Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Deep Blue Guest House & Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Alexandra V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2023

Excellent. Our driver couldn't thank me enough for booking them at Deep Blue Guest House & Lodge. He has so much praise for the staff and also the accommodation. Thank you for accommodating them.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danita V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Baie knus en goed geleë. Ons was baie goed ontvang, die plekkie is baie netjies en die ontbyt uitstekend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hugo B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Hierdie is 'n baie goeie plek vir iemand wat uit die stad se gejaag wil bly. Ons het vreeslik lekker gebly. Die mense was vriendelik en behulpsaam. Die plek is uit die stad se gejaag en jy het 'n wondelike stilstrand tot jou beskikking. Hierdie gaan een van my jaarlikse besoekplekkies wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie C
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Baie goeie diens. Gasvryhied en diens uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Greig W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2022

Pleasant, friendly and homely. I've often stayed here when I travel to KZN, and I prefer staying here when I'm on the south coast. It's always peaceful and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bianca
Deep Blue Guest House & Lodge
Good day Greig, Thank you for your awesome review, looking forward to seeing you soon again. Mario.

Gideon F
1 nag
5.0
Mei 2022

Puik vriendelike diens, goeie verwelkoming. Goeie ligging, great see-uitsig, net 'n baie lekker plek om by te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bianca
Deep Blue Guest House & Lodge
Hi Gideon Baie dankie. Sien uit daarna om julle weer hier te verwelkom. Mario.

Riaan D
1 nag
5.0
Mrt 2022

Fantasties. Goeie waarde vir geld. Uitstaande kliëntediens. Lekker ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bianca
Deep Blue Guest House & Lodge
Good day Riaan, Thank you for your awesome review & trust to see you soon again. Raymond, Charlene & Mario.

Starlyn G
1 nag Besigheidsreis
3.4
Nov 2021

Great breakfast, place is clean but desperately needs a renovation. Charlene is super friendly, great hostess. The lady that did breakfast did a great job (she did not introduce herself unfortunately) - breakfast was delicious. Shower leaked to the bedroom, wooden floors swollen (room 3) - indicating that this leak has been a problem for sometime. Kitchen is okay but rooms need a serious renovation (feels like we went back in time to the 80's) - all bedrooms should have en suite bathrooms. Would only recommend to friends that are backpacking but not for business stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Mari O
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Des 2018

Pragtige uitsig oor die see. Pragtige uitsig oor die see. Sou net graag wou weet ons moet 3 stelle trappe klim na ons kamer. Sal ook graag 'n keuse wou hê vir ontbyt. Ons eet nie alle kosse nie. Verder was dit lekker.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marelize G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2017

Rustig by die see. Die huis is baie mooi versier en was heerlik om net oor die pad te kon stap tot by die see. Die ontbyt was elke dag anders en 'n lekker begin vir die dag. Ons kamer was ruim en die kuier-area was netjies. Ons is baie vriendelik ontvang en afgesien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Bianca Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 150
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ellcock-weg 11, Winkelspruit, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAebef0a8cb7f8b174dc54342fd9a798fb8f63aab076a96ecfea537addbec45283ed4fab885167a9ce322be7390ba3679b95a3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 11 Ellcock Road Winkelspruit 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.089040708994 30.863581001759

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang