Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Debrico's AmaBush Lodge

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Dawid B
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Mrt 2024

Kuier was baie lekker met al die wild wat kom kuier het. Verblyf was baie lekker, skoon en gemaklik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.0
Okt 2024

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Fanie S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Baie lekker bosveldwegbreek. Benodig 'n matjie in badkamer 2 en nog afdroogvadoeke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madeleine D
Lang verblyf
4.4
Jan 2023

Baie vriendelike ontvangs, heerlik stil met baie diere. Ons het die eerste 2 dae baie gesukkel met 'n kragprobleem en Trish, ons gasvrou, het uit haar pad gegaan om die probleem opgelos te kry - baie dankie. Let net dat daar nie handdoeke in die badkamers is nie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Colleen C
Kort verblyf
4.2
Apr 2023

Relaxing and enjoyable. Loved the pool. Naughty monkeys. Enjoyed watching the animals walk by.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jan R
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Baie lekker gebly alles reg en baie mooi ligging. Sal definitief weer kom kuier. Die plekkie is mooi skoon en netjies. Die braai-area het ons baie geniet met die baie diere om ons. Lekke naby die uitkyk punte. Sal definitief aanbeveel vir 'n lekke kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gavin S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2022

Heerlik gekuier, skoon, netjies en als wat 'n mense sou nodig kry. Stoeparea se meubles moet dalk net van onder afgeborsel word, maar 'n lekker plekkie om te bly!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helen H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2022

Rustig en stil met goeie ligging. Die huis is baie naby aan die Krokodilrivier, jy kan soontoe stap. Ons het ongelooflik baie voëls gesien en verskeie wild spesies by die huis en in die omliggende areas. Dit was 'n heerlike ontspanne kuier en uitstekende waarde vir geld.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe D
Kort verblyf Saam met vriende
3.2
Sep 2022

Fantastiese ligging, maar ons is baie teleurgesteld in die netheid van die huis. Ek gaan baie gereeld Marloth toe en Debrico se ligging is uitstekend. Ons het regtig baie diere gesien en gereeld afgestap rivier toe. Ek sal teruggaan Debrico toe, maar wil net die volgende kommentaar lewer en voorstelle gee: Die kombuis het 'n ordentlike skoonmaak nodig. Die kombuis kaste was bitterlik vuil en die glase, ketel en perkoleerder was baie aangepak en vetterig. Ek en my 2 susters het gekyk watter van die kombuis toerusting ons gaan gebruik, en het alles gewas. Een van die kastrolle en ook 'n glasbak, het nog aangepakte oorblyfsels van 'n vorige verblyf gehad. Dit is regtig nie aanvaarbaar nie. Kommunikeer asb. aan besoekers dat hulle hul eie handdoeke moet bring. Die standaard is gewoonlik dat gaste slegs swemhanddoeke moet bring, maar bad handdoeke word gewoonlik verskaf. Gelukkig het ek die dag voor die tyd navraag gedoen hieroor. Daar is geen voorsiening gemaak vir noodligte in geval van loadshedding nie. Daar is wel kerse in die kamers, maar dit is nie voldoende nie aangesien dit 'n brandgevaar kan inhou. 'n Noodlig kos R260 by PnP - 1 lig per kamer kan voorsien word of ten minste net aan gaste kommunikeer dat hulle hul eie moet bring. Die splash pool lek. Dit is aan Trish, wat die huis bestuur, gerapporteer. Ek stel ook voor dat die boom bokant die braai-area gesnoei word - dit hang betreklik laag oor die braai-area en kan 'n brand gevaar inhou. Ons het verder lekker gebly en gekuier, en ek sal graag weer gebruik wil maak van Debrico's.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Marius S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2021

Dit was so lekker, sal definitief weer kom. Het baie lekker gebly, was loopafstand van die grensdraad met die Kruger. Die lekker groot stoep met sy swembad was 'n hoogtepunt. Die huis binne is baie goed gemeubileerd en bo verwagting vir selfsorg toegerus. Lugversorging is 'n bonus. Het verskeidenheid van diere by die huis gehad, en Trish, ons gasvrou, was baie hulpvaardig en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soeniestraat 4336, Marthloth Park, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAxZDI3OWNhLWZjZTctNGRmZi05NDM4LTNhZmVkOGVkNDU5YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 8) 37 5 1 5 4336 Soenie Street Marthloth Park 1340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.352209368265 31.808059215546

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang