Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Debrico's AmaBush Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 36 resensies vir Debrico's AmaBush Lodge
Netheid
4.2/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Fanie S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie S

Baie lekker bosveldwegbreek.

Benodig 'n matjie in badkamer 2 en nog afdroogvadoeke.

Madeleine D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madeleine D

Baie vriendelike ontvangs, heerlik stil met baie diere.

Ons het die eerste 2 dae baie gesukkel met 'n kragprobleem en Trish, ons gasvrou, het uit haar pad gegaan om die probleem opgelos te kry - baie dankie. Let net dat daar nie handdoeke in die badkamers is nie.

Colleen C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen C

Relaxing and enjoyable.

Loved the pool. Naughty monkeys. Enjoyed watching the animals walk by.

Dawid B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dawid B

Kuier was baie lekker met al die wild wat kom kuier het.

Verblyf was baie lekker, skoon en gemaklik.

Jan R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan R

Baie lekker gebly alles reg en baie mooi ligging. Sal definitief weer kom kuier.

Die plekkie is mooi skoon en netjies. Die braai-area het ons baie geniet met die baie diere om ons. Lekke naby die uitkyk punte. Sal definitief aanbeveel vir 'n lekke kuier.

Gavin S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin S

Heerlik gekuier, skoon, netjies en als wat 'n mense sou nodig kry.

Stoeparea se meubles moet dalk net van onder afgeborsel word, maar 'n lekker plekkie om te bly!

Helen H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Helen H

Rustig en stil met goeie ligging.

Die huis is baie naby aan die Krokodilrivier, jy kan soontoe stap. Ons het ongelooflik baie voëls gesien en verskeie wild spesies by die huis en in die omliggende areas. Dit was 'n heerlike ontspanne kuier en uitstekende waarde vir geld.

Elsabe D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elsabe D

Fantastiese ligging, maar ons is baie teleurgesteld in die netheid van die huis.

Ek gaan baie gereeld Marloth toe en Debrico se ligging is uitstekend. Ons het regtig baie diere gesien en gereeld afgestap rivier toe. Ek sal teruggaan Debrico toe, maar wil net die volgende kommentaar lewer en voorstelle gee: Die kombuis het 'n ordentlike skoonmaak nodig. Die kombuis kaste was bitterlik vuil en die glase, ketel en perkoleerder was baie aangepak en vetterig. Ek en my 2 susters het gekyk watter van die kombuis toerusting ons gaan gebruik, en het alles gewas. Een van die kastrolle en ook 'n glasbak, het nog aangepakte oorblyfsels van 'n vorige verblyf gehad. Dit is regtig nie aanvaarbaar nie. Kommunikeer asb. aan besoekers dat hulle hul eie handdoeke moet bring. Die standaard is gewoonlik dat gaste slegs swemhanddoeke moet bring, maar bad handdoeke word gewoonlik verskaf. Gelukkig het ek die dag voor die tyd navraag gedoen hieroor. Daar is geen voorsiening gemaak vir noodligte in geval van loadshedding nie. Daar is wel kerse in die kamers, maar dit is nie voldoende nie aangesien dit 'n brandgevaar kan inhou. 'n Noodlig kos R260 by PnP - 1 lig per kamer kan voorsien word of ten minste net aan gaste kommunikeer dat hulle hul eie moet bring. Die splash pool lek. Dit is aan Trish, wat die huis bestuur, gerapporteer. Ek stel ook voor dat die boom bokant die braai-area gesnoei word - dit hang betreklik laag oor die braai-area en kan 'n brand gevaar inhou. Ons het verder lekker gebly en gekuier, en ek sal graag weer gebruik wil maak van Debrico's.

Marius S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius S

Dit was so lekker, sal definitief weer kom.

Het baie lekker gebly, was loopafstand van die grensdraad met die Kruger. Die lekker groot stoep met sy swembad was 'n hoogtepunt. Die huis binne is baie goed gemeubileerd en bo verwagting vir selfsorg toegerus. Lugversorging is 'n bonus. Het verskeidenheid van diere by die huis gehad, en Trish, ons gasvrou, was baie hulpvaardig en vriendelik.

Chantelle S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chantelle S

Lekker kuiertjie.

Ons het lekker gekuier, sal voorstel dat julle WiFi en 'n Smart TV insit vir mense dan kan hulle self in log op hul eie profiles. Verder was als lekker en rustig met diere wat kom kuier by huis.

Elize L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elize L

Volledig toegeruste huis. Baie lekker braai-area.

Ons het dit baie geniet. Die huis het alles wat jy benodig.

Marlene P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene P

Dit was so lekker, sal definitief weer draai.

Het baie lekker gebly, was loopafstand van die grensdraad met die Kruger, die lekker groot stoep met sy braaier was 'n hoogtepunt. Die huis binne is baie luuks gemeubileerd en bo verwagting vir selfsorg toegerus. Het verskeidenheid van viervoetigebesoekers gehad, en Trish ons gasvrou was baie hulvaardig en vriendelik.

Ilanri D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilanri D

Heerlik en goed ingerig.

Ons familie het baie lekker saamgekuier en alles wat ons benodig het, was tot ons beskikking. Sal definitief aanbeveel vir groot groep mense. Baie gerieflike tuiste in die bos.

Collene H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Collene H

Lekker ingerig.

Ons het baie lekker gekuier, huis is netjies en groot genoeg vir 2 tot 3 gesinne. Bunk bedjies is definitief vir kleiner kinders (matrasse is dun). Ons sal beslis die plekkie aanbeveel.

Mons V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mons V

Baie geniet. Dit was vreeslik lekker en mooi!

Ons het ons tyd baie geniet. Baie mooi plek, lekker geleë.

Zandalee S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zandalee S

Rustig in die natuur.

As jy wil rus is dit die plek om te wees.

Surina S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surina S

Lekker gebly, dankie.

Goed toegerus, het diere wat naby huis kom baie geniet. Sal weer kom. Dankie.

Jenny O - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny O

Was 'n heerlike ervaring.

Goeie ligging. Pragtige plek, goed toegerus met alles wat nodig is. Vriendelike ontvangs deur bestuur. Sal beslis dit aanbeveel.

Mel G - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mel G

Aangenaam en heerlik met die swembad op die stoep.

Ons is baie gelukkig met die verblyf, naby aan die wildtuin geleë en die aircons het beslis gehelp! Sal weer gaan!

Liesl P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liesl P

Tyd om jou battery te herlaai!

Wat 'n aangename kuier in die bos! Rus en vrede vir jou siel! Al was dit baie warm was dit heerlik koel in die huis met die lugversorging en wat 'n lafenis om af te kon koel in die plonspoel.

Lizelle W - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle W

Ongelooflik lekker.

Baie netjies en skoon. Alles wat mens nodig het. Die lugversorging en swembad was 'n bonus. Lekker bosvakansie.

Willie K - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie K

Baie rustig en ontspannend.

Goed toegeruste plek. Groot vertrekke. Trish se dienste was baie vriendelik. Ons sal beslis weer terug kom na Debrico's.

Jan S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S

Uitstekende behandeling en ontvangs en uitstekende verblyf. Wonderlike wegbreek en sal beslis weer besoek.

Wonderlike wegbreek met uitstekende diens en heerlike en gemaklike verblyf. Veilige verblyf met baie goeie ligging. Natuurlewe uitsonderlik met verskeie besoekers insluitend nagapies, koedoes, bosbokke en vlakvarke. Ek sal beslis weer van die verblyf gebruik maak en beplan reeds die volgende wegbreek. Baie dankie.

Alwyn C - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn C

Dit was baie lekker en rustig.

Ons het dit baie geniet en kon lekker ontspan. Die stort is bietjie klein maar andersins is alles in die huis wat nodig is en ons sal beslis weer daar kom bly.

Kerry B - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kerry B

Wonderful!

Beautiful, well kept place. Immaculate detail put into the house. Lovely splash pool and within walking distance from the river where we spotted many big game!

Suleen V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suleen V

Netjiese, moderne verblyf in 'n rustige, stil area 'n klipgooi van die wildtuin af.

Ons het Debrico baie skoon en netjies gevind. Lekker gerieflik naby die wildtuin geleë. Ons was aangenaam verras met al die diere en geriewe in die omgewing. Al negatiewe aspek was die leefarea onder wat effens beknop was vir 7 mense op 'n reënerige dag. Slaapkamers was aangenaam groot. Sou wou voorstel dat plek miskien "gefumigate" word voor besoekers. Kamers was vol groot spinnekoppe, en ek praat nie van Daddy longlegs nie. My klein dogtertjie het geweier om bo te slaap as gevolg daarvan.

Jakkie V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jakkie V

Baie lekker gekuier in bos.

Rustige wegbreek met alles wat benodig word.

Jaco B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco B

Ons het dit baie geniet, net die verkeer het die stilte waarna ons gesoek het belemmer.

Die huis was baie netjies, ten volle toegerus met alles wat jy nodig het om kos te maak, braaigeriewe is lekker groot en ons het baie lekker by die boma gekuier in die aande, met die reënweer was die stoep 'n voordeel en kon ons steeds lekker om die tafel kuier. Twee nadele - 1. die huis is naby aan die teerpad wat deur Marloth loop en omdat dit Paasnaweek was het dit geklink soos 'n hoofweg so daar was bitter min "stilte van die bos" maar neem in ag dit was Paasnaweek. 2. Die houtvloere vir die boonste verdieping en trappe kraak baie so die gaste wat onder geslaap het was elke keer gesteur as iemand bo opgestaan het om toilet toe te gaan of iets uit 'n tas moes uithaal. Verder was ons baie gelukkig en daar was sebra's, vlakvarke, bosbokkies, koedoes wat by ons kom kuier het, ons kon die leeus hoor brul en self die seekoeie in die aande, die huis is stapafstand van die Krugerdraad af so baie lekker gewees om in die oggende 'n lekker stap te vat tot by die draad.

Chantelle M - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle M

Baie lekker.

Die plek was baie lekker. Het 12 mense gemaklik geakkommodeer. Baie naby aan die rivier. Baie baie lekker plek. Sal weer besoek.

Jackie D - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jackie D

Lekker wegbreek!

Debrico's is 'n mooi plek in die Bosveld. Die huis is volledig toegerus en baie gerieflik. Dit was loopafstand na die grensdraad van die Kruger Nasionale Park (Krokodilrivier) waar ons ook baie diere gesien het.

Rudi P - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rudi P

Baie lekker! Geniet altyd Marloth Park en die ligging van die huis is gerieflik naby die rivier.

Ons beveel wel die volgende aan: skottelgoedwasser en skoonmaakdienste. Die swembad pomp werk nie. Water was 'n groot probleem. Ons moes vroeër huis toe gaan. Die water was glo die vorige week ook af. Sal goed gewees het as ons hiervan in kennis gestel was voor ons aankoms.

Marina C - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina C

Gerieflik en netjies.

Wonderlike naweek gehad. Selfs die brul van Mnr. Leeu gehad. Dit sou net lekker wees as daar 'n braaibak was en ek sou aanbeveel dat daar op die houtdek ook tafel en stoele geplaas word.

Amanda M - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda M

Beste toegeruste kombuis ooit!

Ons was baie verbaas oor die pragtige woning. Die huis is volledig toegerus en baie gemaklik.

Connie B - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Connie B

'n Ongelooflike mooi en rustige atmosfeer. 'n Kwaliteit familievakansie!

Debrico's is 'n ongelooflike mooi plek in die Bosveld - stil en rustig. Ons het 'n onvergeetlike vakansie gehad en baie wild gesien in ons onmiddellike omgewing. Dit is loopafstand vanaf die grensdraad van die Kruger Nasionale Park en verseker die beste 'rus'-vakansie!

Vanessa B - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vanessa B

A real bush experience!

It was a nice break away from the city. The area is absolute stunning - a real bush experience. The lodge itself was nice.

Nikita P - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nikita P

Good stay

Felt very safe while here, in a good location.

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soeniestraat 4336, Marthloth Park, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAxZDI3OWNhLWZjZTctNGRmZi05NDM4LTNhZmVkOGVkNDU5YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 8) 36 5 1 5 4336 Soenie Street Marthloth Park 1340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.352209368265 31.808059215546

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang