Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Deep South Rumah

Selfsorg
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 3 Sep 2024 tot 31 Jan 2025.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dunedin-weg 96, Glencairn, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 R760 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Deep South Rumah is in die pragtige kusvallei van Glencairn geleë wat langs die Kaappuntroete is en net 3 km vanaf Simonstad. Die kothuis is geskik vir alleenreisigers; paartjies; digitale nomades of sakepersone wat die gebied besoek. Die Glencairn-strand en getypoel is 'n maklike stap van 800 m.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, ketel, broodrooster, stoof en oond asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Ander geriewe sluit 'n braai-area, etenstafel en gratis, onbeperkte WiFi in. Neem asseblief kennis dat daar geen TV is nie.

Daar is parkeerplek van die straat af vir een luikrugvoertuig en voldoende parkeerplek op straat indien nodig. Minder as 1 km weg het jy die gerief van winkels; restaurante; kroeë, 'n joga-ateljee, 'n gesondheids-deli, 'n branderplankryskool, 'n boetiekwynwinkel, en meer.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tarn Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • Dunedin-weg 96, Glencairn, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Deep South Rumah het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
R950 R760
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
R950 R760
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dunedin-weg 96, Glencairn, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0de7e901e93fd51c4f6ce2c2ce06bd3cd77df68471f8ae0054c17049ce281b5e987ad2b1f170fac42fec7ae90c0aa2f10880?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R760 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 96 Dunedin Road Glencairn 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.1563685167 18.423190411045

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang