rest

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Courtney Roslyn P
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Uitstekende diens en verblyf. Die verblyf was baie mooi ingerig en die gasvrou het ons warm verwelkom en tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vinolia B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Wonderlike tyd gehad. Dit was lieflik en gemaklik, alles was netjies. Ons het die plek vreeslik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Oude-Rest
Julle is enige tyd weer welkom!

Rickus N
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Dit was fantasties. Dit was fantasties gewees. Goeie diens en baie lekker slaapplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Oude-Rest
Ons hoop om julle sommer gou weer in Oudtshoorn te verwelkom! Groete aan jou ouers...

Maurice S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Skoon en netjies en alles is op sy plek. Ons het baie baie lekker gebly. Die eienaar is baie vriendlik en ons sal graag weer daar kom bly as ons weer Oudtshoorn toe kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Oude-Rest
Ek is baie bly dat julle lekker gekuier het. Besoek ons gerus enige tyd weer!

Wilmaree A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Daar is so baie om te sê, maar Oude-Rest is die beste. Weer eens baie dankie, Mev. B. Baie dankie vir die heerlike tydjie wat ons daar kon beleef. Ek en my gesin het dit regtig geniet. Daar was ook alles wat ons nodig gehad het. Weereens baie dankie, klomp liefde. Sien binnekort weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Oude-Rest
Ons is baie bly dat julle dit geniet het hier, al was dit kort. Julle is enige tyd weer welkom!

Sarah M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Welcoming, comfortable and would highly recommend! We were really pleased with how easy it was to enquire, book and pay - and were so impressed by how friendly and welcoming the host was. She was also really accommodating of our quite late arrival and rather early departure, thank you! I particularly appreciated the fully equipped kitchen, and the extra touches like making a hair dryer available, and a fun surprise in the ‘kids’ room too. The beds were really comfortable, and we were grateful for the extra blankets as it was a very cold night! Would highly recommend and will definitely stay again next time we’re in Oudtshoorn.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Oude-Rest
Thank you, Sarah! I'm glad that you enjoyed your stay and we are looking forward to welcoming you back for a longer visit to our lovely town.

Christine F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Heerlike plekkie met als wat jy nodig het. Lieflike plek met alles wat jy nodig het. Ons was verras oor hoe groot die plekkie is. Gasvrou is baie vriendelik en laat jou baie tuis voel. Sy sal ons beslis weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Oude-Rest
Baie dankie, Christine. Julle is enige tyd welkom en ons sien uit na julle volgende besoek!

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Oude-Rest
Dankie Sunelia. Ons sien uit na julle volgende besoek!

Joeks L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Asemrowend. Ek het heerlik geniet my verblyf by die Oude-Rest en beveel die verblyf vir enige persoon aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Oude-Rest
Ons is bly dat julle lekker gekuier het en julle is enige tyd weer welkom!

Daniella P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Loved Oude-Rust. Oude-Rust is like a home away from home. The kitchen is amazing, and the washing machine was such an awesome addition. The DSTV and WiFi are something we appreciated for the evenings when we got back from our day exploring. The place is perfect and peaceful, and we had a lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Oude-Rest
Good day Nardia. Thank you so much for your feedback! We're glad that you enjoyed your stay and we're looking forward to your next visit!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R1 150
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitekantstraat 46, Oudtshoorn, 6540, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87c4384edd35c107cd1c9dbf652ec213b95b86971b386536d20066df9f498568982d66e4a46c4d549f2599e04a7de3db49de?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 5 mense 35 5 1 5 46 Buitekant Street Oudtshoorn 6540 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.607178543758 22.201308279693

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang