Deep Blue Guest House & Lodge
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ellcock-weg 11, Winkelspruit, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Deep Blue Guest House & Lodge is in die klein toevlugsdorpie, Warner Beach in KwaZulu-Natal geleë.
Gaste het 'n keuse van 5 kamers wat of individueel of saam as 'n groep van tot 15 gaste bespreek kan word. African Dream, Dolphin en Coral Reef het hul eie en suite-badkamers, en Garrick en Kingfisher deel 2 badkamers, een met 'n stort en die ander een met 'n bad.
Daar is 'n gemeenskaplike kombuis wat volledig toegerus is, asook 'n leefarea met 'n TV met DStv. Buitebraaigeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar,
Gaste kan luilekker op die strand gaan stap, dis net oorkant die gastehuis.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Bianca Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Ellcock-weg 11, Winkelspruit, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Deep Blue Guest House & Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Warner Beach Amanzimtoti Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ellcock-weg 11, Winkelspruit, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang